Netwerk24 Helpies en Klofies bo in Virsekerbeker
Helpmekaar Kollege van Johannesburg storm steeds voort in die Virsekerbeker-reeks nadat hy vir die Hoër Tegniese Skool Middelburg met 50-5 pak slae uitgedeel het. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 IAAF verander binnekort sy naam én logo
Die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) sal van Oktober af as Wêreldatletiek bekend staan. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Namibië haal hoogste plek op wêreldranglys
Namibië se nasionale rugbyspan beklee sy hoogste posisie tot nog toe op die wêreldranglys nadat hy die afgelope naweek ’n naelskou-oorwinning oor Uruguay in Montevideo behaal het. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 SA hokkiemans haal nog asem in Indië
Suid-Afrika se manshokkiespan se eerste doel by die FIH-reeks in Bhubaneswar, Indië, was die vinnigste tot nog toe in dié toernooi. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Junior Bok tweede swaarste in Wêreldtoernooi
Die o.20-Wêreldtoernooi is gewoonlik ’n goeie rigtingwyser vir die toekoms van rugby en die skouspel wat tans in Argentinië beslis word, is geen uitsondering nie. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 OP-Olifante op soek na CB-promosie
Die Oostelike Provinsie-Olifante het darem al een van die spelers wat tot onlangs nog vir die Southern Kings Pro14-rugby gespeel het, oorgehaal om in die komende Curriebeker-reeks vir hulle te speel. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Affies skitter in netbal se kampioenskappe
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool (Affies) het sake op die netbalbaan gedomineer in die Gauteng Skole Netbalkampioenskappe (GSS) wat die afgelope naweek by die Hoërskool Dr. E.G. Jansen in Boksburg … Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Hokaai eers, sê De la Hoya vir Golovkin
Gennady Golovkin moet glo eers volgende teen ’n “regte vegter” boks, voor hy aan ’n herontmoeting met Canelo Alvarez kan dink. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Baanbeampte paai bekommerde gholfsterre
Wanneer die Amerikaanse Ope-gholftoernooi Donderdag by Pebble Beach in Kalifornië afslaan, gaan die fokus nie net op spelers soos Tiger Woods en Brooks Koepka wees nie, maar sal die kollig ook fel op … Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Skandering bring slegte tyding vir Kwagga
Kwagga Smith se Superrugby-seisoen is iets van die verlede. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Manyonga koning in put op FBK-Spele
Suid-Afrika se Luvo Manyonga het die kollig gesteel op die Fanny Blankers-Koen-Spele, wat Sondag in Hengelo in Nederland gehou is. Sport (10-06-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
“AB is nie hier nie en hy kan ons nie help nie. Net die spelers wat hier is, kan dinge omdraai.” Sport (10-06-2019)
Maroela Balpeuter-wolk hang weer bo Aussies
Sosiale media aan’t gons oor Zampa se hand in sy broeksak. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Dís waarom Kanadese Lewis uitjou
Wat veronderstel was om ’n soete oorwinning vir Lewis Hamilton te wees, het in ’n nagmerrie ontaard nadat die skare by die Kanadese Grand Prix teen dié Britse Formule Een-renjaer gedraai het. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Flater op trofee laat Roland Garros met rooi gesig
Die tenniswêreld was 43 jaar lank oortuig daarvan dat Sue Barker die laaste Britse vrou was wat die Franse Ope-titel gewen het, maar blykbaar was hulle verkeerd. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 WB-krieket: SA t. Windies
Suid-Afrika kom vandag in sy vierde wedstryd van die Wêreldbeker-kriekettoernooi teen die Wes-Indiese Eilande in Southampton te staan. Volg al die aksie hier. Sport (10-06-2019)
Netwerk24 Kiwi kap Stormers se taktiek
Speel só en julle’s nêrens heen op pad nie! Sport (10-06-2019)