Netwerk24 Chanel klim ranglys met 155 plekke
Suid-Afrika se voorste vrouetennisspeler Chanel Simmonds het met ’n stewige 155 plekke op die jongste wêreldranglys vir vroue verbeter. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Middelburg troef Woeries net-net
’n Drie deur die Hoërskool Middelburg se agtsteman Rowan Skosana het sy span gehelp om die Hoërskool Centurion net-net met 28-25 in die spanne se Skild-afdeling van die Virsekerbeker te troef. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Vrystaat ‘kort skaafwerk’ voor Cravenweek
’n Weghol-oorwinning ten spyt, kan die Vrystaat se Cravenweek-rugbyspan nóg beter speel. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Roywarm’ Jason spel gevaar vir Proteas
Imran Tahir se oë sal blink en sy mond sal water as hy hoor die deeltydse draaier Joe Root was Engeland se suksesvolste bouler in hul opwarmwedstryd Maandag teen Afganistan op die Oval. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Liebenberg het nog rugbysake in Kiwiland
Op die jong ouderdom van 23 is die Bulle-losvoorspeler Hanro Liebenberg al in sy vyfde seisoen van Superrugby. Sport (27-05-2019)
Maroela Van die sesse darem op SABC te sien
Die openbare uitsaaier sal van die Krieketwêreldbeker-kragmetings uitsaai. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Modewoord is skelterm in die ‘Leeukuil’
Sagte oomblikke. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Hunt kan nie meer jag maak op Wallaby-plek
Karmichael Hunt se strewe om vanjaar weer die Wallaby-rugbyspan te haal en later vanjaar in die Wêreldbeker-toernooi te speel, het ’n groot terugslag gely. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Glade glip by Junior Bokke se agterdeur in
Die stut Keagan Glade is op die nippertjie in die Junior Springbokke se groep vir die o.20-Wêreldtoernooi in Argentinië ingesluit nadat Hanro Jacobs ’n voetbesering opgedoen het. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Warner kry ‘ruskans’ ná uitjouery
Die Aussie-aanvangskolwer David Warner het sy span se laaste Wêreldbeker-opwarmwedstryd teen Sri Lanka Maandag in die Rose Bowl in Southampton misgeloop. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n nr. 1 sneuwel op klei in Parys
Nog ’n voormalige nommereen-vrouetennispeler moes Maandag die knie in die eerste ronde van die Franse Ope buig. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 SAUK gaan WB-krieket op TV wys, maar nie alles
Die SAUK en SuperSport het tot ’n vergelyk gekom en ’n ooreenkoms is tussen die partye bereik om die Wêreldbeker-krieketwedstryde op die nasionale uitsaaier se kanale te vertoon. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Kvitová gooi handdoek in voor eerste stryd
Petra Kvitová, die sesde gekeurde vrou in vanjaar se Franse Ope, het haar Maandag – enkele ure voor haar eersteronde-wedstryd teen Roemenië se Sorana Cîrstea – aan dié toernooi onttrek. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Jaguares hoort nie in Superrugby’
Die Jaguares is ’n nasionale span wat nie toegelaat moet word om in ’n kompetisie soos die Superrugby-reeks te speel nie. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 ‘Dis lekker om buiteperd te wees’
Roger Federer het Sondag sy eerste wedstryd op die kleibane van Roland Garros sedert 2015 gemaklik gewen, maar het dit agterna duidelik gemaak dat hy hom as ’n “buiteperd” in vanjaar se Franse Ope … Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Mercedes eer Lauda met ’n rooi ster
Mercedes se renmotors wat aan die Formule Een-kampioenskap deelneem, sal voortaan met ’n rooi ster jaar ter nagedagtenis aan Niki Lauda (70), een van die groot name in dié sport, wat verlede week … Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Blitsbokke kan wraak neem teen Aussies
Die Blitsbokke kry Saterdag die geleentheid om wraak te neem wanneer hulle en Australië swaarde kruis in Wêreldrugby se sewesreeks in Parys. Sport (27-05-2019)
Netwerk24 Iere sonder O’Brien na WB
Ierland se kanse om later vanjaar die Wêreldbeker-rugbytoernooi te wen het ’n knou gekry met die nuus dat Seán O’Brien minstens ses maande langs die kantlyn gaan wees. Sport (27-05-2019)