Netwerk24 Kaapstad-marathon mik nóg hoër
Goud is nie meer goed genoeg nie. Ons mik nou na platinum. Sport (Di 21:40)
Netwerk24 IAAF se Koue Oorlog teen Russe duur voort
Rusland se hoop om in September ’n amptelike nasionale atletiekspan na die Wêreldkampioenskappe in Doha, Katar, te stuur, is ’n groot slag toegedien. Sport (Di 21:00)
Netwerk24 Jesse, Lood dalk vir oulaas terug op Loftus
Dit mag dalk nie veel meer wees as ’n poging om die Leeus aan die raai te hou nie, maar daar word nietemin by Loftus Versfeld vertel die Bok-duo Jesse Kriel en Lood de Jager kan dalk Saterdag vir … Sport (Di 20:20)
Netwerk24 SA bokskampioen wil vergoed vir Elvis-glips
Die mense sal volgende naweek “’n beter weergawe van Ruann Visser sien”, het die Suid-Afrikaanse swaargewig-bokskampioen belowe. Sport (Di 19:20)
Netwerk24 Loftus het geen vreesfaktor
Die vooruitsig om op Loftus Versfeld teen die Bulle te speel, is nie iets wat Aphiwe Dyantyi se broek laat bewe nie. Sport (Di 18:20)
Netwerk24 Geen Herschel of Pieter-Steph vir Stormers teen Haaie
Die hoop dat Herschel Jantjies, Pieter-Steph du Toit en JD Schickerling vir die Stormers sal kan opdraf in Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Haaie, het verdamp. Sport (Di 18:00)
Netwerk24 Nóg ’n OP-speler vort na Spaanse klub
El Salvador, ’n Spaanse rugbyklub, het duidelik ’n voorliefde vir losskakels uit die Oos-Kaap. Sport (Di 17:20)
Netwerk24 Solomon, Hongaar verdedig Berg-titel
Spanne wat hulle reeds vir die Bergrivier-kanomarathon ingeskryf het, bewe dalk in hul broek met die nuus dat die verdedigende kampioene hul deelname aan vanjaar se wedvaart bevestig het. Sport (Di 17:20)
Netwerk24 Ben kan Highlanders hupstoot gee
Die Highlanders se buitekans om die uitspeelrondes in Superrugbyreeks te haal het ’n hupstoot gekry met die nuus dat die All Black-heelagter Ben Smith straks tot die span gaan terugkeer. Sport (Di 17:00)
Netwerk24 Becker sê jong spelers is ‘sag in die kop’
Boris Becker sê jonger beroepspelers beskik nie oor die regte geestelike ingesteldheid om die “Groot Drie”, Roger Federer, Rafael Nadal en Novak Djokovic, in Grand Slam-tennistoernooie uit te daag … Sport (Di 16:40)
Netwerk24 Scarlets-Bok Cassiem wil in Brittanje bly
Die Scarlets het een van hul moeilikste seisoene in die Pro14-reeks agter die rug ná die welslae van vorige seisoene en daar is ’n goeie rede daarvoor, glo Uzair Cassiem, dié Walliese span se … Sport (Di 16:00)
Netwerk24 Wayde eersdaags in Europa weer in aksie
Die 400 m-wêreldrekordhouer en Olimpiese kampioen, Wayde van Niekerk, sal binnekort weer op die internasionale verhoog in die blokke sak. Sport (Di 14:20)
Netwerk24 Dan Carter bemark rolprent oor sy lewe
Die All Black-legende Dan Carter het Dinsdag onthul ’n “intieme” rolprent oor sy persoonlike lewe en sy “uitdagende pad” na die Wêreldbekertoernooi in 2015 word op 29 Augustus in Nieu-Seeland … Sport (Di 13:20)
Netwerk24 Bieber daag Cruise uit vir hokgeveg
Die sanger Justin Bieber het die Hollywood-superster Tom Cruise Sondag in ’n twiet om ’n hokgeveg uitgedaag. Sport (Di 10:40)