Netwerk24 Ewing tevrede met vertonings
Hoewel Namibië nie as ’n gerekende teenstander beskou word nie was die afrigter van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan, Garreth Ewing, tevrede wat bereik is in vandeesweek se drie wedstryde teen die … Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Oud-Proteas speel vir genot
Dit is lekker om net te jol. Só sê twee oud-Proteas wat verlede maand in die Nasionale Liga hul terugkeer tot mededingende netbal gemaak het. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Flames, Stings deel louere
Wie gaan volgende Saterdag die Jaguars se teenstander in die eindstryd wees?. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Engelse sewesspeler speel vir Griekwas
Griekwas het die dienste van Will Wilson, wat Engeland in sewesrugby verteenwoordig het, bekom. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Steeds geen keer aan Rafa
Die vraag word tereg gevra of daar ’n groter toets in wêreldsport is as om Rafael Nadal in die Franse Ope in Parys te klop. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Grey-sterre mis Cravenweek vir sewes in VSA
’n Handvol spelers van Grey-kollege gaan hul skool in Julie in ’n sewestoernooi in Amerika verteenwoordig en kon daarom nie vir die Vrystaat se Cravenweek-span oorweeg word nie. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Tiger se oud-breier gekap oor ‘rassisme, seksisme’
Die veteraan-gholfafrigter Hank Haney is Donderdag uit die SiriusXM PGA Radio Channel geskop weens “rassistiese en seksistiese” opmerkings wat hy gedurende ’n program, waarvan hy ’n mede-aanbieder … Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Buitelanders doen ook aansoek vir Franco se pos
Die Vrystaat Rugbyunie sê hy het sowat 30 aansoeke vir die afrigterspos van Franco Smith ontvang, wat ook aansoeke uit die buiteland insluit. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Jaguares-breier kap terug ná Kearns se gemor
Die afrigter van die Jaguares, Gonzalo Quesada, sê versoeke dat dié franchise uit die Superrugby-kompetisie geskop moet word, is “teleurstellend”. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Sege kan Blitsbokke op Spele help, sê Aplon
Hoewel ’n reekssege neusie verby vir die Blitsbokke is, kan ’n oorwinning in die naweek se Parys-sewestoernooi die span selfvertroue vir 2020 se Olimpiese Spele gee. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Pote loof sy Bulle ná gelykopstryd teen die Blues
Dit voel soos ’n wen, het Pote Human, die Bulle-breier, gesê nadat sy span Vrydag in Auckland 22-22 gelykop gespeel het teen die Blues. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Plumtree met gemengde gevoelens na Haaitenk
As daar iemand is wat die hartklop van Haaie-rugby verstaan, is dit John Plumtree, die Hurricanes se afrigter. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Koroibete kook, maar ‘Tahs troef steeds Rebels
Die Rebels het Vrydag op hul tuisveld in Melbourne in hul Super-wedstryd teen die Waratahs vasgeval, maar dit was nie hul linkervleuel, Marika Koroibete, se skuld nie. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Jantjies sê glo jammer, maar sy toekoms onseker
Is Elton Jantjies se dae by die Leeus getel?. Sport (31-05-2019)
Maroela Proteas moet aanbeweeg ná Engeland-loesing
Faf: “Jy gaan wedstryde speel waarin jou teenstanders net eenvoudig beter is as jy.” Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Wilson bobaas in Semenya-lose 800
Die Amerikaanse middelafstand-atleet Ajee Wilson het haar kans gegryp om in die afwesigheid van Caster Semenya en Francine Niyonsaba die 800 m op Donderdagaand se Diamantliga-byeenkoms in Stockholm, … Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Bulle het nog Super-hoop ná gelykopstryd
Hokaai eers met die Bulle se dodemars. Vrydagoggend se gelykop-uitslag van 22-22 teen die Blues in Auckland sou vir die Bulle soos ’n oorwinning gevoel het in die Superreeks. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Dis ‘toetsrugby’ op Ellispark
Die Stormers en Leeus sal albei Saterdag se Superrugby-wedstryd op Ellispark as ’n eindstryd in die kleine beskou. Dit gaan nie noodwendig die einde van die pad wees vir die verloorder nie, maar die … Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Dis ‘toetsrugby’ op Ellispark
Die Stormers en Leeus sal albei Saterdag se Superrugby-wedstryd op Ellispark as ’n eindstryd in die kleine beskou. Dit gaan nie noodwendig die einde van die pad wees vir die verloorder nie, maar die … Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Bulle het nog Super-hoop ná gelykopstryd
Hokaai eers met die Bulle se dodemars. Vrydagoggend se gelykop-uitslag van 22-22 teen die Blues in Auckland sou vir die Bulle soos ’n oorwinning gevoel het in die Superreeks. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Haye sê kampioen durf nie ‘vetsak’ onderskat
Die voormalige swaargewigbokskampioen David Haye het Anthony Joshua gewaarsku om Andy Ruiz nie te onderskat nie. Sport (31-05-2019)
Netwerk24 Seun (14) trek broek voor vroue-skeidsregter af
’n 14-Jarige seun is vir ’n jaar lank uit sokker geskors nadat hy in ’n wedstryd sy broek afgetrek en ’n vulgêre beweging teenoor ’n vroue-skeidsregter gemaak het. Sport (31-05-2019)