Netwerk24 Jaguars loop weg met 3de kroon
Eenmaal ’n kampioen, altyd ’n kampioen. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Banyana laat Spanje byna bloos
Dit het twee strafdoele geneem om La Roja, soos Spanje se vrouesokkerspan bekend staan, van rooi gesigte te red in hul eerste Wêreldbeker-sokkerwedstryd Saterdagaand teen Banyana Banyana. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Stormers klop Sunwolves, maar . . .
’n Doodse stilte het waarskynlik Saterdagaand in die Stormers se kleedkamer geheers nadat hulle die Sunwolves met 31-18 in hul Superrugby-wedstryd op Nuweland geklop het. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Barty is die kampioen in Parys
Ashleigh Barty het Saterdag haar eerste Grand Slam-tennistitel gewen toe sy die Tsjeggiese tiener Marketa Vondrousova in skoon stelle in die eindstryd van die Franse Ope geklop het. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 SA hokkiespan gly weer met 0-2 teen Japan
Hoewel die Suid-Afrikaanse manshokkiespan sy tweede groepwedstryd teen Japan in die eindronde van die FIH-reeks weer met 0-2 Saterdag in Bhubaneswar, Indië, verloor het, is sy kanse om die … Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Bokkies wen ondanks vrot dissipline, nou wag Kiwi’s
Die Junior Bokke kan van baie goed beskuldig word, maar beslis nie dat hulle nie ondersteuners help om hul woordeskat uit te brei nie. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Hurricanes sit Leeus ore aan
Die Leeus is Saterdagmiddag lamgelê deur die Hurricanes in die tuisspan se nederlaag met 17-37 in hul Superwedstryd op Ellispark in Johannesburg. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Miljoene Franse ondersteun vrouespan
Die eerste wedstryd in die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue in Frankryk is in die gasheerland deur 9,83 miljoen mense gekyk. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Thiem pak Nadal (weer)
Novak Djokovic se Franse Ope-drome lê op die klei. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Barty se ouers mis belangrike wedstryd
Terwyl duisende Australiese tennisaanhangers laat gaan wakker bly om Ashleigh Barty in die Franse Ope aan te moedig, sal haar ouers honderde kilometer van Roland Garros wees. Sport (08-06-2019)
Maroela Voorwaarts mars vir die Crusaders en Brumbies
Dit gaan byna ʼn onbegonne taak vir enige rugbyspan in die Superrugby-reeks wees om oor twee weke in Christchurch in die kwarteindronde van die Superrugbyreeks die Crusaders te klop. Die span wat di… Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Brumbies blaas Tahs se vlammetjie dood
Die Waratahs se kans om die uitspeelrondes van die Superrugby-reeks te haal, is Saterdag deur die Brumbies beëindig. Sport (08-06-2019)
Netwerk24 Crusaders vermink Rebels
Ná ’n paar so-so vertonings het die Crusaders Saterdagoggend (SA tyd) weer op sy tuisveld in Christchurch vlamgevat om die Rebels met 66-0 te verpletter. Sport (08-06-2019)