Netwerk24 Fietsryer onttrek oor toetsuitslae
Die fietsryspan UAE Team Emirates het sy Colombiaanse ryer Juan Sebastian Molano Dinsdag aan die Giro d’Italia onttrek. ’n Interne toets het glo “ongewone fisiologiese uitslae” opgelewer. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Engelse netbalster loop WB mis
Engeland se aanslag op netbal se Wêreldbeker het ’n terugslag beleef met die nuus dat die verdediger Beth Cobden ’n ernstige kniebesering opgedoen het. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Indiese vrou baanbreker in krieket
Die Internasionale Krieketraad (IKR) het vir die eerste keer ’n vrou, GS Lakshmi van Indië, op sy paneel van wedstryd-skeidsregters aangestel. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Tahir speel vir Surrey in T20-reeks
Die Protea-bybreekbouler Imran Tahir se eerste wedstryd terug op die krieketveld ná sy uittrede uit internasionale eendagkrieket, sal in die plaaslike T20-reeks in Engeland wees. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Besige tydjie wag op Springbok-vroue
Die Springbok-vrouerugbyspan speel in September gasheer vir Spanje in Port Elizabeth. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Serena Williams onttrek haar in Rome
Die 31ste tenniswedstryd tussen die Williams-susters is vir eers van die baan. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Dale en Kagiso op koers, sê Protea-breier
Die Proteas se twee aanvalswapens, Kagiso Rabada en Dale Steyn, is op koers om fiks te wees vir die Wêreldbeker-krieketstryd teen Engeland aan die einde van die maand. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 F1 keer ná 35 jaar terug na Nederland
Formule Een-renmotors sal volgende jaar vir die eerste keer sedert 1985 weer in Nederland brul. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Monster wat mans laat huil
In die 1950’s, het die gholfskrywer Walt Bingham ’n paar dekades terug vir Sports Illustrated geskryf, is die wagtydperk vir elk van Bethpage State Park in New York se vyf gholfbane in die klubhuis … Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Federer nog nie klaar met klei
Die Switserse veteraan Roger Federer wil wedstryde speel, nie oefen nie. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Stormers gaan hul keer móét ken
Alle eer aan die Haaie vir daardie onlangse gelykopuitslag teen die Crusaders in Christchurch, maar dis nie asof die Durbaniete skielik ’n swak plek uitgewys het wat die Stormers baie hoop gee vir … Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Soyizwapi behou as Blitsbok-kaptein
Hoewel hy intussen herstel het van sy gesigbesering, kon die Blitsbokke se gereelde kaptein, Philip Snyman, nie die span vir die laaste twee toernooie van Wêreldrugby se sewesreeks haal nie. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Toomua haas hom na Australië vir stryd teen Bulle
Hoewel Matt Toomua ná ’n marathon-vlug terug Australië toe steeds vlugflou is en nie veel kon slaap nie, is hy oorgehaal om die Melbourne Rebels te help om vir die uitspeelronde van die Superreeks se … Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Franco se pos Woensdag geadverteer
Die Cheetahs sal Woensdag in alle erns met die proses begin om ’n opvolger vir dié rugbyspan se hoofafrigter, Franco Smith, te vind. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Atleet geskors oor ‘inmenging’ met opkikkertoets
’n Tweemalige bronsmedalje-wenner in die hamergooi by die Statebondspele, die Skot Mark Dry, is voorlopig deur die Britse Agentskap teen verbode middels (Ukad) geskors. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Besering kan Whiteley wéér kniehalter
Die Leeus kan dalk Saterdag sonder hul inspirerende kaptein en agtsteman, Warren Whiteley, wees in die Superrugby-wedstryd teen die Highlanders op Ellispark in Johannesburg. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Cane reg vir aksie ná gebreekte nek
Die All Black-flank Sam Cane, wat verlede jaar sy nek gebreek het, kan dalk Saterdag weer vir die Chiefs uitdraf. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Oud-Bok twiet dat Kings-breier Woensdag gepos word
As die voormalige Springbok Thando Manana se inligting korrek is, word Deon Davids Woensdag as afrigter van die Southern Kings gepos. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Mthalane wen, ongeag blaps met ‘Die Stem’
Moruti Mthalane se afrigter was Maandagaand “geskok” toe hy hoor dat die ou Suid-Afrikaanse volkslied voor sy bokser se wêreldtitelgeveg in Tokio gespeel word. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Franco brei Cheetahs vir oulaas in Curriebeker
Ná weke van bespiegelinge het die Vrystaat Rugbyunie Dinsdag aangekondig dat Franco Smith wel die unie gaan verlaat. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 ‘Cape Crusaders’ maak breier opgewonde
Daar word gereeld na Crusaders-wedstryde op Nuweland as “tuiswedstryde” vir die Kiwi-span verwys, so groot is die verdedigende Superrugbykampioen se ondersteunersbasis in Kaapstad. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 ‘Sale-Bokke’ span Du Preez-tweeling óók in
Die Sale Sharks gaan die 2019/’20-seisoen van die Engelse Premierliga met nie minder nie as agt Springbokke in hul geledere begin nadat hulle Dinsdag aangekondig het Jean-Luc en Dan du Preez sluit … Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Tennisster skok met nuus oor kanker
Die Amerikaanse tennisspeler Nicole Gibbs sê sy gaan die Franse Ope misloop weens ’n operasie om kanker in haar speekselkliere te behandel. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Aussies kap Egon se ‘bisarre’ vertoning
Daar word weer baie gesê oor die Suid-Afrikaanse skeidsregter Egon Seconds se vertoning in Saterdag se Superrugbywedstryd tussen die Leeus en die Waratahs in Johannesburg. Sport (14-05-2019)
Netwerk24 Handré pak sy tasse, Morné terug in Bul-kraal
Dit is amptelik: Handré Pollard is op pad Frankryk toe en Morné Steyn is weer ’n Bul. Sport (14-05-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Woods vir werknemer se dood gedagvaar. Sport (14-05-2019)