Netwerk24 Petrus gaan Skotse span help afrig
Die Suid-Afrikaner Petrus du Plessis gaan die Skotse klubspan die Glasgow Warriors se skrumafrigter word. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Monnas kraai koning nadat hy met Nories swaarde kruis
Die telling lees dalk 43-27 in die guns van die Hoërskool Monument, maar sy Virsekerbeker-stryd teen Hoërskool Noordheuwel was allesbehalwe eensydig. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Blitsbok Davids straks Bokkie-troef
Die Blitsbok Angelo Davids kan ’n sleutelspeler wees wanneer die Junior Bokke hul aanslag in die o.20-Wêreldbeker-toernooi Dinsdag teen Skotland in Rosario, Argentinië begin. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Bulle en Leeus kies Cravenweek-spanne
Die Blou Bulle se o.18-rugbyspan het vanjaar ’n groot punt om te bewys by die 56ste Cravenweek-rugbytoernooi wat by Grey-kollege in Bloemfontein gehou word. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Thiem wys sy staal in Parys
Die Franse Ope tennistoernooi het Maandag afskeid geneem van twee van sy plaaslike helde. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Uittree? Nooit, sê Ashley-Cooper (35)
Beroepsrugbyspelers wat in ’n Wêreldbeker-jaar op die ouderdom van 35 nog speel, is gewoonlik diegene wat hoop op ’n laaste stukkie glorie. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Caster kan weer deelneem ... vir eers
Caster Semenya kan voorlopig weer aan die 400-, 800- en 1 500 meter deelneem nadat Switserland se federale hooggeregshof beslis het dat die implementering van die Internasionale Vereniging vir … Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Joshua, Ruiz gaan wéér ontmoet
Anthony Joshua sal in November of Desember ’n kans kry om sy titels by Andy Ruiz terug te probeer wen. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Handré sluit hom by Bulle aan
Voorwaarts in Dunedin, asseblief. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Jantjies mag weer vir Leeus uitdraf
Die lug is gesuiwer tussen die Leeus en Elton Jantjies. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Rassie kou naels oor Bok-slot Eben
Of Rassie Erasmus, Springbok-afrigter, rede tot ernstige kommer het oor die besering wat die brekerslot Eben Etzebeth Saterdag opgedoen het, is vir eers nog onduidelik. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Banyana wreed ontnugter voor WB
Desiree Ellis, afrigter van Banyana Bayana, het haar sokkerspan se ontnugterende nederlaag teen Noorweë – in hul laaste oefenwedstryd voor die Wêreldbeker-toernooi – as “ ’n swart dag” beskryf. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Breier soek doeke pleks van doele
Tracey Neville, die hoogs suksesvolle afrigter van Engeland se netbalspan, gaan ná die komende Wêreldbeker-toernooi die tuig neerlê, omdat sy graag met ’n gesin wil begin. Sport (03-06-2019)
Maroela Beserings bly by Proteas spook
Ngidi ook vir meer as ’n week op die krukkelys. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 ‘Dit was my moeilikste seisoen’
Die afgelope seisoen was sy mees uitdagende as afrigter van die Blitsbokke, sê Neil Powell. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Haai-breier Everitt sê nee vir Kings-pos
Die Southern Kings sal weer hul net moet uitwerp in hul soektog na nuwe afrigters nadat Sean Everitt hul aanbod van die hand gewys het. Sport (03-06-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Ironman lok weer land se fiksstes. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Australiese sewestoernooi kry nuwe tuiste
Die Australiese been van Wêreldrugby se sewesreeks sal vanaf 2020 ’n nuwe tuiste kry. Sport (03-06-2019)
Netwerk24 Serena se optrede wys ‘swak persoonlikheid’ – Thiem
Die Oostenrykse tennisspeler Dominic Thiem het Serena Williams van ’n swak persoonlikheid beskuldig nadat sy mediakonferensie onderbreek is om vir haar plek te maak. Sport (03-06-2019)