Maroela Gelykopuitslag in die Kaap!
Kaap se skoppers wys hul staal te midde van drie-drama. Sport (Sa 21:00)
Netwerk24 Goeie naweek vir Pretorianers
Die Kaap is Hollands . . . in Pretoria. Sport (Sa 21:00)
Netwerk24 Skop pale toe was regte besluit – Fleck
Siya Kolisi, kaptein van die Stormers, was in die kol met sy besluit om ’n gelykopstryd te beveilig eerder as om die kantlyn op te soek in die doodsnikke van Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die … Sport (Sa 21:00)
Netwerk24 Stormers, Crusaders deel louere
Die Stormers bly sterk in die geveg in die Suid-Afrikaanse groep van die Superreeks. Sport (Sa 20:00)
Maroela Simbine blink, maar waar was Manyonga?
Daar was een soetlekker oomblik vir Suid-Afrikaanse atletiekondersteuners. Sport (Sa 19:40)
Maroela Lions behou hul tempo vir 80 minute!
Tien drieë in Johannesburg, maar Jantjies se skopvoet die punteverskil. Sport (Sa 19:40)
Maroela SA afrigter se span se droom lê aan skerwe
Leinster, die heersende kampioen, het Munster, met die gewese Springbokhulpafrigter Johann van Graan aan die stuur, verslaan. Sport (Sa 19:40)
Netwerk24 Caleb wen 8ste skof van Giro
Die Australiër Caleb Ewan het Saterdag se agtste skof van die Giro d’Italia oor 239 km tussen Tortoreto Lido en Pesaro gewen. Sport (Sa 19:40)
Netwerk24 Nog ’n fietstitel vir Beukes, Buys
Die onstuitbare fietsry-vennootskap van Matthys Beukes en Philip Buys het Saterdag vir nog ’n titel gesorg. Sport (Sa 18:40)
Netwerk24 Leeus vlieg teen Highlanders
Vir die tweede agtereenvolgende naweek moes die Leeus besonder hard werk om oorsese teenstand op Ellispark te troef in hul oorwinning met 38-29 oor die Highlanders in hul Superrugby-kragmeting. Sport (Sa 17:40)
Netwerk24 Simbine draai onder 10 sek
Die Statebondkampioen Akani Simbine het Saterdag die 100 m in onder 10 sekondes genael by die tweede been van die Diamantliga-reeks wat in Sjanghai gehou is. Dit was sy eerste wedloop in dié item vir … Sport (Sa 17:40)
Netwerk24 Protea-vroue se Kapp bly koelkop
Die Protea-vrouekrieketspan se Marizanne Kapp het Saterdag in Pietermaritzburg gewys dat daar nie ’n plaasvervanger vir ervaring is nie. Sport (Sa 17:00)
Netwerk24 Grey ook Affies se tier
Nog ’n uitdager het Saterdag op die harde manier geleer dat Grey-kollege se rugbyspan nie jou speelmaatjie is nie. Sport (Sa 16:20)
Netwerk24 Dale in weegskaal vir stryd teen Engeland
Dit lyk al hoe onwaarskynliker dat Dale Steyn in die eerste wedstryd van die Wêreldbeker-toernooi gaan speel. Sport (Sa 15:40)
Netwerk24 Paarl Gim hol Paul Roos dronk
Curwin Gertse is nie die eerste naam wat opduik wanneer oor Paarl Gimnasium se rugbyspan gepraat word nie. Sport (Sa 14:20)
Netwerk24 Blues klop Chiefs met bonuspunt
Dit het omtrent 60 minute gevat vir die Superrugby-kragmeting tussen die Blues en die Chiefs Saterdag in Auckland om aan te gang te kom. Sport (Sa 12:40)
Netwerk24 Koepka in 'groot stryd', maar 7 houe voor
‘n Paar minute nadat hy die beste ‘eerste helfte’ ooit in 'n major-toernooi met ‘n uitroepteken afgerond het, het Brooks Koepka Vrydagaand sonder 'n sweempie van 'n glimlag voor 'n TV-kamera gaan … Sport (Sa 05:00)