Netwerk24 SA hokkiemans veg om oorlewing in Indië
Suid-Afrika soek nie net sy eerste sege in die eindronde van die FIH-hokkiereeks nie, hy soek in sy laaste groepwedstryd teen Mexiko – Maandag in Bhubaneswar, Indië – ook nog na sy eerste doel. Sport (09-06-2019)
Maroela Nadal kraai weer koning
Dit is die Spanjaard se 12de Franse Ope-titel. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 'Jaguars se wenkultuur gee deurslag'
Uit en uit ’n spanpoging. Só sê ’n ontspanne Jenny van Dyk, afrigter van die Jaguars, Sondagmiddag oor haar netbalspan se derde agtereenvolgende netbaltitel. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Banyana het meer uit wedstryd verdien’
Die spelers was fantasties. Suid-Afrika het gewys wat hy werd is en wat hy kan doen en sy het gevoel hulle het meer uit die wedstryd verdien. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Franse dosyn vir onstuitbare Nadal
Twaalf eindstryde, 12 titels. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Ná 10 jaar is Barty die koningin van Parys
Ashleigh Barty het tien jaar gelede haar eerste besoek aan Parys met ’n passie gehaat, maar Sondagoggend in die Franse hoofstad het sy as die koningin van Roland Garros wakker geword. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Boland klop WP, skakel Vrystaat uit
Die Boland-Kavaliers het met ’n naelbytsege oor die Westelike Provinsie ’n plek in die halfeindronde van die SuperSport-uitdaagreeks bespreek en die deur in die Vrystaat se gesig toegeklap. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Mothibi-waagstuk lewer Comrades-triomf op
Danksy ’n kans wat hy gewaag teen die moordende Polly Shortts uit, het die 34-jarige Edward Mothibi Sondag daarin geslaag om Bongmusa Mthembu se Comrades-aanslag te knak. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Gerda nou in selfde asem as Frith genoem
Gerda Steyn was Sondag in die afdeling vir vroue in die Comrades-ultramarathon in dieselfde liga as Frith van der Merwe 30 jaar gelede. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Crusaders se swaargewigte keer nou terug
Die Crusaders se klinkende sege die naweek oor die Reds in die Superrugby-kompetisie het ’n duidelike waarskuwing aan ander aanspraakmakers op die titel gerig: Staal julle vir ’n span wat nou sy … Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Lerena wen, maar Ducar se liefde seëvier
Kevin Lerena het die boksgeveg gewen, maar Vasil Ducar het die meisie gekry. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Jaguares oorskadu Haaie in eensydige stryd
Die afstand tussen Durban en Buenos Aires word aangegee as 8 124 km. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Swart talent’ groot bate vir SA rugby, sê Plumtree
Dit is skrikwekkend om te dink hoe goed Suid-Afrikaanse rugby kan word as die swart talent ten volle ontwikkel, sê John Plumtree, die eertydse Haai-speler en -afrigter, wat deesdae die Hurricanes in … Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Beleërde Leeus pak Bulle sonder Kwagga
Asof dit nie moeilik genoeg is om die Bulle se horings op Loftus Versfeld te moet gaan buig om die uitspeelrondes van die Super-rugbyreeks te haal nie, moet die Leeus dit nou boonop Saterdag Kwagga … Sport (09-06-2019)
Maroela Jaguares beklink SA afdeling teen Sharks
Argentyne maak amok teen besoekers in Buenos Aires. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Haaie kry rugbyles in Buenos Aires
Die Jaguares het die Haaie Saterdagaand ’n deeglike loesing met 34-7 in die Superrugby-wedstryd in Buenos Aires gegee en daarmee seker gemaak dat hulle die Suid-Afrikaanse konferensie wen. Sport (09-06-2019)
Netwerk24 ‘Ouman’ Morné is reg om Bulle se jonges te mentor
“Ek het reeds vir Schalk (Brits) gebel en vir hom gesê hy moet by die Bulle bly sodat ek nie die oudste is wanneer ek daar aankom nie.”. Só sê Morné Steyn oor sy terugkeer na die Blou Bulle later … Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Groot koebaai kom op Loftus
Saterdag sê Loftus Versfeld koebaai vir sy Springbok-Bulle in hul laaste Super-tuiswedstryd. Handré Pollard, RG Snyman, Jason Jenkins, Duane Vermeulen en die Bulle se ysterflank Hanro Liebenberg sal … Sport (09-06-2019)
Netwerk24 Tafel gedek vir Super-Saterdag van SA derbies
Tot die rustydfluitjie het dinge tussen die Leeus en die Hurri­canes gister op Ellispark taamlik gelykop verloop, maar ná die draaislag was daar grotendeels net een span op die veld en dit was nie … Sport (09-06-2019)