Netwerk24 Maties, Pukke haal hokkiereeks se eindstryd
Die Maties en Pukke sal dit op 20 Mei in Stellenbosch in die eindstryd van die vrouespanne se Varsity-hokkiereeks uitspook. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Klofies is wéér Monnas se tier
Die Hoërskool Waterkloof het vir die tweede agtereenvolgende jaar die mas opgekom teen die Hoërskool Monument en die pyp met 28-21 gerook in die spanne se kragmeting in die Virsekerbeker-reeks in … Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Gaviria wen 3de skof ná Italianer sy plek kwyt is
Die Colombiaanse fietsryer Fernando Gaviria het Maandag die derde skof van die Giro d’Italia gewen nadat die Italianer Elia Viviani gediskwalifiseer is vir ’n gevaarlike naelrit. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Banyana se koppe hang nie ná pak slae in VSA
Hoewel hulle met 0-3 verloor het en nog segeloos ná agt wedstryde in hul geskiedkundige eerste Wêreldbekersokkerjaar is, was Banyana Banyana se breier, Desiree Ellis, in haar noppies met die goeie … Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Cheetahs sê Dinsdag oor Franco en pad vorentoe
Die Vrystaat Cheetahs (Edms.) Bpk. sal na verwagting Dinsdag aankondig dat Franco Smith wel nog vir die Curriebeker-reeks die provinsie se hoofafrigter sal wees. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Groot oorwinnings onder skolespanne
Terwyl die meeste van die aandag op skolerugbyvlak die afgelope naweek in Bloemfontein gefokus was waar Grey-kollege en die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) mekaar gepak het, was talle groot … Sport (13-05-2019)
Netwerk24 JD uit, maar Eben slaap rustig
Die Stormers verwag dat JD Schickerling vir ’n geruime tyd buite aksie sal wees met ’n handbesering, maar oor Cobus Wiese as ’n potensiële slotmaat vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die … Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Bulle help Brits nie dié keer met Sanzaar-stryd
Die Bulle-haker Schalk Brits het ’n Maandagaand-spertyd gehad om te motiveer waarom Sanzaar hom nie ’n tweede keer moet straf nie. Sport (13-05-2019)
Maroela SA appelleer teen Semenya-bevinding
ASA het Maandag bevestig dat hy teen die bevinding gaan appelleer. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Protea-draaier Tahir IPL se grootste paaltjievraat
Imran Tahir het nou ’n pers pet op sy kop, wat hy later vandeesmaand verruil vir die groene van die Suid-Afrikaanse span in die Wêreldbeker-toernooi in Engeland. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Hupstoot vir Harding voor PGA-debuut
As daar dalk enigiemand was wat gedink het Justin Harding se golf van sukses is aan’t afplat, het hy hulle Sondag in die laaste ronde van die Byron Nelson-toernooi verkeerd bewys. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 ‘Mercedes nie onaantasbaar,’ sê teenstanders
Mercedes se totale oorheersing in die vroeë deel van vanjaar se Formule Een-wêreldkampioenskap laat sommige mense nou wonder of dié span, met nog 16 wedrenne oor, die ondenkbare kan vermag en die … Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Belowende SA boksers soek oorsese bloed
Ná hul goeie oorwinnings verlede week wag daar dalk nou internasionale teenstanders op twee onervare plaaslike boksers. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 James maak Engelse bekommerd
Die indoenas van Engeland se krieketspan sal die volgende paar dae angstig wag op verslae oor James Anderson se knie. Sport (13-05-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Grey Kollege baas teen Paarl Boys ’ High. Sport (13-05-2019)
Maroela Aflosspan blits silwer los in Japan
Naellopers breek sommer SA rekord ook – twee keer. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 ASA pak IAAF wéér oor Caster
Trek aan die bokshandskoene, Seb Coe en kie. Hier kom ronde 2. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Gaan Kings-breier se kop ook rol?
Die gerugte raak al sterker dat die afrigter Deon Davids se toekoms by die Southern Kings in die weegskaal is. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Sale raap ook Bokstut Coenie op
Die Sale Sharks het nog inkopies in Suid-Afrika gedoen, met die nuus dat die Haaie se Coenie Oosthuizen hom ook later vanjaar by dié klub aansluit. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 ‘Ek gaan nie Satan se werk doen’
Hy sal Satan se werk doen as hy Rugby Australië (RA) se vredesaanbod aanvaar om sy rugbyloopbaan te hervat, sê die omstrede Wallaby Israel Folau. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Schumi se vrou, pa praat op kamera in dokumentêr
’n Voorskou van ’n dokumentêre rolprent oor die lewe van die voormalige Formule Een-renjaer Michael Schumacher word vandeesweek by die Cannes-filmfees vertoon. Sport (13-05-2019)
Netwerk24 Banyana kry streepsuiker
Samantha Mewis was twee keer in die kol vir Amerika se vrouesokkerspan Sondag in Santa Clara waar die Wêreldkampioen vir Banyana Banyana voor meer as 22 000 toeskouers met 3-0 gewen het. Sport (13-05-2019)