Netwerk24 Nories-meisies kraai koning in hokkie
Die Hoërskool Noordheuwel aan die Wes-Rand se hokkiespanne het verlede week uitgeblink in hul derby teen die Hoërskool Monument. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Eldo’s maak dit 7 uit 7 teen Zwarries
Die Hoërskool Eldoraigne was Saterdag wéér koning in sy Classic Clash-wedstryd teen sy bure en aartsvyande die Hoërskool Zwartkop. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Monnas troef Garsies, Parkies klop Klofies
Die Hoërskool Monument het Saterdag opgeruk na Pretoria waar hulle die Hoërskool Garsfontein se partytjie met 32-29 bederf het op dramatiese wyse in die Virsekerbeker-reeks. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Strawwe wedstryde eis sy tol by Grey
Grey-kollege se rugbyspan het Saterdag die “voet van die versneller af gehaal” teen die Afrikaanse Hoër Seunskool in dié twee spanne se kragmeting in Bloemfontein. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 SA in vroeë wedloop om plek in ATP-beker
Suid-Afrika tel onder die vroeë gunstelinge om ’n plek in die eerste toernooi om die ATP-beker te bespreek. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Bulle maak jag op die ‘Aussie Slam’
Die Bulle kom met ’n huppel in die stap in Canberra aan om voor te berei vir hul afspraak met die Brumbies, wat vandeesweek weens nasionale verpligtinge kwaai ontwrig sal wees. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Leeus ook in Haaitenk sonder Whiteley
Dit is Saterdag weer ’n Warren Whiteley-lose Leeus wat opruk Durban toe om die Haaie in die Haaitenk aan wal te probeer sleep in hul Superrugby-kragmeting. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Nóg ’n Haai vat die pad na Engeland
Die slot Ruan Botha het hom aangesluit by etlike Haaie-rugbyspelers soos Akker van der Merwe, Coenie Oosthuizen, Jacques Vermeulen, en Philip van der Walt, wat hulle loopbane in Engeland gaan … Sport (20-05-2019)
Netwerk24 All Black Aaron is Jantjies se grootste toets
Herschel Jantjies se onlangse uitnodiging na ’n Springbok-beplanningskamp sal rugbyliefhebbers met nuwe oë laat kyk na sy verwagte tweestryd met die All Black Aaron Smith, wanneer die Stormers en die … Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Aikôna sê Jake, Hawies besluit nog oor Cheetahs
Die voormalige Springbok-afrigter Jake White ontken dat hy voelers uitgesteek het na die Cheetahs se afrigterspos. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Besering het Blitsbok JC ‘frustreer’
Daar is twee redes waarom die Blitsbok JC Pretorius bly was toe sy naam uitgelees is vir die laaste twee toernooie van Wêreldrugby se sewesreeks. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Amla slagoffer van swak spelpeil
Lopies – en baie van hulle – in die Proteas se komende twee opwarmwedstryde is al wat Hashim Amla kan help om ’n plek in Suid-Afrika se elftal te verseker vir die eerste Wêreldbeker-wedstryd teen … Sport (20-05-2019)
Maroela Die groot trek uit Bulls-land
Massa-eksodus duur voort in Pretoria. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Ashleigh laat SA vlag trots wapper
Ashleigh Moolman-Pasio, Suid-Afrika se nasionale vroue-padfietskampioen, het algeheel ’n derde plek losgetrap in vanjaar se Kaliforniese Toer, wat die naweek in Pasadena geëindig het. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Chanel wen 2 titels in Suid-Korea
Suid-Afrika se Chanel Simmonds (26) het ’n goeie week agter die blad in Tsjangwon, Suid-Korea, waar sy in ’n tennistoernooi met die enkelspel- sowel as die dubbelspeltitels weggestap het. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Thulani tops in SA, maar kan hy oorsee blink?
Thulani Mbenge het reeds die Suid-Afrikaanse bokswêreld aan sy voete, nou moet hy die res van die wêreld oortuig hy is so goed soos sy ondersteuners dink hy is. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Brooks voel onbemind, maar dít motiveer hom
Brooks Koepka het die afgelope paar dae midde-in die Tiger Woods-manie van ’n nagedagte gegaan om hom onbetwisbaar as die nommereen-speler in wêreldgholf te vestig. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Pakistani in WB-groep ná sy 2-jarige sterf
Asif Ali, middelorde-kolwer van Pakistan, wie se tweejarige dogter Sondag aan kanker dood is, is Maandag in sy land se finale Wêreldbeker-groep ingesluit. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Jou WB-gids tot Indië
Virat Kohli is tans die beste krieketspeler op aarde. Die span met die beste speler in sy geledere, sal áltyd ’n titel-aanspraakmaker by enige toernooi wees. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Kings se ‘Tawwe Tienie’ bly in PE
Terwyl daar steeds in spanning gewag word vir meer nuus oor wie die Southern Kings volgende seisoen gaan afrig, is daar darem die wete dat die die Oos-Kaapse franchise weer hul beste verdediger, … Sport (20-05-2019)
Netwerk24 ‘Kies Amla bo my’, sê beskeie Markram
As Aiden Markram ’n Protea-keurder was, sou hy hom uit die span gelaat het om plek te maak vir die ervare Hashim Amla. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Indië se 1ste openlike gay sportster erken verhouding
Die Indiese naelloper Dutee Chand het die eerste sportster in dié land geword wat openlik erken dat sy gay is. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Folau verbeur sy kans om te appelleer
Die Wallaby-ster Israel Folau het versuim om binne die spertyd van 72 uur teen sy afdanking te appelleer. Sport (20-05-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Israel Folau gaan nie teen sy skorsing appelleer nie. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Crusaders ontken homofobiese voorval in Kaap
Die Crusaders ontken dat drie van hul spelers Saterdag in ’n onderonsie by ’n kitskosrestaurant in Kaapstad gay mans gespot en homofobiese uitlatings gemaak het. Sport (20-05-2019)
Netwerk24 Brooks wen die Wanamaker - net-net
Brooks Koepka het Sondag in New York die 21ste man ooit geword wat ‘n vierde major-titel agter sy naam kon voeg, en dit vinniger as enige van die ander 20 gedoen. Sport (20-05-2019)