Netwerk24 Leeus beraam planne vir Hurricanes se ‘lelike’ spel
Die Leeus moet Saterdagmiddag teen die gety swem as hulle hul aanspraak op ’n plek in die kwarteindronde van die Super-rugbyreeks wil behou. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Jong Bok skuif agter boeke in ná skrumwerk
Dian Bleuler, stut van die Junior Springbokke, sal tussendeur sy rugby-verantwoordelikehede oor die volgende paar dae nie tyd hê om Argentinië, waar die o.20-Wêreldtoernooi beslis word, te verken nie. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Rafa wéér Roger se tier op kleibaan in Parys
Hoe op dees aarde klop jy vir Rafael Nadal by die Franse Ope?. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Jaguars, Stings ná rillers in eindstryd
Twee netbalspanne moes Vrydag vanuit die loopgraaf veg en diep delf om hul plek in Saterdag se eindstryd van die Nasionale Liga te kon bespreek. Sport (07-06-2019)
Maroela Nadal trap g’n klei teen Federer
 “Dit was ongelooflik om teen Roger te speel.” Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Tot 30 atlete het kans om te wen
Comrades-voorspellings is meestal verkeerd, omdat enigiets op die dag in dié moordende wedloop kan verkeerd loop. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Lerena moet pasop vir dié polisieman
Vasil Ducar is ’n vriendelike, beskeie kêrel. Hy het ook baie minder beroepsboksgevegte as Kevin Lerena agter die blad, maar Lerena durf hom nie ligtelik opneem nie. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 SA Rugbyunie skaf Bok-kontrakte af
Die voorste Springbok-rugbyspelers wat in Suid-Afrika gesetel is, gaan in die meeste gevalle vorentoe met ’n kleiner hap van die nasionale beheerliggaam se geldkoek vrede moet maak. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Franco is ‘een van grootste verliese’
Francois Venter, ’n Springbok-senter en voormalige kaptein van die Cheetahs, sê hy dink nie mense besef die groot verlies wat Franco Smith vir die unie gaan wees nie. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Robert moet sy pa ‘red’ met vyfster-vertoning
Seun, nou moet jy my uithelp en jou kant bring, anders is ek in groot moeilikheid. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Stormers se lot in eie hande
“Dis in ons hande.”. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 ‘Ek het nie Leeus gestroop’
Gloucester is ná twee seisoene met Johann Ackermann as sy afrigter weer ’n krag in Engelse rugby. Stephen Nell het met dié voormalige afrigter van die Leeus oor die hede, verlede én toekoms gesels. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Nadal vee die vloer met Federer
Die Spaanse matador Rafael Nadal is een oorwinning weg van ’n ongeëwenaarde 12de Franse Ope tenniskroon. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Japanners bied ander uitdaging
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan staal vir sy tweede groepwedstryd in die eindronde van die FIH-reeks teen Japan Saterdag in Bhubaneswar, Indië, vir ’n totaal anderse aanslag. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Snyman se Blitsbok-loopbaan verby?
Die Blitsbok Philip Snyman het straks die einde van sy loopbaan bereik. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Liverpool ruk op na Murrayfield
Murrayfield, die tuiste van die Skotse Rugbyunie, sal in Julie die eerste keer gasheer wees vir ’n wedstryd van die Engelse sokkerspan Liverpool. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Scott spog met nuwe Superrugby-rekord
Die veteraan-losvoorspeler Scott Higginbotham het Vrydag in Brisbane ’n mylpaal bereik én die Reds gehelp om die Blues in ’n Superrugby-wedstryd te klop. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Verrassings in vroue-eindstryd
Die agtste gekeurde, Ashleigh Barty van Australië, en die ongekeurde Tsjeggiese tiener, Marketa Vondrousova, het Vrydag deurgedring na die Franse Ope-eindstryd in die vroue-enkelspel. Sport (07-06-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die 94ste Comrades-marathon spring Sondag in Durban weg. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Bulle speel wéér gelykop, maar bly in wedloop
Dit was die Bulle se beste poging in Nieu-Seeland in baie jare, maar vir ’n tweede week agtereenvolgens moes hulle tevrede wees met ’n gelykop-uitslag. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Klag van verkragting teen Neymar bekommer borge
Die aantyging van verkragting wat teen die sokkerspeler Neymar gemaak word, is ’n bekommernis vir die sportdragvervaardiger Nike. Sport (07-06-2019)
Netwerk24 Tahs-breier koppig om spelers ruskans te gee
Die Waratahs se afrigter kan geen waarborge gee dat hy die toetsspelers in sy span ruskans gaan gee indien die Tahs steeds die uitspeelrondes van die Superrugby-reeks kan haal nie. Sport (07-06-2019)