Netwerk24 Aussie-toetskolwer Burns uitgebrand
Uitputting is by die Australiese krieketspeler Joe Burns gediagnoseer. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Rowntree Munster se nuwe voorspeler-breier
Graham Rowntree, ’n voormalige stut van Engeland en die Britse en Ierse Leeus, sluit hom ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi by Munster aan as hulle voorspeler-afrigter. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Nuwe velde wag in toetsreeks teen Indië op Proteas
Hoewel die Proteas se drie toetse in Oktober in Indië op velde is waarop hulle nog nooit gespeel het nie, kan hulle wéér ’n draaiersaanslag van die tuisspan te wagte wees. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Dis Rafa teen Roger in Franse halfeind
Die Franse Ope-halfeindronde waarvan elke tennisliefhebber gedroom het, is nou ’n werklikheid. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Joshua se dae getel, sê oud-kampioen
Anthony Joshua beskryf sy skoknederlaag teen Andy Ruiz as ’n “klein terugslag”, maar sommige bokskenners meen dié Britse swaargewigbokser se loopbaan is ’n blywende knou toegedien. Sport (04-06-2019)
Maroela Wenner van Twee Oseane streef na Comrades-glorie
“Jy kan oefen en beplan soos wat jy wil, maar 70% van die Comrades hardloop jy in jou kop.” Sport (04-06-2019)
Maroela Meningstuk: Afrigters kies ook koers oorsee
Dit is nie net die spelers wat die land verlaat nie. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 SA hokkiemans gly in losmaker teen Indië
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan het Maandagaand met 1-3 vasgeval in sy oefenwedstryd teen die gasheer kort nadat hy in Indië aangekom het. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Só lyk Haaie se wenresep teen Jaguares
Die Haaie se rugbyspan is op sy gelukkigste as hy Tommie Toeris kan speel. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 18 voëltjies kry Burmester in VSA Ope
Die Bloemfonteiner Dean Burmester het Maandag die grootste denkbare geskenk vir sy 30ste verjaardag gekry: die voorreg om aanstaande week in die Amerikaanse Ope by Kalifornië se Pebble … Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Bottervingers pla in Junior Bokke se sege
Die Junior Springbokke sal van hul bottervingers ontslae moet raak as hulle vanjaar ’n faktor in die o.20-Wêreldtoernooi in Argentinië wil wees. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Leeus maak harte oop vir hul ‘rots’, Elton
Elton Jantjies se spanmaats het hul harte vir hom oopgemaak. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Dodelike TT-ren eis nog ’n motorfietsryer
Die gevaarlike TT-wedrenne op die eiland Man langs die kus van Engeland, het nog ’n slagoffer geëis. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 ‘Eskom’ weer reg vir kragvertonings
Die klipharde Bulle-flank Marco van Staden is nie een vir fieterjasies nie. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 IAAF nog in duister oor hof se Caster-besluit
Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) is nog in die duister oor ’n besluit deur Switserland se federale hooggeregshof wat Caster Semenya toelaat om vir eers weer deel te neem … Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Carter skop nekstut ‘kantlyn’ toe
Die legendariese All Black-losskakel Dan Carter het die nekstut waarmee hy die laaste tyd – ná ’n werwel-operasie – oor die weg moes kom, met die skopvoet bygekom. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Murray maak sy terugkeer in dubbelspel
Die Britse tennisspeler Andy Murray sal later vandeesmaand sy terugkeer tot mededingende tennis maak wanneer hy in die Queen’s-grasbaantoernooi aan die dubbelspel gaan deelneem. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Smith kry dalk laaste hoera in Highlanders-trui
Ondersteuners van die Highlanders kan dalk volgende week vir oulaas hul span se heelagter en klub-legende Ben Smith in aksie sien voordat hy sak en pak is. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Man se swak gedrag by Franse Ope skok wêreld
Ná nog ’n voorval van swak gedrag deur ’n toeskouer by die Franse Ope het sosiale media Maandag weer vlamgevat. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Alkana behaal Pra(a)gtige sege
Antonio Alkana het Maandag op die Josef Odložil-gedenkbyeenkoms in Praag in die Tsjeggiese Republiek met ’n goue medalje weggestap. Sport (04-06-2019)
Netwerk24 Simoné (14) se wêreldrekord net die begin
Onthou gerus die naam Simoné Kruger, want dié 14-jarige wêreldrekordhouer van die Hoërskool Garsfontein gaan nog heelwat opskrifte haal. Sport (04-06-2019)