Netwerk24 Backstreet Boys se Nick Carter ontken verkragting
Nick Carter van die boyband Backstreet Boys ontken hy het ’n popsangeres 15 jaar gelede verkrag en sê hy is geskok deur en hartseer oor die beskuldiging. Vermaak (Do 20:40)
Netwerk24 Glinster Malia Obama se oë vir Britse rugbyman?
Die Obama-huis sal dalk hul houding teenoor Brittanje verander as dinge uitwerk vir Malia Obama en haar universiteitsliefde. Vermaak (Do 18:20)
Netwerk24 ‘Liefde Verloor’ verbaas Schalk Bezuidenhout
Hy was baie verbaas om te sien hoeveel mense daar buite sinies is oor die liefde, sê die komediant Schalk Bezuidenhout. Vermaak (Do 16:00)
Netwerk24 Nog ’n Oscar wink vir SA
Suid-Afrika kan dalk net in Februarie volgende jaar met nog ’n Oscar vir beste buitelandse rolprent pronk. AwardsWatch, ’n maatskappy wat voorspellings maak op grond van benoemde akteurs en rolprente … Vermaak (Do 15:40)
Netwerk24 Kaapstad se kaartjies te koop
Nadat kaartjies vir nege Afrikaans is Groot-vertonings in Pretoria binne enkele ure uitverkoop het, is kaartjies vir dié gewilde konsertreeks se Kaapse draai Donderdag beskikbaar gestel. Die vyfde … Vermaak (Do 14:40)
Netwerk24 Bekroonde skrywer neem kinders op reis in nuwe boek
In sy eerste kinderboek is die bekroonde reisskrywer Justin Fox weer ses jaar oud en op sy eerste reis deur Europa saam met sy ouers. Vermaak (Do 14:20)
Maroela Dié album binne 4 dae topverkoper vir 2017
Ed Sheeran se album was tot dusver die topverkoper vir 2017, maar kyk wie het hom nou onttroon... en dit binne vier dae. Vermaak (Do 13:40)
Netwerk24 Neil McCarthy verloof in‘Binnelanders’
Die akteur Neil McCarthy is as skrywer al jare by sepies betrokke, maar in Binnelanders op kykNET is hy die eerste keer vóór die sepie-kameras. Vermaak (Do 13:20)
Maroela [Video] Amerikaanse sangeres maak opslae met Afrikaanse liedjie
Sy het gesê dié liedjie is opgedra en geïnspireer deur die sanger Refentse wat ook voorheen vertel het dat hy Afrikaans geleer het deur musiek middel van musiek. Vermaak (Do 11:40)
Netwerk24 ‘Kanselklippe’ bring New Breed-wenner geluk
Die lewe was stief en die pad na oorwinning steil. Maar Mandi-Anne Bezuidenhout se liefde vir kuns het haar gehelp om vorentoe te beur en ná die aankondiging dat sy die algehele wenner van die New … Vermaak (Do 09:40)
Netwerk24 Catherine en William speel lekker met die ‘Landys’
Prins William en Catherine, hertogin van Cambridge, het Birmingham Woensdag besoek. Die swanger hertogin het sommer ’n Land Rover vir ’n toetsrit geneem. Vermaak (Wo 18:00)
Netwerk24 Kleine Libertas nog in die duister
Verskeie bekendes het vertoë aan die Stellenbosch-munisipaliteit gerig om die voortbestaan van die geskiedkundige Kleine Libertas-teater op Stellenbosch te verseker. Vermaak (Wo 15:40)
Maroela Akteur geloof ná hy vrou (63) uit motorwrak 'red'
Die polisie in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het die akteur Harrison Ford vir sy braafheid geloof nadat hy vandeesweek ʼn 63-jarige vrou uit ʼn motorwrak "gered" het. Vermaak (Wo 15:20)
Netwerk24 Nuwe uitgawe van Strijdom-boek verskyn
’n Bygewerkte heruitgawe van die landkunstenaar Strijdom van der Merwe se kunsboek Sculpting the Land het pas by Protea-uitgewers verskyn. Vermaak (Wo 15:20)
Maroela Help Demi-Leigh só om as Mej. Heelal gekroon te word
Suid-Afrikaners sal ook regstreeks na die kompetisie kan kyk. Vermaak (Wo 12:40)
Maroela Silwerskermfees: Kyk die kortflieks nou op Showmax
Jy kan nou al 20 kortflieks wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon is, eerste en eksklusief op Showmax sien. Vermaak (Wo 11:00)
Netwerk24 David Cassidy is dood
David Cassidy, die Amerikaanse hartebreker van die 1970’s, is aan orgaanversaking dood. Vermaak (Wo 09:20)
Netwerk24 Schalk maak sy internasionale feesdebuut
Die komediant Schalk Bezuidenhout pak nou sy tasse, want aanstaande maand maak hy sy debuut by ’n internasionale komediefees. Vermaak (Di 17:00)
Netwerk24 Pragboek belig bekende keramiek-kunstenaar
Die keramiekkunstenaar Clementina van der Walt is bekend daarvoor dat sy net-net buite die voorspelbare van hierdie kunsmedium en vlyt werk. Vermaak (Di 16:40)
Maroela Maroela Media Afrikaanse Top 20 – 20 November 2017
Kyk wie maak almal die week hul toetrede tot die Maroela Media Afrikaanse Top 20. Vermaak (Di 15:20)
Maroela Afrikaanse sanger raak verloof
"Ons het nog nie op ʼn troudatum besluit nie." Vermaak (Di 15:20)
Netwerk24 Bundel huldig Small as denker, digter en dramaturg
Adam Small se pleidooi vir Kaapse Afrikaans sowel as ’n fokus op maatskaplike kwessies is van die aspekte wat in ’n nuwe publikasie oor dié ontslape Hertzogprysbekroonde digter en dramaturg uitgelig … Vermaak (Di 15:00)
Maroela Geliefde aktrise sterf
"Deur haar lewe en werk het sy miljoene mense geïnspireer." Vermaak (Di 10:00)
Maroela Wat het regtig met Kebble gebeur? Kyk die fliek nou
Die waarheid is soms vreemder as fiksie. Die storie van Brett Kebble se moord is ʼn ingewikkelde intrige wat Suid-Afrika se mees berugte bendelid verbind met die hoof van die polisie, ʼn … Vermaak (21-10-2017)
Maroela Talle mor oor Adé van Heerden se mej. Wêreld-uitrusting
Die skoonheid het vandeesweek opslae op sosiale media gewek toe sy haar uitrusting vir die tradisionele afdeling bekend gemaak het. Vermaak (21-10-2017)
Maroela Vriend dalk geskikte skenker vir Adam Barnard
"Hy was vroeër vanjaar baie siek gewees – dermate dat hy nie die oorplanting kon kry nie. Hy was in ʼn stadium permanent in die rolstoel of moes met die loopraam loop. Hy kry steeds die dialise, maar … Vermaak (21-10-2017)
Maroela [Foto's en video] SA se Michelinster-sjef nou op Via en Showmax!
Die program begin by Suid-Afrika se eerste Michelinster-sjef, Jan-Hendrik van der Westhuizen, se spogrestaurant aan die Franse Riviera waar Hollywood-sterre, internasionale sportmanne en ander … Vermaak (21-10-2017)
Maroela [Luister] Manie Jackson: ʼn Huldeblyk aan die liefde én die lewe
"'Die mense in my lewe' is geskryf ná die afsterwe van my broer. Dis ʼn baie emosionele liedjie en dit het baie lank gevat om dit te skryf. Ek het twee sinne geskryf en dan begin huil. My pa is ook … Vermaak (21-10-2017)
Maroela [Luister] Manie Jackson: ʼn Huldeblyk aan die liefde én die lewe
"'Die mense in my lewe' is geskryf ná die afsterwe van my broer. Dis ʼn baie emosionele liedjie en dit het baie lank gevat om dit te skryf. Ek het twee sinne geskryf en dan begin huil. My pa is ook … Vermaak (20-10-2017)
Maroela [Foto's en video] SA se Michelinster-sjef nou op Showmax!
Die program begin by Suid-Afrika se eerste Michelinster-sjef, Jan-Hendrik van der Westhuizen, se spogrestaurant aan die Franse Riviera waar Hollywood-sterre, internasionale sportmanne en ander … Vermaak (20-10-2017)
Maroela Vriend dalk geskikte skenker vir Adam Barnard
"Hy was vroeër vanjaar baie siek gewees – dermate dat hy nie die oorplanting kon kry nie. Hy was in ʼn stadium permanent in die rolstoel of moes met die loopraam loop. Hy kry steeds die dialise, maar … Vermaak (19-10-2017)
Maroela Bring jou hond vir wêreldrekordpoging
Dié wêreldrekord word tans deur ʼn organisasie in Australië gehou. Vermaak (19-10-2017)
Maroela Gewilde Amerikaanse duo binnekort in SA
Die gewilde musiekgroep gaan in Kaapstad, Johannesburg en Krugersdorp te sien wees. Vermaak (18-10-2017)
Maroela Talle mor oor Adé van Heerden se mej. Wêreld-uitrusting
Die skoonheid het vandeesweek opslae op sosiale media gewek toe sy haar uitrusting vir die tradisionele afdeling bekend gemaak het. Vermaak (18-10-2017)
Maroela Nuwe app gee Afrikaanse musiek 'n hupstoot
'n Splinternuwe musiekstroom-app, JOOX, is nou ook propvol Afrikaanse treffers. Baie van dié Afrikaanse musiek is eksklusief op die app beskikbaar. Vermaak (17-10-2017)
Maroela Gewilde TV-man kry die jawoord
"Ek is verloof aan my beste vriendin! Dankie dat jy alles so spesiaal maak en vir ʼn great naweek weg saam met jou. baie lief vir jou! Ek sien uit na ons lewe saam." Vermaak (17-10-2017)
Maroela Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 Oktober 2017
Wie is dié week in die no. 1-posisie? Vermaak (16-10-2017)
Maroela 50 jaar ná die eerste hartoorplanting
Dit is vanjaar die 50ste herdenking van die wêreld se eerste hartoorplanting wat prof. Chris Barnard én Suid-Afrika op die voorgrond van mediese navorsing geplaas het. Vermaak (16-10-2017)
Maroela [Luister] Jakkie Louw wil hê nuwe album moet jou laat lag
"Ek wil hê die mense moet voel asof hulle met ʼn kort vakansie was – hulle moet lag en lekker na die stories luister, want dit is bedoel om ontvlugting te wees van baie van die negatiewe dinge waarmee … Vermaak (16-10-2017)
Maroela Wat het regtig met Kebble gebeur? Kyk die fliek nou
Die waarheid is soms vreemder as fiksie. Die storie van Brett Kebble se moord is ʼn ingewikkelde intrige wat Suid-Afrika se mees berugte bendelid verbind met die hoof van die polisie, ʼn … Vermaak (16-10-2017)
Maroela 'Game of Thrones'-aktrise en bekende sanger verloof
Dié nuus volg nadat die Game of Thrones-akteurs, Kit Harington en Rose Leslie, ook einde verlede maand hul verlowing aangekondig het. Vermaak (16-10-2017)
Maroela [Video] SA rugbyspeler en sy vrou gaan ouers word
"Geen woorde kan hierdie gevoel ooit beskryf nie. Here, hierdie is u kind. Dankie, Pappa God, dat u ons kom seën het met hierdie ongelooflike verrassing en die heel grootste blessing. Dankie dat U … Vermaak (16-10-2017)
Maroela [Luister] Polisiekar terug met vollengte album
Die Bende, beter bekend as die manne van Polisiekar, se lankverwagte vollengte album, Selfmedikasie, is vandeesmaand uitgereik. Vermaak (13-10-2017)
Maroela Bekende paartjie deel opwinding oor swangerskap
Die Afrikaanse aktrise het onlangs te midde van die opgewondenheid oor haar swangerskap groot hartseer beleef. Vermaak (13-10-2017)
Maroela [Resensie] Gideon Lombard lewer kragtoer in 'Die reuk van appels'
Dis die somer van 1973 – die Koue Oorlog woed en apartheid floreer te midde toenemende kritiek vanuit die buiteland. In die Kaap leer die jong Marnus wat manwees en menswees beteken. Maar hóé vorm … Vermaak (13-10-2017)
Maroela [Foto's] Boer Gerrie: 'Ek kan nie glo sy is myne'
"Elke keer as ek na haar kyk, borrel hierdie gevoel binne in my hart; dis so lekker om te weet sy is myne. Ons is reeds ongelooflik lief vir haar, ʼn mens kan amper nie dink hoe jy nog liewer vir … Vermaak (13-10-2017)
Maroela [Foto's] Angelina neem voorbladfoto's op Namibiese spogreservaat
Die foto's is geneem op ʼn spogreservaat in Namibië wat deur Jolie se vriendin, ʼn kykNET-aanbieder, besit en bestuur word. Vermaak (12-10-2017)
Maroela Bobby weer onder die lem
Die sanger het gesê hy beplan om ná die operasie ʼn bietjie van die radar te verdwyn om te rus. Vermaak (12-10-2017)
Maroela 'Boer soek ʼn vrou': Hierna kan jy Donderdag uitsien
Kykers kan ook uitsien na boere van die vorige reekse wat weer op die kassie verskyn. Vermaak (12-10-2017)
Maroela Binnekort op TV: Die 100 flieks wat jy in jou leeftyd móét sien
Die kriteria vir die flieks was onder meer dat dit grense moes verskuif, die status quo moes verander, ʼn groot en diverse gehoor moes trek en kritici wêreldwyd beïndruk het. Vermaak (11-10-2017)
Maroela Vyf goed wat jy oor Showmax moet weet
Alles wat jy oor Showmax moet weet, met inligting oor hoe jy gratis op Showmax kan inteken as jy 'n DStv Premium-pakket het. Vermaak (11-10-2017)
Maroela [Luister] Anton Goosen se Padkos 'vir die lang- en kortpaaie'
Anton Goosen het as Afrikaanse liedjieskrywer en sanger geen bekendstelling nodig nie. Vandeesmaand is sy eerste vollengte album in 11 jaar, Padkos, vrygestel. Vermaak (11-10-2017)
Maroela Gewilde TV-man spog met dubbelalbum
"Die storievertellings op die album sal jou laat lag, maar jou ook die nostalgie aanroer en jou laat vergeet van elke liewe een van jou probleme. Dit weerspieël die nostalgie en waarde van … Vermaak (11-10-2017)
Maroela [WEN] 'Houtkruis'-musiekblyspel terug op die planke
Die immergewilde musiekblyspel Houtkruis is eersdaags weer op die planke te sien by die Choose Life-kerk in Moreletapark, Pretoria. Vermaak (11-10-2017)
Maroela [WEN] Pieter-Dirk Uys weer in Pretoria ná 20 jaar
Die akteur Pieter-Dirk Uys, beter bekend as die satiriese sosiale aktivis Evita Bezuidenhout, is vir die eerste keer in 20 jaar in Pretoria by die Brooklyn-teater in verskeie produksies te sien. Vermaak (10-10-2017)
Maroela Vox Novus: 'n nuwe stem in Pretoria
Vox Novus is ʼn splinternuwe Pretoriase koor-ensemble wat deur die komponis en dirigent Franco Prinsloo op die been gebring is. Vermaak (10-10-2017)
Maroela Steve Hofmeyr vereer: 'Ek glimlag omdat ek hier is, gedra, verdra word'
"Ek glimlag heeldag omdat ek nog hier is, ná 30 jaar nog kreatief is en deur die publiek gedra en verdra word." Vermaak (10-10-2017)
Maroela [Video] Sangers vereer by Afrikaans is Groot se 10de verjaarsdag
"Dis ʼn groot voorreg. Ek stap die pad al tien jaar saam met Afrikaans is Groot en sou dit saam met niemand anders wou doen nie – dié funksie is soos ʼn familiebyeenkoms." Vermaak (10-10-2017)
Maroela Nóg ʼn internasionale toekenning vir plaaslike film
Die fliek het die toekenning vir beste verhalende rolprent by die Montreal International Black-filmfees gewen. Vermaak (10-10-2017)
Maroela [Video] Rieldansers in nuwe video te sien
"Die kindertjies wat gedans het, is asemrowend. Wanneer die musiek begin, is dit asof iets binne hulle aangeskakel word – hulle dans met oorgawe." Vermaak (09-10-2017)
Maroela Maroela Media Afrikaanse Top 20: 9 Oktober 2017
Retief Burger het pas sy jongste enkelsnit, "Oor ʼn duisend jaar", uitgereik. Hy betree dié week se Top 20. Vermaak (09-10-2017)
Maroela Leon van Nierop se resensie: Blade Runner 2049
Hierdie vervolg op 1982 se ikoniese Ridley Scott-rolprent is so oorweldigend en skouspelagtig, dat dit ʼn mens ʼn goeie 15 minute neem om daaraan gewoond te raak, skryf Leon van Nierop. Vermaak (06-10-2017)
Maroela [Resensie] 'Weerkaats': Milan Murray pak eensaamheid en eerlikheid aan
Vir een mens is ʼn dag net ʼn dag, maar vir ʼn ander is dit die dag wat alles verander het, die dag wat jy vir altyd sal onthou. Vermaak (06-10-2017)
Maroela [Resensie] 'Geheime taal' voer jou mee
In die Victoriaanse tyd was daar meer as 400 woordeboeke wat die simboliek van blomme beskryf het. Lizz Meiring het dit haarfyn gaan bestudeer en so is haar jongste solovertoning, Geheime taal, … Vermaak (05-10-2017)
Maroela [Video] Leandie en Je-Ani se Aardklop-oorlewingsgids
Leandie du Randt-Bosch en Je-Ani Swiegelaar – Maroela Media se eie feesghoeroes – help met ʼn Aardklop-oorlewingsgids. Vermaak (05-10-2017)
Maroela Aardklop: Spring vinnig vir dié produksies
Laatslapers wat eers oor die naweek die pad na Potchefstroom gaan aandurf sal vinnig moet spring om nog ʼn kaartjie vir ʼn produksie te koop. Vermaak (05-10-2017)
Maroela [Resensie] Illse Roos, Paul du Toit weergaloos in 'Melk & Vleis'
Dalk word uitnemende toneelspel en die sukses van ʼn verhoogproduksie gemeet aan dié mate waartoe akteurs daarin slaag om jou as teaterganger mee te voer na ʼn onbekende milieu waarin jy oortuig is dat … Vermaak (05-10-2017)
Maroela [Video] 'Sukses' met Bennie en Bouwer
In die videoreeks, "Sukses" met Bennie en Bouwer, voer die akteurs Bennie Fourie en Bouwer Bosch tong-in-die-kies-onderhoude met Afrikaanse bekendes. In hierdie insetsel gesels hulle met Ruan Wessels … Vermaak (05-10-2017)
Maroela [Video] Aardklop: Simoné Nortmann gee feesraad
"Die hele proses van ʼn solostuk aanmekaar sit is vreesaanjaend. Die eerste paar weke het ek elke nou en dan huis toe gery en gewonder: 'Wat maak ek met my lewe?' Ek het so amper-amper kop uitgetrek. … Vermaak (04-10-2017)
Maroela [Video] Je-Ani vertel oor senuwees, opwinding tydens solo-debuut
"Dit was senutergend in die begin, maar dit was verskriklik lekker – die mense het dit geweldig goed ontvang en dit was wonderlik om te ervaar. Die senuwees sal seker maar altyd daar wees, maar ons … Vermaak (04-10-2017)
Maroela Ou gunstelinge en nuwe trefferreekse in Oktober
Kyk na nuwe episodes van ou gunstelinge soos "Boer soek 'n vrou" en "Edik van Nantes" tot splinternuwe reekse waarvoor jy sommer vinnig lief gaan raak. Vermaak (04-10-2017)
Maroela [Resensie] 'Winterboom'
Aanneming, liefde, die dood en verlange is alles temas wat in Winterboom aangeraak word. Vermaak (04-10-2017)
Maroela Nuwe reekse op Showmax beskikbaar
Showmax bied in Oktober talle nuwe opwindende programme en flieks vir kykers in Suid-Afrika. Vermaak (04-10-2017)
Maroela Aardklop se hart tamboer vanjaar selfs sterker
Die Aardklop Nasionale Kunstefees se kaartjieverkope was teen Woensdagoggend reeds sowat 30% hoër as dieselfde tyd verlede jaar. Vermaak (04-10-2017)
Maroela Aardklop: Kobus se Gat laat feesgangers vir 12 jaar smul
Die 'roosterkoekstalletjie' – soos honderde feesgangers na die gewilde Kobus se Gat-kosstalletjie verwys – staan vanjaar vir die 12de agtereenvolgende jaar op die Aardklop Nasionale Kunstefees se … Vermaak (03-10-2017)