Netwerk24 ‘Ons kan nog beter’
Die Blitsbokke staar hulle nie blind teen hul goeie vertoning op die eerste dag van Wêreldrugby se sewesreeks in Londen nie, sê Renfred Dazel, die span se hulpafrigter. Sport (25-05-2019)
Netwerk24 Blitsbokke sluit dag onoorwonne af
Die Blitsbokke kom Sondag in die kwarteindronde van die sewestoernooi in Londen teen Australië te staan. Sport (25-05-2019)
Netwerk24 Haaie laat Leeus betaal vir foute
Die Haaie is terug op die wenpad by die huis nadat hulle die Leeus Saterdagaand in hul Superrugbywedstryd in Durban met 27-17 geklop het. Sport (25-05-2019)
Netwerk24 Stormers blaas Highlanders weg
Vir die eerste keer in vanjaar se Superrugby-reeks kan die Stormers ’n bietjie kraai. Sport (25-05-2019)
Netwerk24 Boishaai oorkom loodvoetige Paul Roos
Skaars ’n maand gelede is Paul Roos Gimnasium se rugbyspan nog as een van die brekers van skolerugby in Suid-Afrika beskou. Sport (25-05-2019)
Netwerk24 Blitsbokke hol Kanadese dronk in 2de stryd
Ná ’n kwalik oortuigende eerste helfte, het die Blitsbokke teruggekom en Kanada Saterdag in hul tweede wedstryd by die sewestoernooi in Londen vermorsel. Sport (25-05-2019)
Netwerk24 Blitsbokke slag Japan op Twickenham
Die Blitsbokke het sewe drieë gedruk om Japan Saterdag sonder moeite in sy eerste wedstryd van Wêreldrugby se sewesreeks in Londen te klop. Sport (25-05-2019)