Netwerk24 China verydel straks Banyana se WB-drome
Die aanslag van Suid-Afrika se vroue-sokkerspan om die uitklopfase in sy geskiedkundige eerste Wêreldbeker-toernooi te haal, het in alle waarskynlikheid Donderdagaand in Parys gesneuwel toe China hom … Sport (Do 23:40)
Netwerk24 Oud-fietsryer geskors
Die Spanjaard Juan Jose Cobo is skuldig bevind aan opkikkergebruik tussen 2009 en 2011, het die Internasionale Fietsryunie (UCI) Donderdag gesê. Sport (Do 22:40)
Netwerk24 Tiener klop Olimpiese kampioen by Diamantliga
Die 19-jarige Sydney McLaughlin het ’n massiewe waarskuwing uitgestuur aan haar teenstanders in die 400 m-hekkies op Donderdagaand se Diamantliga-byeenkoms in Oslo. Sport (Do 22:40)
Netwerk24 Miljoene kyk vrouesokker
Vrouesokker word ál gewilder met meer as 1,5 miljoen ondersteuners wat wedstryde in die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Frankryk gaan bywoon. Sport (Do 22:20)
Netwerk24 Caster wen nog ’n ronde teen IAAF
Caster Semenya het Donderdag die tweede ronde teen die IAAF in die Switserse federale hooggeregshof gewen toe die atletiekliggaam se dringende aansoek om hul regulasies onmiddellik weer in werking te … Sport (Do 22:20)
Netwerk24 Beseerde Kevin in SA reggedokter
Suid-Afrika se voorste tennisspeler, Kevin Anderson, wat volgende week sy terugkeer op die Queen’s-toernooi in Londen maak, het onthul dat hy in Suid-Afrika behandeling gekry het vir ’n lastige … Sport (Do 21:40)
Netwerk24 Cheetahs se Venter praat met Ospreys
Die Walliese Pro14-spanne is hard besig om na spelers van die Cheetahs te vry. Sport (Do 21:20)
Netwerk24 Pote wil nie kar voor perde inspan
Daar is in die verlede al menige keer klem gelê op hoe klein die marge tussen sukses en mislukking in die Superrugby-reeks kan wees. Sport (Do 20:40)
Netwerk24 De Allende se terugkeer ‘yslik’ vir Stormers
Frans Steyn se moontlike terugkeer na Springbok-rugby behoort vir Damian de Allende op sy tone te hou in Saterdag se Superrugby-wedstryd tussen die Haaie en Stormers op Nuweland. Sport (Do 20:20)
Netwerk24 Springbokke kan by Junior Bokke ‘leer’
Die Springbokke kan inspirasie put uit die Junior Bokke se vertoning teen Nieu-Seeland in die o.20-Wêreldtoernooi teen Nieu-Seeland. Sport (Do 20:00)
Netwerk24 So lyk sake voor dié naweek
Met die laaste ronde van Superrugby-ligawedstryde wat Vrydagoggend (SA tyd) afskop, het vyf spanne reeds hul deelname aan die uitspeelrondes beklink, maar veg ’n verdere sewe om die oorblywende drie … Sport (Do 19:20)
Netwerk24 Zverev delf onderspit
Alexander Zverev is Donderdag in die tweede ronde van die eerste grasbaantoernooi voor Wimbledon uitgeskakel. Sport (Do 19:20)
Netwerk24 Froome 8 uur op operasietafel
Die Britse fietsryer Chris Froome het ’n operasie van agt uur ondergaan om gebreekte bene te heg en sal twee tot drie dae in die waakeenheid wees ná ’n groot valslag Woensdag in Roanne, Frankryk. Sport (Do 18:20)
Netwerk24 ‘Dís waarom ek Robert bo Curwin kies’
Beast Mtawarira sal die vonk vir die Haaie moet verskaf om weer op die wenpad te kom. Sport (Do 17:00)
Netwerk24 SA speel met swaard van Tokio oor kop
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan se deelname aan 2020 se Olimpiese Spele in Tokio is Vrydag op die spel wanneer hy Amerika in Bhubaneswar, Indië, in die halfeindronde van die FIH-toernooi pak. Sport (Do 16:00)
Netwerk24 Vrystater soek plek in VSA se WB-groep
Die Vrystaat XV-tal se skrumskakel Ruben de Haas het Woensdag Amerika toe vertrek om hom by die nasionale span aan te sluit vir sy eerste Wêreldbeker-oefenkamp. Sport (Do 15:20)
Netwerk24 Sonny Bill se Superrugby-swanesang?
Sonny Bill Williams sal Saterdag moontlik die laaste keer in sy loopbaan in ’n Superrugby-wedstryd speel. Sport (Do 14:00)
Netwerk24 Tonga bied Folau WB-hoop vir 2023
Tonga is gretig om die verstote Wallaby-ster Israel Folau te betrek met die oog op ’n plek in sy groep vir die Wêreldbekertoernooi in 2023, sê Toutai Kefu, die span se afrigter. Sport (Do 12:20)
Netwerk24 Beast gee Haaie byt teen Stormers
Die mees ervare Springbok-stut tot nog toe, Beast Mtawarira, is terug om die Haaie ’n bietjie meer byt te gee vir Saterdag se deurslaggewende Superrugby-stryd teen die Stormers op Nuweland. Sport (Do 12:00)
Netwerk24 SA en VSA weer slaags... in hokkie-halfeind
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan het met ’n speler minder aan die einde vasgebyt om Rusland in sy uitspeelstryd met 2-1 te klop om ’n herontmoeting met Amerika in die halfeindstryd van die … Sport (Do 11:20)
Netwerk24 Warner maak jong aanhanger se dag
Die Australiese aanvangskolwer David Warner het Woensdag in sy span se Wêreldbekerwedstryd teen Pakistan van ’n “skurk” in ’n “held” verander. Sport (Do 10:40)
Maroela Vandag se sportnuus
Israel Folau kan vir Tonga speel. Sport (Do 10:00)
Netwerk24 'Spelers kom weg met gevaarlike spel'
Skeidsregters straf nie genoeg spelers wat hul skuldig maak aan onwettige en gevaarlike skoonmake (clean outs) nie. Sport (Do 08:00)