Netwerk24 Fury wil Wilder in kaalvuisgeveg pak
Die Britse bokser Tyson Fury het Deontay Wilder, die swaargewigkampioen van die Wêreldboksraad, Dinsdag vir ’n kaalvuisgeveg uitgedaag. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Davids en King-base nog nie tot ’n vergelyk
Die beëindiging van Deon Davids se kontrak as hoof-afrigter van die Southern Kings is toe nie so maklik en vinnig as wat sommige mense gedink het dit sou wees nie. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Nóg ’n top-langasem trap oor opkikker-tou
Bahrein se Olimpiese silwermedaljewenner Eunice Kirwa is voorlopig geskors nadat sy ’n toets vir verbode middels gedop het. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Blitsbokke kan nie ‘selfvoldaan’ wees
Die resep vir Blitsbokke om die seisoen op ’n hoogtepunt af te sluit, is om die basiese dinge reg te doen, “dan sal die ander dinge in plek val”. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Talle SA spelers benoem vir Pro14-droomspan
Die Cheetahs se drieëvraat Rabs Maxwane, Ulster se vuurvreter-agtsteman Marcell Coetzee en die Edinburgh-duo van Jaco van der Walt (losskakel) en Pierre Schoeman (stut), tel onder die Suid-Afrikaanse … Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Kwotas speel nie rol in Plummer se WB-span
Vir die eerste keer in jare was daar geen kwotavereistes toe ’n nasionale netbalgroep gekies is nie. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Kenia se atletiekbaas vir 10 jaar geskors
’n Keniaanse atletiekbaas is Woensdag weens “oneerlike en korrupte” gedrag vir tien jaar uit die sport geskors. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Pocock se Superrugby-loopbaan dalk verby
Dan McKellar, Brumbies se afrigter, het erken dat David Pocock dalk nie weer vanjaar in die Superrugby-reeks gaan speel nie. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 SA se Gibbons 7de in Giro-skof
Dit was ’n goeie Woensdag vir Suid-Afrika se Dimension Data-fietsryspan. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Stormers krap kop oor senterpaar
’n Superrugby-terugkeer wink vir EW Viljoen weens die onsekerheid oor die beskikbaarheid van die Springbok-binnesenter Damian de Allende vir Saterdag se stryd teen die Highlanders op Nuweland. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Bulle nou ook sonder Pollie
Reeds sonder Lood de Jager en Jesse Kriel. Nou makeer Handré Pollard en van volgende week af ook Duane Vermeulen. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Tahir sê jammer vir KG ná hy sy pet ‘steel’
Imran Tahir het na Kagiso Rabada gestap en hom om verskoning gevra toe dié twee boulers mekaar onlangs ná die Indiese Premierliga (IPL) weer in die Protea-kamp gesien het. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Nadal sal moeilik gestuit word, sê Djokovic
Novak Djokovic het die laaste twee weke goeie spel op klei opgedis, maar die wêreld se voorste manstennisspeler besef hy sal stukke moet verbeter as hy sy tweede Franse Ope-titel wil wen. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Jou WB-gids tot Pakistan
Die vorige, en enigste, Pakistanse krieketkaptein wat die Wêreldbeker-trofee omhoog gehou het, is nou die land se eerste minister. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Jantjies soek drieë eerder as doekediens
Hy het sy driekuns aan seuns voltooi nadat sy lewensmaat, Iva Ristic, verlede week geboorte gegee het aan Leandro Lee, maar Elton Jantjies het dit dié week vinnig duidelik gemaak dat hy nie sommer … Sport (22-05-2019)
Netwerk24 ‘Aikôna, Steve, Leeus word nie voorgetrek’
Die Leeus het hulle aan die begin van die Superrugby-seisoen dit ten doel gestel om die span met die beste dissiplinêre rekord in dié reeks te wees. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 C-woord ‘soos spieël voor Proteas gehou’
Druk? Beslis ja, selfs hul eie familielede plaas druk op die Proteas voor die Wêreldbeker-kriekettoernooi. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Wêreldrugby skuif sy fokus na vroue
Wêreldrugby het ’n roerende bemarkingsveldtog begin om die sport onder vrouespelers ’n hupstoot te gee, met Bill Beaumont, die beheerliggaam se voorsitter, wat sê dit is waar die spel die meeste … Sport (22-05-2019)
Maroela Negentien spelers gaan soek hul heil oorsee
Sale Sharks trek die meeste Suid-Afrikaners. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Keurders verras met Griesel in WB-netbalgroep
Sewe Proteas wat in 2015 in Sydney in aksie was, is weer gekies om hul land te verteenwoordig in vanjaar se Wêreldbeker-netbaltoernooi. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Kingspark-kleitrap raaisel vir Bok Coenie
Coenie Oosthuizen erken hy is nie seker hoekom die Haaie vanjaar so sukkel op hul tuisveld nie. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Seer kuit knip Pollard se Bulle-toer kort
Die Springbok-losskakel en Bulle-kaptein, Handré Pollard, is vanweë ’n kuitbesering op pad terug Suid-Afrika toe en sal nie weer op die Pretorianers se toer in Australasië in aksie wees nie. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Vibrator 1ste prys in vrouetoernooi
’n Debat oor seksisme in sport is aan die woed nadat ’n muurbaltoernooi in Spanje die vrouewenners met ’n vibrator, waks en ’n toestel om eelte op die voete te verwyder, beloon het. Sport (22-05-2019)
Netwerk24 Die vinnigste, sterkste en fiksste Blitse is...
Hul name verskyn selde in hoofopskrifte of onderhoude, maar agter elke suksesvolle rugbyspan, is daar ’n bedrewe kondisioneringsafrigter. Sport (22-05-2019)