Netwerk24 Franse rugbyklub gaps twee spelers van Paul Roos
Suid-Afrikaanse rugby steier opnuut onder ’n Franse aanslag met die klubspan Montpellier wat twee belowende jong spelers van Paul Roos Gimnasium gegaps het. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Griekwas het appeltjie te skil met Pumas
As die Pumas Griekwas wil klop, sal hulle ’n gedissiplineerde, kliniese vertoning moet lewer, sê Jimmy Stonehouse, afrigter van die Laevelders. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Oud-Protea Morné gaan by skool afrig
Morné van Wyk, voormalige paaltjiewagter en kolwer van die Proteas, begin binnekort met ’n loopbaan as afrigter. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 ‘Pad na Spele begin in Spanje’
Een van Erin Hunter, nuwe kaptein van die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan, se drome aan die begin van ’n nuwe era wat Vrydagaand met ’n oefenreeks teen Namibië begin het, is dat die Proteas weer … Sport (24-05-2019)
Netwerk24 ‘Bonsbeer’ los Bulle vir Kings
Die “Bonsbeer” kom terug Baai toe. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Eindelik weer lopies vir Amla
Hashim Amla het sy neus voorgekry in die wedloop om Quinton de Kock se aanvangsmaat te wees in die openingswedstryd van die Wêreldbeker-toernooi Donderdag teen Engeland. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Duisende vroue gaan aantree vir Kaapse wedloop
Al hoe meer Afrika-atlete skryf in vir die nasionale wedloopreeks vir vroue oor 10 km, wat in ses Suid-Afrikaanse stede plaasvind. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Tyd vir ‘prins Thiem’ om troon te bestyg
Verlede jaar het die koning van klei, Rafael Nadal, sy heerskappy op dié oppervlak voortgesit toe hy die “prins van klei”, Dominic Thiem, in die eindstryd van die Franse Ope-tennistoernooi geklop het. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Flames brand Stings sonder angel
’n Meesterlike wedstrydplan en skitterspel op die verdediging het Vrydag in Pretoria die Southern Stings se doppie geklink. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Hoofpyne vir Pote ná Bulle-inploffing teen Brumbies
Die Bulle sal met meer kwelvrae as antwoorde in Nieu-Seeland aankom ná die lamlendige vertoning Vrydag in Canberra teen die Brumbies. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 R1 miljoen vir Comrades-blitse wat rekord verbeter
Die wenners in die Comrades-ultramarathon sal R1 miljoen verdien as hulle volgende maand die rekord in die op-wedloop tussen Durban en Pietermaritzburg verbeter. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 ’n All Black-storm op Nuweland
Om die som te maak dat die Stormers die Highlanders behoort te klop omdat hulle teen die Crusaders, die kampioenspan, gelykop gespeel het, is ’n naïewe vooraf-beskouing van Saterdag se … Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Bobby neem Vrystaat se leisels
Die Vrystaat se Cravenweek-span sal vanjaar deur Bobby Joubert en Adolf Swiegers gebrei word. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Groot mylpaal wink vir Kerber in Parys
Angelique Kerber, ’n voormalige nommereen-speler ter wêreld, gaan die Franse Ope Sondag binne met die wete dat sy slegs die sewende vrou in tennisgeskiedenis kan word om met titels in ál vier die … Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Stick het nie verwag Branco ‘gaan hou’
Daar was ’n tyd dat Branco du Preez se mede-Blitsbok-spelers nie gedink het hy gaan die span se strawwe oefensessies oorleef nie. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Vroueatletiek groet marathon-baanbreker
Die eerste vrou wat die amptelike wêreldrekord in die marathon agter haar naam kon skryf, het haar geveg teen kanker verloor. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Kan Curwin die Leeus ook om Bosch lei?
Iemand van die gehalte van Curwin skop jy nie sommer agter elke Bosch uit nie. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Jou WB-gids tot Suid-Afrika
Twee dekades gelede, in dieselfde toernooi in dieselfde land as vanjaar, het een oordeelsfout ’n opvatting geskep wat sedertdien soos ’n albatros om die Protea-krieketspan se nek hang. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Wenger se kop staan terug sokker toe
Arsène Wenger, voormalige afrigter van Arsenal, wil terugkeer na sokker, maar hy is nie seker of hy weer ’n afrigtingspos moet aanvaar nie. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Kolisi kan groter impak as Madiba hê
As Siya Kolisi later vanjaar in Japan die Webb Ellis-trofee omhoog kan hou, sal dit ’n groter impak op Suid-Afrika hê as toe oudpres. Nelson Mandela in 1995 die Wêreldbeker-rugbytoernooi in … Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Brumbies gee onbeholpe Bulle streepsuiker
’n Week gelede het hulle met voortreflike verdediging die Rebels in Melbourne tot oorgawe gedwing, maar Vrydag in Canberra was dit kritieke blapse in dié afdeling wat tot die Bulle se ondergang gelei … Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Kiwi’s wend hulle tot publiek oor gesteelde banier
’n Banier wat die Hurricanes laat maak het toe hulle die Superrugby-titel in 2016 gewen het, en intussen voete by die Westpac-stadion gekry het, het dié span se ringkoppe radeloos. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Proteas vier wéér Kersfees in Centurion
Die sukses van die Kerstoets verlede jaar teen Pakistan in Centurion, beteken dat SuperSportpark vanjaar weer gasheer vir dié tradisionele kragmeting vanaf 26 tot 30 Desember. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Kookwater Cane wys hy’t g’n meer pyn
Die Chiefs-flank Sam Cane se spel Vrydagoggend (SA tyd) teen die Reds in Waikato, sou die All Black-afrigter, Steven Hansen, sekerlik breed laat glimlag het. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Geen partytjie in Londen vir Fidji se sewesspan
Ondersteuners van Fidji se sewesspan moet die naweek nie na die span se hotel in Londen opruk nie omdat die Fidjiane gefokus moet bly. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 All Black-blits, bielieslot gaan Stormers toets
Waisake Naholo, die kragtige en haastige All Black-vleuel, is terug in die Highlanders se beginspan vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Stormers op Nuweland. Sport (24-05-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Protea-vroue beklink T20-reeks teen Pakistan. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Lance Armstrong nie spyt oor lesse wat hy geleer het nie
Hulle het alles gedoen om te wen en daarom is hy oor niks spyt nie, sê Lance Armstrong. Sport (24-05-2019)
Netwerk24 Maxwane in Pro14-droomspan
Die Cheetah-blits Rabs Maxwane kan homself tel onder die elite van die Pro14. Die Bloemfonteiner is Donderdagaand tydens ’n glansgeleentheid in Glasgow ingesluit in dié reeks se droomspan ingesluit. Sport (24-05-2019)