Netwerk24 SA vol vertroue voor stryd teen onbekende VSA
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan sal ná vier seges in vyf opwarmwedstryde sy aanslag in die eindronde van die FIH-reeks Donderdag in Bhubaneswar, Indië, met vertroue teen Amerika begin. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Ackers se baas soek groener weivelde
Gloucester se uitvoerende hoof, Stephen Vaughan, gaan dié Engelse Premierliga-rugbyklub eersdaags, ná ses jaar aan die stuur, verlaat. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 3 strydrosse speel in hul vyfde halfeind
Daar sal drie “strydrosse” in aksie wees in Vrydag se halfeindronde van die Nasionale Liga. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Taai om tieners te pak, sê ‘ou’ Halep
Simona Halep sê sy voel oud. Die 27-jarige Roemeense tennisspeler moet Donderdag nóg ’n tiener die stryd aansê in die verdediging van haar Franse Ope-kroon en sê jongelinge is vreesloos en taai. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Sokker is nou skoon, sê Infantino
Gianni Infantino is Woensdag onbestrede as die wêreld se sokkerbaas herkies. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Lerena moenie in ‘Joshua-slaggat’ trap nie
Anthony Joshua se verrassende nederlaag verlede naweek teen Andy Ruiz was ’n tydige wekroep vir Kevin Lerena voor sy geveg dié naweek teen die relatief onbekende Tsjeg Vasil Ducar. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 ‘Missiel’ Magnussen pak sy swembril weg
Die gordyn het gesak op die wipplank-loopbaan van die Australiese swemmer James Magnussen, ook bekend as die “Missiel”. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Kiwi-rugbybaas gaan pos ontruim
Steve Tew gaan in Desember, ná 12 jaar as die uitvoerende hoof van Nieu-Seeland Rugby (NSR), uittree. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Pollard, Papier moet Bulle se toutjies trek
Die Bulle sal die Highlanders Vrydag in Dunedin met ’n nuwe skakelpaar aandurf in die Superreeks. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Zverev kan Djokovic verras, glo Boris
Alexander Zverev vind sy beste spelpeil op die regte tyd en kan op Roland Garros ’n hoë hekkie wees vir Novak Djokovic, sê Boris Becker. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Pote verdedig sy Pollard-besluit
Dit is juis in Suid-Afrikaanse rugby se belang dat Handré Pollard sy goeie spelpeil voortsit. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Etzebeth ‘nie meer wat hy was’
In RG Snyman het die Springbokke ’n slot wat geen span in die steek sal laat nie en Pieter-Steph du Toit is nou ’n speler wat geen afrigter sal droom om uit te laat nie. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Griffons kry Amerikaanse skop
Die losskakel Robbie Petzer gaan hom ná ’n baie suksesvolle seisoen in die Amerikaanse Major League (MLR) by die Glendale Raptors eersdaags weer by die Griffons in Welkom aansluit. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Kings kontrakteer glo senter-bielie van Tarkastad
Twee belowende, jong agterspelers van die Madibaz kan die verrassingspakket wees wanneer die Southern Kings vorentoe hul volledige Pro14-groep aankondig. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Reën ry tennis in wiele
Met die Franse Ope in sy pylvak moet die organiseerders skarrel om die tenniswedstryde af te handel. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Korter roete vir Kaapse fietstoer beplan
As jou fiets meestal stof vergaar, of as jy net soms om die blok ry, het jy nou iets om voor te oefen: ’n korter roete in die Kaapstad-fietstoer. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Groot sokkergees Johansson sterf
Lennart Johansson, die Sweed wat 17 jaar lank die Europese sokkerbaas was en onder wie se leiding die Kampioeneliga ’n weghol- kommersiële sukses geword het, is in die ouderdom van 89 dood nadat hy … Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Gesoute Blitsbok Kyle klaar met rugby
Ná 11 seisoene by die Blitsbokke het die strydros Kyle Brown besluit om sy stewels op te hang. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Grotes tree aan vir Diamantliga-stryd
Die 110 m-hekkiesloper Antonio Alkana sal Donderdag deeglik getoets word wanneer hy op die Diamantliga-byeenkoms in Rome in die blokke sak. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 WB-Krieket: SA t. Indië
Suid-Afrika kom vandag in sy derde kragmeting by die Wêreldbeker-kriekettoernooi teen Indië in Southampton te staan. Volg al die regstreekse aksie hier. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Folau sleep Rugby Australië hof toe
Die Wallaby-ster Israel Folau gaan Rugby Australië hof toe sleep nadat hy die deur gewys en sy kontrak beëindig is. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Pollard, Papier moet Bulle se toutjies trek
Die Bulle sal die Highlanders Vrydag in Dunedin met ’n nuwe skakelpaar aandurf in die Superreeks. Sport (05-06-2019)
Netwerk24 Biologie behoort identiteit te troef
Die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) is “oortuig” daarvan dat biologie in sport die laaste sê moet hê en nie ’n atleet se identiteit nie. Sport (05-06-2019)