Netwerk24 Vrystaat se laaste slypkans vir Cravenweek
Die Vrystaat se Cravenweekspan kry Saterdag in Magaliesburg ’n laaste kans om in ’n wedstrydsituasie te skaaf. Sport (Vr 20:40)
Maroela Oosthuizen wil Amerikaanse Ope-titel hê
“Om die Amerikaanse Ope te wen sal iets besonders wees.” Sport (Vr 19:40)
Netwerk24 Son skyn helder vir Engelse krieketspan
Selfs die weer speel saam vir Engeland se krieketspan. Sport (Vr 19:40)
Netwerk24 Spooner met sekondes oor SA held
Nic Spooner het Vrydag in Bhubaneswar, Indië, met net 34 sekondes oor die Suid-Afrikaanse manshokkiespan se Olimpiese drome lewend gehou. Sport (Vr 19:20)
Netwerk24 Louis dink nog nie aan geskiedenis
Louis Oosthuizen se eerste ronde van die Amerikaanse Ope by die Pebble Beach-gholfbaan het Donderdag twéé storielyne opgelewer wat ons al voorheen gesien het. Sport (Vr 19:20)
Netwerk24 Platsak WP kan Bokke verloor
Die Westelike Provinsie loop die gevaar om talle van sy voorste spelers te verloor nadat sy direksie brieke aangedraai het met kontraktering weens die finansiële posisie waarin die Kaapse rugbyunie … Sport (Vr 19:00)
Netwerk24 Wenner wen alles, verloorder kry niks
Verlede jaar het ’n vreemde gier posgevat om herhaaldelik die Beatles se We all live in a yellow submarine deur Nuweland se luidsprekers te laat dreun. Sport (Vr 18:20)
Netwerk24 Dís waarom Banyana steeds segeloos is
Verbroude kanse. Sport (Vr 17:40)
Netwerk24 Watter Bulle gaan by Loftus opdaag?
Pote Human het nog Woensdagaand met groot erns vertel sy Bulle moet Saterdag op Loftus Versfeld teen die Leeus wen om van ’n plek in die Superrugby-kwarteindronde seker te maak. Sport (Vr 17:20)
Netwerk24 Marx terug Leeus toe ná Japanse seisoen
Goue Leeus, Malcolm Marx, Wêreldbeker-toernooi, Japan Sport (Vr 17:20)
Netwerk24 Div was uit sy diepte
Tendai “Beast” Mtawarira is ’n rugbyspeler wat aan min woorde en groot dade geken word, maar maak sy hart oop en spoel sy mond uit in ’n outobiografie, “Beast”, wat in Julie op die winkelrakke … Sport (Vr 17:00)
Netwerk24 Dis tussen Hawies en Matthew
Die aangewese afrigter om Franco Smith as die hoofafrigter van die Cheetahs op te volg, kan volgende week reeds ’n aanbod van die Vrystaat Rugbyunie ontvang. Sport (Vr 16:40)
Netwerk24 Jong Duitser wil bokswêreld skok
Andy Ruiz se opspraakwekkende oorwinning ’n paar weke gelede oor Anthony Joshua is nie die groot inspirasie vir Tom Schwarz om Saterdag in Las Vegas met Tyson Fury af te reken nie. Sport (Vr 16:20)
Netwerk24 SA hokkiemans bly op koers na Tokio-Spele
Suid-Afrika se manshokkiespan se drome om volgende jaar in die Olimpiese Spele in Tokio te gaan speel, is op koers. Sport (Vr 15:40)
Netwerk24 Sachin sleep Aussie-maatskappy hof toe
Die Indiese krieketlegende Sachin Tendulkar het ’n siviele saak teen ’n Australiese kolfvervaardiger aanhangig gemaak. Sport (Vr 15:20)
Netwerk24 Chiefs mors met Rebels, haal kwarteind
Pasop vir hierdie Chiefs!. Sport (Vr 14:40)
Netwerk24 Cheika sê ‘span belangriker as Folau’
Michael Cheika, afrigter van die Wallabies, sê dis “ongelukkig” dat die heelagter Israel Folau se kontrak beëindig moes word, maar omdat hy soveel ontwrigting in die span veroorsaak het, was dit … Sport (Vr 13:20)
Netwerk24 Highlanders bly vir eers in Super-wedloop
Die Highlanders het Vrydag met ’n wegholoorwinning oor die Waratahs verseker dat hulle nog in die wedloop is om die uitspeelronde van die Superrugby-reeks te haal. Sport (Vr 12:20)
Netwerk24 Borg los London Irish oor Jackson-kontrak
Diageo, die eienaar van Guinness, het sy borgskap van een van Engeland se voorste rugbyklubs gekanselleer weens sy kontraktering van ’n speler wat aangekla, toe kwytgeskeld is, van verkragting. Sport (Vr 12:00)
Netwerk24 All Black-legende in stryd teen kanker
’n Grote in Nieu-Seelandse rugby begin eersdaags behandeling vir ingewandskanker. Sport (Vr 10:40)
Netwerk24 Louis se arend slegs 11de in VSA Ope
Louis Oosthuizen het Donderdag ’n uitstekende eerste ronde in die Amerikaanse Ope-gholftoernooi op Pebble Beach geniet en ’n telling van 66, vyf onder die baansyfer, behaal. Sport (Vr 08:00)