Netwerk24 Alkana wen brons in Rome
Antonio Alkana het Donderdag met sy kop omhoog van die baan gestap nadat hy derde geëindig het in die 110 m-hekkies in die vierde ronde van die Diamantliga-reeks wat in Rome gehou is. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Junior Bok Francke se WB kortgeknip
’n Skouerbesering het die Junior Springbok Francke Horn se deelname aan die o.20-Wêreldbeker-toernooi in Argentinië kortgeknip. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Banyana Banyana kan met miljoene terugkeer
Banyana Banyana kan met meer as R11,2 miljoen terugkeer vanaf die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue, selfs al wen hulle nie ’n enkele wedstryd nie. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Jantjies as plaasvervanger gekies
Die Leeus het hul vertroue gestel in die 15-tal wat teen die Stormers begin het vir hul Superrugby-wedstryd teen die Hurricanes Saterdag op Ellispark in Johannesburg. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Vrouetennis het nuwe jong ster
Tennisondersteuners het Donderdag ’n blik op die toekoms van vrouetennis gekry. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Oud-kampioene slaags in halfeind
Dit was vier kort, maar intense netbalnaweke, en nou is die Nasionale Liga se hoogtepunt hier – die eindstryd-naweek. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Krag-afslane kon Zverev nie red
Alexander Zverev het sy volle 1,98 m uitgerek en kanon-afslane oor die net na Novak Djokovic afgevuur. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 VSA skok SA met 2-0
Die handvol strafhoeke wat die Suid-Afrikaanse manshokkiespan nie in die eerste helfte teen Amerika kon afrond nie, sal by hom spook. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Stormers moet Sunwolves met 3 debutante takel
Vir Rassie Erasmus, Springbok-afrigter, is die nuus goed. Vir Robbie Fleck, die Stormers se afrigter, sleg. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Abby lei Stings in halfeind
Dit is moeiliker om netbal te speel én skool te hou. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Gewigtige taak voor Handré en Embrose
Toe Pote Human vandeesweek uitgevra is oor die Bulle se afspraak Vrydag in die Superreeks met die Highlanders, het dit byna geklink na ’n slagspreuk uit ’n aksiefliek. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Tiener speel klaar met Halep
Sy het van haar eerste wedstryd af naby aan die afgrond gespeel en Donderdag is Simona Halep toe die deur gewys in die Franse Ope-tennistoernooi. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Robert terug in Haaie se 10-trui
Robert du Preez is terug as losskakel vir die Haaie se rugbyspan vir Saterdag se Superstryd teen die Jaguares in Buenos Aires. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Stick dalk volgende Kings-afrigter
Die naam van die Springbokke se agterlynafrigter Mzwandile Stick duik al meer op wanneer daar oor ’n nuwe hoofafrigter vir die Southern Kings bespiegel word. Sport (06-06-2019)
Maroela Proteas kort nou Job se geloof
Net Afghanistan vaar swakker as Suid-Afrikaners by Wêreldbeker. Sport (06-06-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Kyle Brown kondig uittrede aan. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Enkelbesering hou Neymar op kantlyn
Die Brasiliaanse sokkerspeler Neymar moes die veld Woensdag in Brasilië se wedstryd teen Katar met ’n enkelbesering verlaat. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Nog ’n Folau se kontrak by Tahs beëindig
Die Waratahs het Israel Folau se broer van sy kontrak vrygestel. Sport (06-06-2019)
Netwerk24 Beseringspook besoek Junior Bokke
’n Skouerbesering het die Junior Bok Francke Horn se deelname aan die o.20-Wêreldbeker-toernooi in Argentinië kortgeknip. Sport (06-06-2019)