Netwerk24 Junior Bokke trap Kiwi’s se tjank af
Die Junior Bokke het hul stemme by die o.20-Wêreldbeker-toernooi dik gemaak deur Nieu-Seeland ’n deeglike pak slae te gee. Sport (Wo 23:00)
Netwerk24 Ek speel deur pyn, sê Rafa
Rafael Nadal wou ná sy onttrekking aan die Indian Wells-toernooi in Maart die handdoek ingooi en sy tennisseisoen beëindig. Sport (Wo 20:20)
Netwerk24 Duanne, Warrick terug om Leeus te pak
Daar is ses veranderings aan die Bulle se beginspan, maar geen teken van Jesse Kriel of Lood de Jager nie. Sport (Wo 19:40)
Netwerk24 Drie in wedloop om Cheetahs af te rig
Die Vrystaat Rugbyunie kan oor 11 dae aankondig wie by Franco Smith as hoofafrigter van die Cheetahs sal oorneem. Sport (Wo 19:20)
Netwerk24 Tieners in kollig by Diamantliga in Oslo
Die tiener en Sweedse paalspringsensasie Armand Duplantis sal Donderdag die groot trekpleister wees by die Diamantliga-byeenkoms in Oslo in Noorweë. Sport (Wo 18:40)
Netwerk24 Waratahs rus hul Wallabies teen Highlanders
Die Waratahs het hoop opgegee om ’n plek in die Superreeks se kwarteindronde te verseker en gee vyf Wallabies ’n ruskans wanneer hulle Vrydag in Dunedin met die Highlanders kragte meet. Sport (Wo 18:20)
Netwerk24 Froome uit Tour ná erge val
Die Britse fietsryer Chris Froome sal nie volgende maand aan die Tour de France deelneem nie. Sport (Wo 18:20)
Netwerk24 Skoleatletiek kry nuwe nasionale byeenkoms
Skoleatletiek het Woensdag ’n groot hupstoot gekry met die aankondiging van die Superskolereeks, wat in September sy nasionale buiging sal maak. Sport (Wo 18:00)
Netwerk24 Kings se verlore seun Catrakilis keer terug
Die Southern Kings het eindelik hul groot vis inkatrol!. Sport (Wo 17:40)
Netwerk24 Thembi-hulle moet help met plan teen China
Thembi Kgatlana en Linda Motlhalo se kennis van China se spelers kan waardevol vir Bayana Banyana in hul tweede groepwedstryd in die Wêreldbeker-vrouesokkertoernooi Donderdag in Parys wees. Sport (Wo 17:20)
Netwerk24 Froome beseer in valslag
Die Britse fietsryer Chris Froome is na ’n hospitaal geneem ná ’n valslag voor die vierde skof van die Criterium du Dauphine. Sport (Wo 17:20)
Netwerk24 Bosch op Haaie se (lang) krukkelys
Die Haaie ruk Saterdag op na Kaapstad vir hul beslissende Super-rugbywedstryd teen die Stormers sonder die jong ster in hul agterlyn, Curwin Bosch. Sport (Wo 17:20)
Netwerk24 Haaie skop CB-veldtog in Durban teen Griekwas af
Die Haaie begin die verdediging van hul Curriebeker-rugbytitel vanjaar teen Griekwas in Durban. Sport (Wo 17:00)
Netwerk24 BBM hoop buurstryd lok duisende na Loftus
Was jy al op Loftus as dit vol is en dit rof is . . . en die Bulle en die Leeus mekaar om ’n uitspeelplek in die Superreeks aandurf?. Sport (Wo 16:20)
Netwerk24 Mank Stormers ‘goed genoeg’, sê onbesonge Chris
Beserings sal nie ’n verskoning as die Stormers Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Haaie op Nuweland verloor nie. Sport (Wo 16:00)
Netwerk24 Au revoir Cheetahs sê Huggie en Dennis
Ná die teleurstelling dat sy kontrak by die Vrystaat nie hernu is nie, is die haker Elandré Huggett besig om hom voor te berei vir ’n nuwe hoofstuk in sy loopbaan. Sport (Wo 15:40)
Netwerk24 Tyson soek publisiteit vir geveg teen Tom
Die Britse swaargewigbokser Tyson Fury doen alles in sy vermoë om belangstelling vir sy geveg Saterdag teen die Duitser Tom Schwarz te kry. Sport (Wo 14:20)
Netwerk24 Waar op aarde is SA spanne heen op pad?
Gaan dit Buenos Aires wees? Of dalk Canberra? Wat van Wellington? Kan Christchurch die bestemming wees?. Sport (Wo 13:20)
Netwerk24 Slegs 1 vrou op Forbes-lys van 100 rykste sportlui
Barcelona se Argentynse doelskieter Lionel Messi is volgens Forbes se top-100-ranglys die wêreld se beste betaalde sportman met ’n inkomste van $127 miljoen die afgelope 12 maande. Sport (Wo 13:00)
Netwerk24 Gatland brei Leeus vir toer na SA in 2021
Warren Gatland is Woensdag as die Britse en Ierse Leeus se breier aangestel vir hul toer na Suid-Afrika in 2021. Sport (Wo 12:40)
Netwerk24 Semenya wen 2 000 m in Frankryk
Caster Semenya het Dinsdagaand weer op die boonste trap van die podium gestaan in haar eerste wedloop sedert atletiek se beheerliggaam, die IAAF, se nuwe regulasies deur die Switserse federale … Sport (Wo 12:00)
Netwerk24 Thiem wil vrede maak met Serena
Dominic Thiem het ’n olyftakkie na Serena Williams uitgehou oor sy tirade teen haar op ’n mediakonferensie by die Franse Ope. Sport (Wo 10:40)