Netwerk24 Onsekerheid oor Booi se toekoms by Kings
As Vuyo Zangqa dan op pad terug is om die Southern Kings te help afrig, wat is die plan met Chumani Booi? Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Joshua ontken druk om Wilder na te doen
Hy voel nie onder druk om Andy Ruiz uit te slaan net omdat Deontay Wilder sy vorige teenstander onlangs droomland toe gestuur het nie, sê Anthony Joshua. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Giro-titel wink vir Carapaz
Richard Carapaz van Ecuador het Dinsdag ’n groot tree nader gegee aan ’n titel in die Giro d’Italia. Hy het in die 16de skof van dié fietstoer daarin geslaag om die tweemalige kampioen Vincenzo … Sport (28-05-2019)
Netwerk24 En nou keer super-Saders se sterre terug
Die Crusaders, wat hierdie seisoen weer indrukwekkend vertoon, se kans om ’n tiende Superrugbytitel te verower lyk selfs béter met verskeie senior spelers wat in die volgende paar weke weer vir die … Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Osaka skuur deur in Franse Ope
Aan die einde van die negende pot van die tweede stel van haar wedstryd teen die onbekende Slowaak Anna Karolina Schmiedlova, het Naomi Osaka Dinsdag moedeloos op haar stoel gesit en haar gesig in ’n … Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Farah mik na marathon, nie die baan
Aanhangers van die langasem Mo Farah kan maar die hoop op ’n terugkeer tot die atletiekbaan in die 10 000 of 5 000 m skrap. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Lee fokus op CB-reeks eerder as kontrak
Hy kry gereeld oproepe oor sy kontrak wat in Oktober vanjaar by die Vrystaat Rugbyunie verstryk, maar Nico Lee sê hy verwys alle navrae na sy agent. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Tweestryd tussen Luvo en Kubaan wag in Stockholm
Wanneer Luvo Manyonga Donderdagaand in Stockholm by die verspringput aantree vir die derde ronde van die Diamantliga-reeks, sal hy nie ’n tekort aan motivering hê nie. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Karlovic (40) bo in stryd van veterane
Die Kroaat Ivo Karlovic het nie net Dinsdag die eerste man in sy veertigs in 27 jaar geword wat in ’n Grand Slam-enkelspelwedstryd speel nie, maar ook as oorwinnaar van die baan gestap. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Ierland-trui wink vir oud-Stormer
Jean Kleyn, ’n voormalige speler van die Stormers, bevind hom in Ierland se oefengroep met die oog op die Wêreldbeker-rugbytoernooi, wat later vanjaar in Japan beslis word. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Rassie kan ontspan oor Siya, Pieter-Steph
Rassie Erasmus, die Springbok-afrigter, kan ontspan: Daar’s glo niks ernstig fout met Siya Kolisi se knie of Pieter-Steph du Toit se skouer nie. Sport (28-05-2019)
Maroela Wentzel in die kol by Wêreldbeker-boogskiettoernooi
’n Eerste vir Suid-Afrika met die pyl en boog. Sport (28-05-2019)
Maroela McGregor doen dit weer!
SA roeiers presteer in Hawaii. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Blitsbokke nou ook sonder Selvyn
Dewald Human het Maandagaand inderhaas op die vliegtuig geklim om hom by die Blitsbokke in Parys aan te sluit. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 WB wink vir seun van Madiba se lyfwag
Kyle Steyn, voormalige kaptein van Griekwas, is by Skotland se oefengroep ingesluit, wat voorberei vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi later vanjaar in Japan. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Whiteley hospitaal toe met nierstene
Daar gaan wel Saterdagmiddag ’n Jantjies op Ellispark in aksie wees in die Superrugby-stryd tussen die Leeus en die Stormers. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Premierliga-vreugde én fortuin vir Aston Villa
Die sokkerklub Aston Villa sal ná ’n afwesigheid van drie jaar weer die komende seisoen in die Engelse Premierliga speel. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Haal uit jul sakrekenaars!
Dit is daardie tyd van die seisoen wat die sakrekenaar gebruik word en ná 15 rondes van Superrugby is dit die Jaguares wat vanjaar die Suid-Afrikaanse spanne in dié groep se somme beduiwel. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 ‘Handdoekdief’ ontstel op Franse Ope
’n Gierige toeskouer het die oë laat rek toe hy op die Franse Ope in Parys ’n speler se handdoek skoon uit ’n opgewonde kind se hande gegryp het. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Helpies oorleef Nories, Monnas onstuitbaar
Helpmekaar Kollege van Johannesburg moes Saterdag sweet om vir die Hoërskool Noordheuwel met 33-25 te klop in die Virsekerbeker. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Serena ruil katpak vir sebrastrepe
Serena Williams se terugvegpoging in haar eerste wedstryd Maandag in die Franse Ope was oorskadu deur die reaksie op haar nuwe uitrusting. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 Aussie-superster klaar met Superrugby
Die begaafde Australiese rugbyspeler David Pocock, wat deurlopend met beserings sukkel, het Superrugby Dinsdag vaarwel geroep. Sport (28-05-2019)
Netwerk24 SA se Harris deur tot tweede ronde
Suid-Afrika se enigste verteenwoordiger in die enkelspel by die Franse Ope-tennistoernooi, Lloyd Harris, het Maandag in Parys die reënboogvlag hoog laat wapper met ’n oorwinning in vyf stelle in die … Sport (28-05-2019)