Netwerk24 Pumas bult spiere in SuperSport-reeks
Die Westelike Provinsie, Griekwas en die verdedigende kampioen, die Pumas, is na vier wedstryde in die SuperSport-uitdaagreeks onoorwonne en daar is min tussen hulle te kies. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Net Glasgow tussen Leinster en nog 'n Pro14-titel
Leinster sal Saterdag poog om ’n tweede agtereenvolgende Pro14-titel in te oes wanneer hy in Dublin teen die Glasgow Warriors te staan kom. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Stings wys daar’s gif in hul angels
Die Southern Stings is nou die enigste onoorwonne netbalspan in die Nasionale Netballiga. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Rafa rol Novak op Rome se klei
Vir ’n paar dae vroeër vandeesmaand het die tenniswêreld hardop gewonder of Rafael Nadal se dae van goël en gil op Europa se rooi klei agter hom is. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 ‘Driekuns belangriker as rekord’
Nog voor die Moederstad se inwoners behoorlik wakker geword het, het twee puik padwedlope hulle Sondagoggend in Kaapstad afgespeel. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Man City se ongelooflike prestasie
Manjifieke Manchester City het Watford Saterdag op die Wembley met 6-0 in die eindstryd van die FA Cup oorrompel om die eerste span te word wat die gesogte Engelse driekuns behaal. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Koepka (nog) nie soos Tiger, sê Scott
Dit is glad nie ’n verrassing nie dat die gholfmedia by die Bethpage Black-gholfbaan die laaste paar dae vir Brooks Koepka as “die nuwe Tiger” probeer salf het. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Pakistan-veggees laat Proteas verlep
Tazmin Brits se eerste vyftigtal met die kolf vir die Protea-vrouekrieketspan in die T20-formaat, was nie genoeg om Pakistan Sondag in Pietermaritzburg te klop nie. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Was Stormers gelukkig met dié beslissing?
Die Stormers is op hete kole oor die fiksheid van Bongi Mbonambi, hul Springbok-haker, voor Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Highlanders op Nuweland. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Latu uit Wallaby-kamp ná dronk-voorval
Die Waratahs se Wallaby-haker, Tolu Latu, is Sondag aan die Australiese Wêreldbekergroep onttrek nadat hy onder die invloed van alkohol agter die stuur van ’n motor betrap is. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Niks sal Warner, Smith ontsenu, sê Langer
Die afrigter van die Australiese krieketspan, Justin Langer, glo nie sy twee sterkolwers sal ontsenu word in die Wêreldbeker-toernooi in Engeland nie, al sal albei waarskynlik die teiken van … Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Wilder moker mak Breazeale disnis in 1ste ronde
Die onoorwonne Deontay Wilder het korte mette gemaak van Dominic Breazeale se aanslag deur die uitdager om sy swaargewigtitel van die Wêreldboksraad (WBC) sommer in die eerste ronde kisboude te slaan. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Swys in sy skik met 23 Leeus se spanpoging
Die wyse waarop Malcolm Marx Saterdagmiddag na die pale beduie het, was een van die uitstaande oomblikke in ’n baie opwindende Superwedstryd tussen die Leeus en die Highlanders op Ellispark. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Drie in ’n ry vir Gachaga
Daar was Sondagoggend kwaai mededinging tussen Keniaanse en Ugandese atlete in twee opwindende wedlope in die OneRun-padwedloop oor 12 km in Kaapstad. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Leeus Brul én miaau!
Hul middag was gister weer ’n bietjie soos hul seisoen – ’n aanskoulike warrelwind van sowel die skouspelagtige as die patetiese. Maar hoewel die Leeus sake op Ellispark onnodig vir hulself bemoeilik … Sport (19-05-2019)
Netwerk24 'Izzy Folau is my broer'
Hy is Australië toe om sy rugbyheil by die Waratahs te gaan soek. Toe vind die Pumas-slot Le Roux Roets vir God. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 ‘Man, dit was vrek lekker!’
So skop jy mos ’n toer af!. Die Bulle se afrigter, Pote Human, het breed geglimlag nadat sy span Vrydag vir die eerste keer in drie jaar buite Suid-Afrika gewen het. Sport (19-05-2019)
Netwerk24 Swys gee spelers ’n A omdat hulle wil
Met sowat 20 minute oor in sy Leeus-span se kragmeting met die Highlanders het die breier, Swys de Bruin, gister na een van sy medeafrigters gedraai. Sport (19-05-2019)