Netwerk24 Harry los glo pajamadril vir die Proteas
Prins Harry, die hertog van Sussex gaan sy vrou, Meghan, en hul pasgebore baba, Archie, volgens berigte volgende week by die huis los om die eerste wedstryd van die Wêreldbeker-kriekettoernooi by te … Sport (21-05-2019)
Netwerk24 SA rugbyvrou maak geskiedenis
Laurian Johannes is die eerste vrou om as hoofafrigter van ’n Suid-Afrikaanse nasionale rugbyspan aangewys te word. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Caster tans een van stadigstes in 3 000
Caster Semenya sal op 30 Junie die ongewone status as “buiteperd” hê wanneer sy in die 3 000 m aantree in die Diamantliga se Prefontaine Classic-byeenkoms in Stanford, Kalifornië. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Baxter wil spelers in Egipte beskerm
Die onlangse ontploffing naby die piramides in Giza, waarin drie Suid-Afrikaners beseer is, gaan Bafana Bafana nie ontsenu nie. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Proteas se WB-groep kan só lyk
Die tyd vir naels kou, is amper verby. Die 12 uitverkorenes wat Suid-Afrika in Julie in Liverpool, Engeland, in die Wêreldbeker-toernooi gaan verteenwoordig, word Woensdag bekend gemaak. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Haaie straks sonder Bok-voorry vir Leeu-derby
Die Haaie beskou nie Saterdag se Superstryd in Durban teen die Leeus as een wat ten alle koste gewen móét word nie, sê hul hulpafrigter, Ricardo Loubscher. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Wallaby-legende Smith hang stewels op
Een van die beste losvoorspelers wat nog op ’n rugbyveld gedraf het, het sy uittrede aangekondig. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Pukke troef Maties in riller
Ná albei spanne kanse met strafhoeke verbeur het, was die Pukke se vroue-hokkiespan Maandagaand in Stellenbosch teen die Maties seëvierend in ’n uitskietstryd wat die wenner van die Varsity-kroon … Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Rosko moes twyfel by Bulle oorwin
Rosko Specman gee toe daar was ’n punt wat hy in sy eie vermoëns begin twyfel het toe hy vroeër dié seisoen onverklaarbaar uit die Bulle se beginspan gelaat is. Sport (21-05-2019)
Maroela 67-jarige hardloop sy 47ste agtereenvolgende Comrades
“Ek het in 1973 my eerste wedloop in ’n paar tekkies van R4,99 voltooi.” Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Murray speel vir eers dalk net dubbels
Andy Murray sal dalk vanjaar op Wimbledon in aksie wees, maar in alle waarskynlikheid net in die dubbelspel-kompetisie. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Jou WB-gids tot Nieu-Seeland
Nieu-Seeland is die hoofseuns van die krieketwêreld – geken en gelief vir hul uitmuntende sportmanskap en die aanskoulike, positiewe krieket wat hulle opdis. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 ‘Tyd is ryp vir Proteas om WB te wen’
’n Span sonder ego’s, sonder supersterre, wat die hele land en al sy mense verteenwoordig. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Ondersoek na All Blacks se 'skandes’ in Kaap
’n Senior Nieu-Seelandse prokureur is gevra om twee afsonderlike voorvalle in Kaapstad te ondersoek waar spelers van die Crusaders, waaronder twee All Blacks, hulle na bewering aan homofobiese … Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Wiese wil nie Kaap vir oorsese span verruil
Deesdae het plaaslike administrateurs en afrigters slapelose nagte oor die toekomsplanne van hul talentvolle jong rugbyspelers, maar Cobus Wiese beplan nie om in die nabye toekoms sy tasse vir die … Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Wallaby gepos ná klag van dronkbestuur
Die Waratahs het Rugby Australië (RA) se voorbeeld gevolg en die Wallaby-haker Tolu Latu vir eers gepos. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 F1-reus, lugvaart-leier
Die driemalige Formule Een-wêreldkampioen Niki Lauda, wat as een van die beste renjaers van alle tye beskou word en ook groot sukses as ’n lugvaart-entrepreneur behaal het, het die laaste rondte van … Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Ottis moet vir landgenoot voorberei
Hy het eers in Maart gekwalifiseer om vir sy aangenome land te speel, maar die keurders van Engeland se krieketspan kon die talente van Jofra Archer eenvoudig nie ignoreer nie. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Slater wip hom, word van vlug afgeskop
Die voormalige Australiese kolwer Michael Slater is van ’n plaaslike vlug verwyder weens ’n “uiters vurige onderonsie” met twee vriendinne. Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Semenya kies om in 3 000 m mee te ding
Caster Semenya neem op 30 Junie by die Diamantliga se Prefontaine Classic-byeenkoms in Stanford, Kalifornië aan die 3 000 meter deel, ’n item waarin sy mag meeding sonder om haar testosteroonvlak te … Sport (21-05-2019)
Netwerk24 All Blacks se WB-deur wyd oop vir SBW
Sonny Bill Williams het genoeg “krediet in die bank” en hoef net sy fiksheid te bewys as hy in aanmerking wil kom vir sy derde Wêreldbeker-rugbytoernooi vanjaar, het die All Black-afrigter, Steve … Sport (21-05-2019)
Netwerk24 Alles loop skeef vir Fernando Alonso
Fernando Alonso se droom om die Grand Slam van motorsport te voltooi, is vir nog ’n jaar daarmee heen. Sport (21-05-2019)