Maroela Hurricanes waai die Sharks weg
Die Sharks se kanse om vanjaar tot die kwarteindronde van die Superrugbyreeks deur te dring het nog ʼn knou weg nadat hulle Saterdag op hul tuisveld deur die Hurricanes geklop is. Sport (01-06-2019)
Maroela Lions-plesier op Emirates Airline Park
Kwagga maak definitiewe Bokspronge terwyl Lions ses drieë druk. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 ‘Dis soos om gewonde dier te jag’
Die Blitsbokke se vertoning in hul laaste groepwedstryd Saterdag by die sewestoernooi in Parys was dalk ’n tydige wekroep, sê die span se afrigter, Neil Powell. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Voormalige Arsenal-ster dood in ongeluk
Jose Antonio Reyes wat vir Arsenal én Spanje sokker gespeel het, is dood in ’n motorongeluk, het sy oud-klub Sevilla Saterdag aangekondig. Hy was 35. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Blitsbokke die keer Aussies se tier
Dit was so hittete of Australië het die Blitsbokke ’n tweede agtereenvolgende week geklop. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Leeus klop Stormers op aanval én verdediging
Die Leeus het hul eerste Suid-Afrikaanse derby-wedstryd die seisoen Saterdagaand op Ellispark gewen deur die Stormers in ’n besielende vertoning met 41-22 te klop. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Hurricanes storm oor Haaie in Durban
Die Hurricanes het die Haaie Saterdag daarvan weerhou om hul tweede agtereenvolgende wedstryd op Kingspark te beklink. Sport (01-06-2019)
Maroela Franse Ope kelder Osaka se segetog
Kyk hier vir al die jongste uitslae van die Franse Ope. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Blitse oorkom Keniane
Die Blitsbokke het vyf drieë ingeryg om Kenia in hul tweede wedstryd van die sewestoernooi in Parys Saterdag uit die pad te vee. Sport (01-06-2019)
Maroela Jaguares, Chiefs en Brumbies glimlag breed
Die Jaguares het Saterdag in Brisbane nog ʼn teelepel purgasie aan hul teenstanders in die Superrugbyreeks uitgedeel. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Stings bespreek halfeindplek
Ná ’n wipwaentjierit is die Stings veilig in die halfeindronde van die Nasionale Liga. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Kanniedood-Chiefs verstom Crusaders
Wat ’n asemrowende fees was dit nou nie! Die Chiefs het Saterdag vir ’n groot verrassing gesorg toe hy die Crusaders in Fidji met 40-27 verslaan het in wat sekerlik een van die beste wedstryde van … Sport (01-06-2019)
Netwerk24 Blitsbokke klop Wallis in Parys
Suid-Afrika is oor sy eerste hekkie by die sewestoernooi in Parys, nadat hy Wallis in sy eerste wedstryd Saterdag geklop het. Sport (01-06-2019)
Netwerk24 ASA gaan appelleer teen Caster-beslissing
ASA gaan ook appèl aanteken by Switserland se federale hooggeregshof teen die beslissing van die CAS dat vroueatlete met natuurlike hoë testosteroonvlakke van medikasie gebruik moet maak. Sport (01-06-2019)