Netwerk24 Migliozzi wen uitkloptoernooi in België
Die Italiaanse gholfspeler Guido Migliozzi het sy tweede toernooi op vanjaar se Europese Toer verower deur vir Darius van Driel Sondag met vier houe in die Belgiese uitkloptoernooi in Antwerpen te … Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Toe vat taxi amper F1-jaer verby om die sirkel ...
F1 is terug in Suid-Afrika, maar (nog) nie die Grand Prix nie. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Stan sink Stefanos
Aan die een kant van die net: ’n 34-jarige met twee knieoperasies agter hom – maar ook drie Grand Slam-titels. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Du Plessis hoogtepunt in Blitsbokke se swanesang
Die Suid-Afrikaanse sewespan sal gemengde gevoelens hê oor die laaste toernooi van die seisoen die afgelope naweek in Parys. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Botswana klop Bafana Bafana
Bafana Bafana is uit die Cosafabeker-sokkerreeks geboender nadat Botswana hulle Sondag in Durban geklop het. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Carapaz maak geskiedenis in Giro
Richard Carapaz van die Movistar-fietsryspan het Sondag die Giro d’Italia-fietstoer gewen in ’n algehele tyd van 90 uur, 1 minuut en 47 sekondes. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Blitsbokke wen brons in Parys
Die Blitsbokke het effense verlore aansien herwin deur Amerika Sondag in die uitspeelstryd om die brons medalje by die sewestoernooi in Parys te klop. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 WP skraap deur, OP skok Haaie XV
Die rugbyspan van die Westelike Provinsie moes Sondagmiddag kwaai sweet voordat hy sy wedstryd in die SuperSport-uitdaagreeks teen die Vrystaat-vyftiental met 37-33 kon wen. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Jaguars pak Crinums
Die Flames van Noordwes het Sondag vuurwarm netbal opgedis om hul plek in die halfeindronde van die Nasionale Liga te bespreek. Sport (02-06-2019)
Maroela Proteas maak ondersteuners radeloos, moedeloos
Proteas staan twee keer in ’n ry 300 lopies af. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Daar is hoop, sê Fleck na mank Stormers struikel
Robbie Fleck weier om te glo dat sy span se ligte in vanjaar se Super-rugbyreeks gedoof is. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Kiwi’s moker Blitsbokke bloedneus
Nieu-Seeland het vyf drieë gedruk om Suid-Afrika Sondag in die halfeindronde van die sewestoernooi in Parys af te ransel. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Trane in die Tenk
Die Haaie se vyfde tuisnederlaag in die Superrugby-reeks vanjaar plaas Robert du Preez se span onder druk wanneer hulle die komende naweek in Buenos Aires die Jaguares aandurf. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Steil bult lê nou vir Haaie voor
Die Haaie moet nou ’n stowwerige en stamperige grondpad ry om by die uitspeelstryde van die Super-rugbyreeks uit te kom. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Liverpool dra Europese kroon
Liverpool se Mohamed Salah het Saterdag een van die vinnigste doele in die geskiedenis van die Europese Kampioeneliga-reeks aangeteken en só die aanvoorwerk gedoen vir die span se oorwinning van 2-0 … Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Leeus pronk met hardlooprugby
Dit was lekker om weer die Leeus-hardlooprugby te kon speel waaraan ons gewoond is, sê Kwagga Smith, die span se agtsteman en Speler van die Wedstryd. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Blitsbokke mors met Samoa
Die Blitsbokke het met ’n kliniese vertoning vorendag gekom om hul plek in die halfeindstryd van die sewesreeks in Parys te bespreek. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Ruiz kampioen ná skoksege oor Joshua
Andy Ruiz het Saterdag ’n skokoorwinning behaal toe hy die Britse swaargewigtitelhouer, Anthony Joshua, in die sewende ronde van hul boksgeveg in New York se Madison Square Garden met ’n tegniese … Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Bok-haker bêre tokse vir soldaat-stewels
Ná bykans 50 jaar van diens aan die land, waarvan 40 jaar in die weermag, kon brig.genl. André Bestbier in 2012 uiteindelik begin uitspan. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 WB-Krieket: SA t. Bang
Suid-Afrika kom vandag in sy tweede wedstryd van vanjaar se Wêreldbeker-kriekettoernooi teen Bangladesj in Londen te staan. Volg al die aksie hier. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Trane in die Tenk
Die Haaie se vyfde tuisnederlaag in die Superrugby-reeks vanjaar plaas Robert du Preez se span onder druk wanneer hulle die komende naweek in Buenos Aires die Jaguares aandurf. Sport (02-06-2019)
Netwerk24 Herschel, Frans in
Herschel Jantjies kan een van die skok-keuses wees wanneer Rassie Erasmus sy Springbok-groep aankondig vir die toets teen die Wallabies in die Rugbykampioenskap in Julie. Sport (02-06-2019)