Netwerk24 Sweed bederf toe Luvo en Kubaan se partytjie
Die groot verwagte tweestryd tussen die wêreldkampioen Luvo Manyonga en binnenshuise wêreldkampioen Juan Miguel Echevarría het Donderdagaand in Stockholm in ’n antiklimaks ontaard met nie een van dié … Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Sokkersterre maak beursies oop vir liefdadigheid
Honderd spelers en afrigters skenk nou danksy ’n inisiatief deur die Manchester United-ster Juan Mata 1% van hul salarisse aan liefdadigheid. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Vilas klaar met Dolphins, bly in Engeland
Die Dolphins se Dane Vilas sal ná sy graafskapseisoen in Engeland aanbly. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Stings ‘terug tekenbord toe’ ná misoes
Moenie fokus verloor nie. Onthou die laaste drie minute tel ook. Sport (30-05-2019)
Maroela Proteas jaag 312 vir oorwinning
Boulers neem belangrike paaltjies om gevaarlike Engelse in toom te hou. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Harris (en SA) se Franse Ope eindig
Die Suid-Afrikaanse partytjie by die Franse Ope is verby. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Brons vir Rikenette in Stockholm
Rikenette Steenkamp het haar internasionale atletiekseisoen Donderdag afgeskop met ’n derde plek in die 100 m-hekkies by ’n Diamantliga-byeenkoms in Stockholm, Swede. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Wen, of verpas wéér die bus
Toe die Bulle laas in 2013 ’n oorwinning in die Superrugby-reeks in Auckland gevier het, het Frans Ludeke nog die span gebrei en Pierre Spies voor gedraf. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Stormers sonder Kolisi vir res van veldtog
Siya Kolisi, die Springbok-kaptein, gaan nie weer vanjaar vir die Stormers in die Superrugby-reeks speel nie, terwyl Pieter-Steph du Toit in ’n wedloop teen tyd gewikkel is vir die Kapenaars se … Sport (30-05-2019)
Maroela Lions laat Jantjies weg vir Kaapse stryd
In ’n verklaring het die Lions-bestuur gesê dat Jantjies weggelaat is omdat hy spanprotokol verbreek het. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Jantjies glo gepos oor stryery met spanmaats
Die Leeus het met die drastiese besluit om Elton Jantjies weens dissiplinêre redes uit die span te gooi, die boodskap uitgestuur dat geen speler groter as die span is nie. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Osaka bo in klipharde stryd teen Azarenka
Jy kan Naomi Osaka baie dinge noem. Effens verstrooid, effens naïef, geneig tot ’n dikmond wanneer sake nie verloop soos sy dit wil hê nie. Een ding wat jy haar nie kan noem nie, is ’n hênsopper. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Breier ontken Bafana-speler gepos oor drank
David Notoane, waarnemende afrigter van Suid-Afrika se sokkerspan, het ontken dat hulle vir Phakamani Mahlambi uitgeskop het uit Bafana Bafana se groep vir die toernooi om die Cosafa-beker in Durban … Sport (30-05-2019)
Maroela Luister: Tweejarige ken hele Proteaspan – Phehlukwayo en al!
“Ek soek ’n wenk” – en dit rol tog te lekker van sy tong. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Wallabies wil inheemse trui in WB-halfeind dra
Australië het ’n versoek ingedien om sy spesiale “inheemse” trui te dra tydens die halfeindronde van die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan . . . sou hulle dié uitklopronde haal. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Marx gee Leeus woema, Jantjies ‘gestraf’
Malcolm Marx keer terug as haker en kaptein van die Leeus vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Stormers op Ellispark in Johannesburg. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Du Preez behaal Super-vyftigtal teen Hurricanes
Die Haaie-agtsteman Dan du Preez bereik ’n mylpaal wanneer hy Saterdag op Kingspark teen die Hurricanes op die veld draf. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Heelagter-proewe vir Wallabies
Met Israel Folau wat nie saam na die Wêreldbeker-rugbytoernooi gaan reis nie, is die tafel gedek vir die Waratahs se Kurtley Beale en die Rebels se Dane Haylett-Petty om Vrydag ’n kleim op die … Sport (30-05-2019)
Netwerk24 WB-Krieket: SA t. Eng
Suid-Afrika begin sy aanslag by die Wêreldbeker-kriekettoernooi vandag teen Engeland in Londen. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Chelsea gee Arsenal behoorlik pak
Eden Hazard het Woensdagaaand twee doele aangeteken in Chelsea se geskiedkundige wegholsege van 4-1 oor Arsenal in die eindstryd van die Uefa Europa-liga in Baku, Azerbeidjan. Sport (30-05-2019)
Netwerk24 Canes se grootkanonne terug vir Kingspark-stryd
Die Hurricanes sal die naweek weer op ’n paar groot kanonne se knoppies druk om die Haaie in Saterdag se Super-kragmeting by Kingspark in Durban te probeer omdop. Sport (30-05-2019)