Netwerk24 Engelse kies nuwe kaptein vir WB
Agt Rose wat verlede jaar die Statebond se goue medalje aan die Engelse netbalspan besorg het, is Donderdag in dié land se Wêreldbeker-groep ingesluit. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Alle oë op Libbok in Canberra
Dis vanselfsprekend dat ’n eerste oorwinning in 12 jaar in Canberra oor die Brumbies Vrydag heel boaan die Bulle se wenslys is. Dit sal hulle immers ’n nieamptelike en seldsame “Aussie Slam” gee. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Taai naweek sal wys wat steek in Stings
Dit is die stryd van die voorlopers wanneer die derde naweek van die nasionale netballiga in Pretoria beslis word. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Kapenaar bereik Robbeneiland-mylpaal
Die Kaapse oopwater-swemmer Ryan Stramrood het Donderdag net die tweede persoon geword om honderd swemtogte tussen Robbeneiland en Kaapstad te voltooi. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Haaie nie bang vir verloor, sê Esterhuizen
Die Haaie draf Saterdag sonder vrees vir mislukking op die veld in hul Superrugby-kragmeting met die Leeus in Durban. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Lee se wilgerlat beklink reeks vir Protea-vroue
Die aanvangskolwer Lizelle Lee het met ’n tweede agtereenvolgende kragtoer met die kolf die Protea-vrouekrieketspan tot ’n reeksoorwinning in die T20-reeks teen die besoekende Pakistan help voer. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Polanc dra Vrydag pienk
Die Sloweense fietsryer Jan Polanc sal Vrydag in Pinerolo in die pienktrui wegspring in die dertiende skof van die Giro d’Italia. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 ‘Ottis Gibson is hier om WB te wen’
Ottis Gibson is in 2017 as die Proteas se afrigter aangestel met die uitsluitlike mandaat om die Wêreldbeker-kriekettoernooi te wen. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Leeus-hakers volg in pa’s se voetspore
Van die Leeus se twee mees ervare Springbok-voorspelers is daar Saterdag in Durban teen die Haaie geen teken nie. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Proteas toe nie gesog in Karibiese T20-liga
Slegs twee Protea-krieketspelers gaan in vanjaar se Karibiese Premierliga (CPL) in aksie wees. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Reinach, Mostert haal ‘Droomspan’
Die Gloucester-losskakel Danny Cipriani is aangewys as die Engelse Premierliga se Speler van die Seisoen. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 US se saak teen Jurie vir arbitrasie verwys
Dit gaan nóg ses maande wees voordat die saak tussen Jurie Roux, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), en die Universiteit Stellenbosch (US) aangehoor word. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Sachin gee Proteas g’n kans by WB
Indië se voormalige sterkolwer Sachin Tendulkar glo die Proteas sal nie een van die vier spanne wees wat die halfeindronde van die Wêreldbeker-kriekettoernooi in Engeland gaan haal nie. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 De Allende op sy pos vir Stormers
Damian de Allende, die Stormers se Springbok-binnesenter, is fiks verklaar en sal die nr.12-trui in Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Highlanders op Nuweland dra. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Jou WB-gids tot Sri Lanka
Kumar Sangakkara, Mahela Jayawardene en Tillakaratne Dilshan is drie van die beste kolwers wat Sri Lanka tot nog toe opgelewer het. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 'Kinders? Borge straf swanger sportlui'
Die Amerikaanse Olimpiese naelloop-ster Allyson Felix het haar by Nike se groeiende kritici aangesluit omdat die maatskappy glo swanger sportlui penaliseer. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Leeus sonder maanhaar Marx teen Haaie
Die Leeus is Saterdag sonder Malcolm Marx vir hul Superrugby-wedstryd teen die Haaie in Durban. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Warners beplan WB-geboorte in Engeland
David Warner se vrou, Candice, sal na Londen vlieg om tydens die Wêreldbekertoernooi geboorte te gee aan hulle derde kind in ’n poging om nie Australië se veldtog te ontwrig nie. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 ‘Moenie twiet ná ’n dop’
Moenie iets op sosiale media kwytraak wanneer jy onder die invloed (van alkohol) of emosioneel is nie. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Mzamo Majola sak in Haaie se voorry
Die KwaZulu-Natalse loskopstut Mzamo Majola, allermins ’n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse rugby, moet Saterdag die Haaie se skrum teen die Leeus help anker wanneer dié spanne in ’n … Sport (23-05-2019)
Maroela Mat en Tia wen uitnodigingstoernooi
CrossFit se koning en koningin wys wéér hul slag. Sport (23-05-2019)
Netwerk24 Sanzaar verdedig SA blasers, maar Jonker ‘verkeerd’
Sanzaar, die beheerliggaam van die Superrugby-reeks, het kritiek op skeidsregters, veral dié van Suid-Afrika, verwerp. Sport (23-05-2019)