Maroela ‘Dié een vir jou Niki,’ sê Hamilton
Op die ou einde was dit weer ʼn meesterlike vertoning deur Lewis Hamilton (Mercedes) wat Sondagmiddag aan hom die Monaco-Formule Een Grand Prix in Monte Carlo se strate besorg het. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Stings ‘gaan beter en sterker terugkom’
Moenie ons afskryf nie, ons gaan terugslaan. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 WP, Pumas nog onoorwonne
Die rugbyspanne van die Westelike Provinsie en die Pumas is die enigste spanne wat steeds onoorwonne is ná die naweek se wedstryde in die SuperSport-uitdaagreeks. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons swakste’
Ná ’n goeie vertoning op die eerste dag van Wêreldrugby se sewestoernooi in Londen, het die Blitsbokke Sondag seker hul swakste vertoning van die seisoen gelewer. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Hatherly 28ste in Tsjeggië
Die Stellenbosse bergfietsryer Alan Hatherly het Sondag 28ste geëindig by die tweede Wêreldbekerbyeenkoms in vanjaar se reeks, wat in Nove Mesto in die Tsjeggiese Republiek beslis is. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Stings kry ’n tweede keer pak in Pretoria
Dit was voor dié naweek ondenkbaar om te dink dat die Southern Stings twee keer slae sou kry. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Amla ’n ligstraal tussen reënwolke
Ofskoon die Proteas se laaste opwarmingswedstryd voor die Wêreldbeker-toernooi Sondag ná net 12.4 boulbeurte afgelas is, het hulle waardevolle oefening gekry. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Federer vee Sonego vinnig uit sy pad
Sy bruin tennishemp van sy nuwe borg laat aanhangers dalk gaap, maar daar het niks geskort met Roger Federer se tennisstyl nie. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 SA los beste vir laaste
Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het maalvleis van Namibië gemaak met 8-0 in die derde en laaste toets om skoonskip te maak nadat die span soos verlang met elk van die opwarmingswedstryde verbeter … Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Hamilton se hulde aan Lauda
Dis mos hoekom Formule Een-motorrenne so gewild is!. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Slagveld op Nuweland
Spesialiste en skanderings. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Engelse toeskouers jou Smith uit
Die Australiese krieketspeler Steve Smith is Saterdag in Southampton as ’n skelm uitgejou toe hy uitgestap het om in ’n Wêreldbeker-opwarmwedstryd teen Engeland te kolf. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Boishaai het huiswerk gedoen oor Paul Roos
Nou lek die Hoër Jongenskool Paarl se rugbyspan sy lippe af vir sy wedstryd teen Paarl Gimnasium oor ’n paar weke. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Kiwi’s trap ook Blitse te tjank af
Die Blitsbokke het ’n tweede skop op die agterent gekry toe Nieu-Seeland hulle Sondag in die halfeindstryd om die vyfde plek by Wêreldrugby se sewesreeks in Londen geklop het. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Jou WB-gids tot die Windies
Waarvoor meer as troeteldiermak kolfblaaie kan ’n span propvol mokermanne nou eintlik vra?. Sport (26-05-2019)
Maroela Blitsbokke afgebring aarde toe
Dalk het die nederlaag op die regte tyd gekom. Dalk is dit die regte medisyne, want die jongelinge sal besef dat daar niks op ʼn skinkbord weggegee word nie. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Johannes spog met rekord in Kaapstad
Die Namibiër Helalia Johannes het Sondagoggend in Kaapstad ’n wedlooprekord opgestel in die Uitdaagwedloop vir vroue. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Johnny sit skop in Pro14-eindstryd
Die Ierse losskakel Johnny Sexton se goeie taktiese skopwerk het Leinster se rugbyspan gehelp om Saterdag sy sesde Pro-titel te verower. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Aussies draf Blitsbokke kaf
Australië het die Blitsbokke Sondag met minagting uit Wêreldrugby se sewestoernooi in Londen geboender. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Poemas gooi hul net wyer vir WB
Mario Ledesma, afrigter van Argentinië se rugbyspan, het wegbeweeg van die beleid om net spelers vir die Poemas te oorweeg wat in dié land speel. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 De Bruin trots op spelers se leeuemoed
Ons het die rugby gespeel en hulle het die drieë gedruk. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 WB-stryd dalk glad nie op SAUK TV
Krieketliefhebbers sonder DStv gaan bes moontlik droëbek sit gedurende die Krieketwêreldbeker omdat die SAUK geen uitsaairegte kon bekom nie. Sport (26-05-2019)
Netwerk24 Kommer oor Siya en Pieter-Steph
Rassie Erasmus, Springbok-afrigter, gaan vir die volgende paar dae op hete kole wees nadat sy voorkeurflanke, Siya Kolisi en Pieter-Steph du Toit, Saterdag beserings opgedoen het in die Stormers se … Sport (26-05-2019)
Maroela Stormers storm voort, Jaguares vat ook raak
Die groot vraag is of die Stormers genoeg skietgoed het om enduit by te bly. Sport (26-05-2019)
Maroela Kampioen wen Pro14 weer; twee uit SA vereer
Hy het geskiedenis gemaak deur die eerste span te word om die titel ʼn tweede keer in twee opeenvolgende seisoene te wen. Sy vorige opeenvolgende seges was in 2012 en 2013. Sport (26-05-2019)
Maroela Sharks wen Lions vir die tweede keer
Wat is ’n klipharde SA derby sonder ’n tikkie skeidsregterdrama? Sport (26-05-2019)