Netwerk24 Kesa moeg om onder op podium te staan
Genoeg van derde plekke, ek wil nou eerste kom!. Sport (Vr 22:20)
Netwerk24 Bekgeveg buite die kryt
Anthony Joshua wil hê Deontay Wilder moet Dominic Breazeale Sondagoggend (SA-tyd) pak gee sodat die geveg waarvoor die bokswêreld nou al lank vra, eindelik kan plaasvind. Sport (Vr 21:40)
Netwerk24 Affies is ‘honger’ vir Grey
Die Afrikaanse Hoër Seunskool se rugbyspan se onverwagse nederlaag verlede week teen Westville Boys’ High was dalk ’n bedekte seën sê Affies se kaptein, Jacques-Lois du Toit. Sport (Vr 21:20)
Netwerk24 Jordan vlieg hoog by Bethpage
Daar is verlede maand rieme en rieme kopie geskryf oor die Noord-Ier Rory McIlroy se kans om by die Amerikaanse Meesterstoernooi ’n loopbaan-Grand Slam in gholf te behaal. Sport (Vr 21:00)
Netwerk24 Banyana met twee nuwelinge na WB
Banyana Banyana sal met twee nuwelinge in hul geledere na hul eerste Wêreldbeker-sokkertoernooi in Frankryk reis. Sport (Vr 21:00)
Netwerk24 Pello behaal skofoorwinning
Die Spanjaard Pello Bilbao het Vrydag ’n skofoorwinning behaal in die sewende skof van die Giro d’Italia oor 185 km tussen Vasto en L’Aquila. Sport (Vr 20:40)
Netwerk24 Faf, Cobus wéér vir eerbewys benoem
’n Week ná die teleurstelling dat nie een van hulle as die Engelse Rugbyspelersvereniging se Speler van die Jaar aangewys is nie, is daar vir die Springbok-skrumskakels Faf de Klerk en Cobus Reinach … Sport (Vr 20:20)
Netwerk24 Geen vrees, sê Fleck
Die druk op die Stormers om die Crusaders Saterdag op Nuweland te klop, is Vrydag aansienlik verskerp nadat die Jaguares en Bulle teen die verwagting in Doer Onder onderskeidelik met die Hurricanes … Sport (Vr 19:40)
Netwerk24 Aiden het nie gedink hy gaan WB-span haal
Toe ’n 23-jarige Aiden Markram in Februarie 2018 met die juk van die Protea-kapteinskap in die eendagreeks teen Indië toevertrou is, het hy ’n baie belangrike ding vergeet. Sport (Vr 19:20)
Netwerk24 Stings bo sonder sweet
Die Stings het dit Vrydag baie maklik laat lyk. Sport (Vr 19:20)
Netwerk24 Tralie-oplewing hieraan te danke
Toe hy laat in 2017 in die pos as direkteur van rugby by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein aangestel is, was Riaan van Straten “benoud”. Sport (Vr 19:00)
Netwerk24 Bok-haker skop pale toe in nuwe speletjie
Malcolm Marx as ’n stelskopper? Sport (Vr 19:00)
Netwerk24 8 atlete van SA wil skitter in Sjanghai
Suid-Afrika gaan met ’n groot verspring-aanslag kom in die tweede ronde van die Diamantliga-atletiekreeks, wat Saterdag in Sjanghai, China, gehou word. Sport (Vr 18:20)
Netwerk24 Goud en silwer vir SA se rolbal-sterre
Die SA rolbalspan het Donderdag breëbors rondgestap in die Walliese hoofstad Cardiff, nadat die eerste week van die Wêreldvereniging se Atlantic-kampioenskap hom twee medaljes in die sak gebring het. Sport (Vr 18:00)
Netwerk24 Dís waarom Franco saam met opvolger wil werk
Franco Smith se opvolger by die Cheetahs gaan reeds met die Curriebeker-reeks betrek word en dit kan meebring dat spelers wat daaraan gedink het om ander weivelde te gaan soek, dit dalk sal … Sport (Vr 17:40)
Netwerk24 Dié beloning beter as ’n boereworsrol
Daar was hierdie keer nie ’n gratis boereworsrol soos verlede Vrydagaand op Loftus Versfeld in sig nie, maar die Bulle het hul ondersteuners met iets veel meer gepas beloon – ’n rare oorwinning Doer … Sport (Vr 17:20)
Netwerk24 Kan Leeus-basaar sonder pannekoek slaag?
Die Leeus sonder Warren Whiteley is soos ’n kerkbasaar sonder pannekoek. Sport (Vr 16:40)
Netwerk24 Jo Black, Albie Morkel vat hande in vermaakprojek
Om die krieketspeler Albie Morkel en sanger Jo Black se name in dieselfde asem te noem, rym dalk nie lekker nie. Sport (Vr 16:20)
Netwerk24 Stormers se diepte op slot aan’t kwyn
Dit raak nou ’n geval van benoude boude vir die Stormers met hul diepte op slot, nadat Salmaan Moerat Dinsdag sy neus sleg gebreek het tydens ’n oefensessie. Sport (Vr 16:20)
Netwerk24 ‘Jy kan die Proteas nooit afskryf’
Die Proteas het g’n gechoke in die halfeindronde van die vorige Wêreldbeker-toernooi nie. In 1999 . . . ja, toe hét hulle gechoke, maar nie in 2015 teen Nieu-Seeland nie, sê dr. Ali Bacher. Sport (Vr 16:00)
Netwerk24 Federer onttrek oor seer been
Roger Federer se terugkeer na die Europese kleibaanseisoen was van korte duur. Sport (Vr 15:20)
Netwerk24 Folau wroeg oor sy straf
Israel Folau sê hy is “diep hartseer” nadat Rugby Australië (RA) hom Vrydag afgedank het oor sy omstrede uitsprake dat die “hel wag” op “dronkaards, homoseksuele, egbrekers en ander”. Sport (Vr 14:40)
Netwerk24 Jou WB-gids tot Bangladesj
1999: Pakistan. 2007: Indië én Suid-Afrika. 2011: Engeland. 2015: Engeland. Wie gaan die Tiere in 2019 skok? Sport (Vr 14:20)
Netwerk24 Bulle breek wendroogte Doer Onder
Die Bulle het hul eerste Superrugby-sege in meer as drie jaar in Australasië behaal deur die Rebels Vrydag in Melbourne met 32-17 te klop. Sport (Vr 14:00)
Netwerk24 ‘Amper vernederend,’ sê Daly oor gholfkarretjie
John Daly sê dit was amper vernederend om ’n gholfkarretjie in die eerste ronde van die Amerikaanse PGA-kampioenskap te gebruik. Sport (Vr 13:40)
Netwerk24 WB-wenner sal R57 miljoen in sy sak steek!
Die span wat vanjaar se Wêreldbeker-kriekettoernooi in Engeland wen, sal ’n stewige R57 miljoen ryker wees. Sport (Vr 13:20)
Netwerk24 'Buiteperd-status sal Proteas pas'
Die feit dat die Suid-Afrikaanse span onder die radar in Engeland vir die Wêreldbeker-toernooi gaan aankom, is dalk die beste ding wat met die Proteas kan gebeur. Sport (Vr 12:40)
Netwerk24 Jaguares skok Hurricanes in Kiwiland
Die Jaguares het Vrydagoggend (SA tyd) vir ’n groot verrassing gesorg deur die Hurricanes in Wellington met 28-20 in hul Superrugby-wedstryd te verslaan. Sport (Vr 11:40)
Maroela Folau in die pad gesteek ná uitlatings
“Spelers moet veilig en welkom voel wanneer hulle rugby speel, maak nie saak wat hul ras, agtergrond of seksuele voorkeur is nie.” Sport (Vr 10:40)
Netwerk24 Rugby Australië pos Israel Folau
Die Wallaby-ster Israel Folau se rugbyloopbaan in Australië het straks tot ’n einde gekom. Sport (Vr 08:20)
Netwerk24 SuperSport gee Robert Marawa die trekpas
SuperSport het die gewilde aanbieder Robert Marawa in die pad gesteek, glo weens die feit dat hy keel skoon gemaak het oor aantygings van seksuele teistering by die uitsaaier. Sport (Vr 07:40)
Netwerk24 Koepka wys tande vir Bethpage-draak
Bethpage Black het hom Donderdag vasgeloop teen gholf se Mnr. Nonchalant homself: Brooks Koepka, ‘n driemalige major-wenner wat floreer op groot uitdagings. Sport (Vr 05:00)