Netwerk24 SA hokkievroue wys ook hul staal teen Namibië
Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan gaan soos die nasionale mans ook drie toetse teen Namibië speel voor hul vertrek na Valencia, Spanje. Sport (Do 21:20)
Netwerk24 Laaste kans om regmerkie by Norma te kry
Enkele plekke in Suid-Afrika se netbalgroep vir die Wêreldbeker-toernooi in Liverpool is die naweek op die spel. Sport (Do 20:20)
Netwerk24 Kyrgios se kierangs kan braai
Die omstrede Nick Kyrgios van Australië is uit die Italiaanse Ope nadat hy geweier het om verder te speel in sy wedstryd in die tweede ronde teen Noorweë se Casper Ruud. Sport (Do 19:40)
Netwerk24 Stormers wil soos Liverpool maak
In die mosie van vertroue in die Stormers se afrigtingspan, het Paul Zacks, uitvoerende hoof van die Westelike Provinsie Rugbyunie, verwys na die Engelse sokkerklub Liverpool se sege oor Barcelona in … Sport (Do 19:20)
Netwerk24 Chanel maak stem dik in Korea
Suid-Afrika se voorste vrouetennisspeler, Chanel Simmonds, het Donderdag met Serwië se Natalija Kostic afgereken om die kwarteindronde van ’n ITF-toernooi in Changwon, Suid-Korea, te haal. Sport (Do 18:20)
Netwerk24 Swys wil nie met Whiteley waag nie
“Ek kry die arme ou regtig jammer.” Dít is hoe die Leeus se hoofafrigter, Swys de Bruin, Donderdag gereageer het toe hy moes aankondig dat die beseringspook steeds soos ’n neet aan sy kaptein en … Sport (Do 17:40)
Netwerk24 Folau-sage soos drama oor Kaepernick
Die bohaai oor Israel Folau se uitlatings op sosiale media veroorsaak ewe veel verdeeldheid in Australië as die Amerikaanse voetbalspeler Colin Kaepernick se standpunt teen rasse-ongelykheid in die … Sport (Do 16:40)
Netwerk24 Jou WB-gids tot Australië
Engeland, Indië . . . en moenie vergeet van die Aussies noudat Steve Smith en David Warner terug is nie. Sport (Do 16:00)
Netwerk24 Bulle moet Rebels se ‘Tier’ bly
Vir Pote Human sal daar in die volgende paar weke verskeie slapelose nagte wees terwyl hy tob oor hoe die Bulle ’n sukses van hul Australasiese toer kan maak. Sport (Do 15:40)
Netwerk24 Stormers se Bok-flanke terug vir ‘Saders-stryd
Die Springbok-flanke Siya Kolisi en Pieter-Steph du Toit is terug in die Stormers se beginspan vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Crusaders op Nuweland. Sport (Do 15:00)
Netwerk24 6 WB-Proteas wil slag in Karibiese T20 wys
Die Protea-snelbouler Anrich Nortjé is een van 48 Suid-Afrikaners wat hoop om gekies te word vir vanjaar se Karibiese Premierliga (CPL). Sport (Do 14:40)
Netwerk24 Meintjes op krukkelys ná ongeluk in VSA
Die beseringspook wil die Suid-Afrikaanse fietsryer Louis Meintjes maar net nie uitlos nie. Sport (Do 14:00)
Netwerk24 ‘Hou op met vroeë span-aankondigings’
Jake White, voormalige Springbok-afrigter, meen dis tyd om ontslae te raak van die verpligte span-aankondigings voor rugbywedstryde. Sport (Do 13:20)
Netwerk24 Marx lei Leeus in Whiteley se plek
Die Leeus is Saterdag weer sonder hul agtsteman en kaptein, Warren Whiteley, vir die Superrugby-wedstryd teen die Highlanders op Ellispark. Sport (Do 13:20)
Netwerk24 Sale Sharks maak lig van ‘Saffa Sharks’-kritiek
Baie is die laaste ruk gesê oor die Sale Sharks se werwings-strategie vir volgende seisoen, met nege Suid-Afrikaners sover wat in die volgende veldtog vir die Engelse klubspan gaan uitdraf. Sport (Do 12:20)
Netwerk24 Alonso oorleef ongeluk by Indy 500
Die Spaanse renjaer Fernando Alonso is ongedeerd ná ’n hoëspoed-ongeluk Woensdag tydens oefenrondtes vir die Indianapolis 500-wedren in Amerika. Sport (Do 11:20)
Netwerk24 Rafa skort ‘respek’, Novak het ‘siek obsessie’
Nick Kyrgios beskryf Rafael Nadal as ’n swak verloorder, die Spanjaard se oom Toni as ’n “idioot” en sê Novak Djokovic het ’n “siek obsessie” daarmee dat mense van hom moet hou. Sport (Do 10:20)
Netwerk24 Sharapova onttrek aan Franse Ope
Die tweemalige Franse Ope-kampioen Maria Sharapova het bevestig sy onttrek haar weens ’n skouerbesering aan vanjaar se toernooi by Roland Garros. Sport (Do 08:40)