Netwerk24 SA o.19-krieketspan slyp teen Indië
In aanloop tot 2020 se Wêreldbeker-kriekettoernooi vir o.19-spanne, sal Suid-Afrika sy tande teen die wêreldkampioen, Indië, slyp. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Semenya wend haar tot Switserse hooggeregshof
Die Olimpiese kampioen Caster Semenya het haar geveg teen die beperkings wat atletiek se baadjiedraers op haar testosteroonvlakke wil sit, Woensdag amptelik hervat. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Kings se 2 toetsspelers kry glo nie kontrakte
Dit wil voorkom of die Southern Kings hul enigste twee spelers wat al toetsrugby gespeel het nie weer gaan kontrakteer nie. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Marathon-man Grigor marsjeer voort
Noem Grigor Dimitrov sommer die marathon-man. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Tot siens, Niki Lauda
Duisende roubeklaers, insluitende die Formule Een-wêreldkampioen, Lewis Hamilton, het Woensdag afskeid geneem van die legende en Oostenrykse held, Niki Lauda, by ’n seremonie in Wene se … Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Protea op 3 vastelande in 3 dae
Die Protea-verdediger Shadine van der Merwe het haar binne drie dae op drie vastelande bevind. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Div se kop rol oor ‘swak vertonings’
Die Zimbabwiese Rugbyunie (ZRU) het Peter de Villiers, ’n voormalige Springbok-afrigter, die trekpas gegee omdat hy nie die prestasie-klousules in sy kontrak behaal het nie. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Wilder steel Joshua-hulle se kollig
Niemand kan die Amerikaanse swaargewig-bokskampioen Deontay Wilder daarvan beskuldig dat hy ’n papbroek is nie. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Vlugflouheid sal Junior Bokke nie plettervat
Die verskil in tydsones tussen Argentinië en Suid-Afrika sal nie ’n probleem vir die Junior Springbokke in die o.20-Wêreldtoernooi in Argentinië wees nie. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Nadal lyk menslik teen Duitse kwalifiseerder
Jy kan jou goed indink dat die Duitser Yannick Maden Woensdagmiddag met ’n groot glimlag by die kleedkamer van die Roland Garros-tenniskompleks ingestap het. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Ackers verleng sy kontrak by Gloucester
Johan Ackermann, die voormalige Leeus-afrigter, het ’n nuwe kontrak met die Engelse klubspan Gloucester beding. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Senatla se kop staan terug sewes toe
Seabelo Senatla kry nou net mooi momentum in sy loopbaan in vyftienmanrugby, maar die Stormers-blits het vandeesweek aan Netwerk24 erken dat sy kop terug staan na die Blitsbokke toe. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Nicklaus glo Woods sal sy rekord oortref
As Tiger Woods (43) die beseringspook in die skemerjare van sy loopbaan kan ontwyk, sal hy die rekord vir die meeste major-titels agter sy naam skryf. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Luiters hang stewels op ná hy ‘vingers verbrand’
Op 26-jarige ouderdom is Kevin Luiters, ’n voormalige skrumskakel van die Southern Kings en die Pumas, bra lugtig om weer voltyds rugby te speel. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 NZ-speler geskors oor hy opponent wurg
’n Nieu-Seelandse rugbyspeler is vir 60 weke geskors nadat hy ’n teenstander in ’n klubwedstryd in die Canterbury-streek gewurg het. Sport (29-05-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Raven uit Franse Ope geboender. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Só lyk Wallabies se truie vir Wêreldbeker
Die Wallabies het Woensdag hul uitrusting vir vanjaar se Wêreldbekerrugbytoernooi vertoon en spog met ’n spesiale “inheemse” trui wat die spanlede in die toernooi sal dra. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Zimbabwe wys die deur vir Div
Peter de Villiers, voormalige Springbok-afrigter, is deur die Zimbabwiese Rugbyunie (ZRU) die trekpas gegee. Sport (29-05-2019)
Netwerk24 Bulle-Bok Ivan ‘het baie om te bewys’
Twee Springbokke, Ivan van Zyl en Marco van Staden, is terug in die Bulle se beginspan vir Vrydag se Superrugby-ontmoeting met die Blues in Auckland. Sport (29-05-2019)