Netwerk24 De Groot terug op bergfiets
Die Suid-Kapenaar Robyn de Groot maak Donderdag haar terugkeer tot mededingende bergfietsry nadat sy weens gesondheidsprobleme ses maande nie in die saal was nie. Sport (Wo 21:20)
Netwerk24 Smith, Warner hou sleutel by WB-toernooi
David Warner en Steve Smith kan baie belangrike rolle by vanjaar se Wêreldbekerkriekettoernooi in Engeland en Wallis speel. Sport (Wo 20:20)
Netwerk24 Rory kies Ierland bo Brittanje vir Spele
Rory McIlroy gaan “heel waarskynlik” aan 2020 se Olimpiese Spele in Tokio deelneem en sal eerder Ierland as Brittanje verteenwoordig. Sport (Wo 20:00)
Netwerk24 Mir weer SA krieketvroue se nemesis
Die Pakistanse draaibalbouler Sana Mir was soos in die spanne se eerste eendagwedstryd weer ’n doring in die vlees van die Proteas in die vrouespanne se eerste T20-krieketwedstryd Woensdag in … Sport (Wo 19:40)
Netwerk24 Jou gids tot Afganistan
Nog ’n bladsy in die geskiedenisboek van Afgaanse krieket, wat teen ’n blitstempo al hoe dikker word, word op 15 Junie volgeskryf. Sport (Wo 19:40)
Netwerk24 Gibbons sesde in vyfde Giro-skof
Die Duitse fietsryer Pascal Ackermann het Woensdag sy tweede skofsege in die Giro d’Italia behaal toe hy die vyfde skof in ’n naelrit gewen het. Sport (Wo 19:40)
Netwerk24 Pote klap sweep Doer Onder ná Loftus-skandes
Pote Human het die Bulle se swak vertoning teen die Crusaders verlede naweek as ’n persoonlike belediging ervaar en vereis van hulle om Vrydag in Melbourne teen die Rebels daarvoor te vergoed. Sport (Wo 18:00)
Netwerk24 Gibson vestig hoop op Amla se ervaring
Ottis Gibson hoop dat Hashim Amla se ervaring van kolfwerk in Engelse toestande en sy vorige sukses in dié land die deurslag sal gee wanneer die Wêreldbeker-toernooi oor twee weke begin. Sport (Wo 17:40)
Netwerk24 Fietsry weer onder opkikker-wolk
Die opkikkerwolk hang weer oor fietsry. Sport (Wo 17:00)
Netwerk24 Poite blaas fluitjie in Bok-toets teen Poemas
Die Nieu-Seelander Paul Williams, Australië se Nic Berry en die Fransman Romain Poite sal vanjaar die skeidsregters in die Springbokke se drie toetse in die Rugbykampioenskap wees. Sport (Wo 16:20)
Netwerk24 Elgar stapel 40ste honderdtal op
Die Suid-Afrikaanse toetskolwer Dean Elgar het Dinsdag sy 40ste eersterangse honderdtal gemoker. Sport (Wo 16:00)
Netwerk24 Wilder dreig teenstander met dood
Die swaargewig-bokskampioen Deontay Wilder het die man teen wie hy Saterdag in New York boks met ’n vlieg, wat hy wil doodslaan, vergelyk. Sport (Wo 15:20)
Maroela Steyn, Rabada sal fiks wees vir Wêreldbeker
Die Proteas het dié week in Kaapstad byeengekom en het as spanbou-aktiwiteit ’n staptog op Tafelberg aangepak. Sport (Wo 14:40)
Maroela Smith en Swift na CrossFit Spele
Altesaam 236 nasionale CrossFit-kampioene na Spele! Sport (Wo 14:40)
Netwerk24 Papier fokus net op Bulle ná Bok-teleurstelling
Vir ’n Springbok om in ’n Wêreldbeker-jaar in die SuperSport-uitdaagreeks, pleks van die Superrugby-kompetisie te moet speel, is allesbehalwe ideaal. Sport (Wo 14:20)
Netwerk24 Sonny Bill vang graad met onderskeiding
Sonny Bill Williams het gewys hy kan in die klaskamer sowel as op die rugbyveld uitstyg. Sport (Wo 13:20)
Netwerk24 Marcell kry lof, maar sien Rassie hom raak?
Daar word wyd en syd bespiegel of die losvoorspeler Marcell Coetzee, wat sy rugby die laaste paar seisoene vir Ulster in Ierland speel, vanjaar ’n rol gaan hê in die Springbokke se … Sport (Wo 12:20)
Netwerk24 ‘Bulle wil selfrespek terugkry’
Die Blou Bulle sal Vrydag jag maak op hul sesde sege in sewe wedstryde teen die Rebels wanneer dié spanne in die AAMI-stadion in Melbourne uitdraf. Sport (Wo 11:20)
Netwerk24 Bokser wat joernalis soen, geskors
Die swaargewigbokser wat ’n vrouejoernalis in ’n televisieonderhoud in die VSA sonder haar toestemming vasgegryp en op die mond gesoen het, is geskors. Sport (Wo 10:20)
Maroela Vandag se sportnuus
Pollard kan R20 miljoen per seisoen in Frankryk verdien. Sport (Wo 09:40)
Netwerk24 Dan Carter lag oor gerugte van WB-terugkeer
Die tweemalige Wêreldbeker (WB)-wenner Dan Carter het gerugte afgelag dat hy ’n verrassende terugkeer kan maak vir die All Blacks by vanjaar se toernooi, al is Nieu-Seeland bekommerd oor die span se … Sport (Wo 08:40)