Netwerk24 Klubspeler kry kontrak by Kings
Die kontrak wat IG Prinsloo by die Kings losgeslaan het, bevestig dat klubrugby vorentoe weer ’n groter rol in die Suid-Afrikaanse landskap sal speel, meen die spelersagent Ronnie Cooke. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Billy doen praatwerk op veld in Euro-eindstryd
Ná ’n moeilike paar weke weg van die veld, het die Saracens-agtsteman, Billy Vunipola, Saterdagaand sy “praatwerk op die veld gedoen” in sy span se sege oor Leinster in die eindstryd van die Europese … Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Mumbai Indian stof Super Kings uit
’n Byna onspeelbare streepbal deur die Sri Lanka- snelbouler Lasith Malinga van die laaste bal in vanjaar se Indiese Premierliga, het die Mumbai Indians Sondagaand na hul vierde titel in dié … Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Djokovic baas in Madrid
Wag ’n bietjie, jong man!. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Proteas moet let op Rose Bowl, Engelse, Windies
Die naweek se internasionale krieket-aksie in Brittanje sal die Proteas noop om drie notas in hul beplanningsboeke te maak: Engeland is ’n kolfboelie; Southampton is ’n lopieparadys; en die … Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Man City dra weer die ligakroon
Manchester City se sokkerspan het Sondag die Engelse Premierliga met ’n oorwinning van 4-1 oor Brigthon & Hove Albion beklink nadat hy ’n laaste, felle aanslag van Liverpool afgeweer het. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Duitser bo in Giro se tweede skof
Die Duitser Pascal Ackermann het ’n droomdebuut in die Giro d’Italia gemaak toe hy Sondag sy naelrit perfek bereken het om die tweede skof te wen. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Protea-vroue deel reeks teen Pakistan
Ten spyte van ’n kapteinsbeurt deur Suné Luus met die kolf moes die Protea-vrouekrieketspan toekyk hoe Pakistan Sondag in Benoni ’n gelykopuitslag bewerkstellig in die twee spanne se eendagwedstryd. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Griekwas, WP gee pas aan in uitdaagreeks
Die rugbyspanne van Griekwas en die Westelike Provinsie gee ná die derde ronde wedstryde die pas aan in hul groepe in die SuperSport-uitdaagsreeks. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Nee, nié pale toe nie – Swys verduidelik
“Is jy mal in jou bleddie kop. Skop pale toe!” Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Manchester City behou sy kroon
Manchester City se sokkerspan is weer die Engelse Premierligakampioen nadat hy Sondag sy laaste kragmeting met Brighton met 4-1 gewen het. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Jaguars spog al met twee seges in netballiga
Dit was twee uit drie vir die Noord-Gautengse Jaguars in die eerste naweek van die Nasionale Netballiga. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Silwer en Afrika-rekord vir SA by Wêreld-aflos
Suid-Afrika het Sondag in Jokohama in Japan ’n silwermedalje verower en die Afrika-rekord wat 17 jaar gestaan het, twee keer aan flarde gehol in die 4x200 m op die Wêreld-aflosbyeenkoms. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Hamilton kry sy neus weer voor Bottas
Lewis Hamilton (Mercedes) het Sondag in Barcelona sy voorsprong op vanjaar se Formule Een-puntelys by sy spanmaat, Valtteri Bottas, teruggeneem toe hy die Spaanse Grand Prix gewen het. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 ‘Ons werkstempo was te laag’
Grey-kollege se rugbyspan het Saterdag met ’n vertoning uit die boonste rakke in Bloemfontein vorendag gekom om die Hoër Jongenskool Paarl stert tussen die bene terug Wes-Kaap toe te stuur. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Robert du Preez loof sy span se ywer
Was dit nie vir twee “sagte drieë” laat in die wedstryd nie, kon die Haaie hul Superrugby-toer in Australasië Saterdag in Hamilton teen die Chiefs onoorwonne afgesluit het, sê Robert du Preez, die … Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Só is Robbie Fleck se bas gered
John Dobson se weiering om Robbie Fleck in ’n noodmaatreël as Stormers-breier vir die res van die Superrugby-seisoen te vervang, is glo ’n groot rede waarom Fleck nog in sy pos is. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Brumbies ransel Sunwolves af
Die Brumbies het die Rebels aan die spits van die Australiese konferensie verbygesteek toe hulle die Sunwolves Sondagoggend in Canberra liederlik afgeransel het. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Duane se Bok-rus ’n ‘groot slag’
Duane Vermeulen en Handré Pollard sal tydens die Bulle se toer na Australasië huis toe gestuur word om hul Bok-ruskans te kry. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Jong Griek skok Nadal in Madrid Ope
Stefanos Tsitsipas het Saterdag vir ’n reuse-opskudding gesorg toe hy die kleikoning Rafael Nadal met 6-4, 2-6, 6-3 in die Spanjaard se agterplaas in die halfeindstryd van die Madrid Ope geklop het. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Swys se stres-siekte nou ‘water onderdeur brug’
Hy het gedink “uh-oh, hier gaan ons” toe die Leeus meer gemiaau as gebrul het aan die begin van hul Superrugby-wedstryd teen die Waratahs Saterdag in Johannesburg. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Jaguares laat Kiwi’s skrik ná rustyd
Die Highlanders se losvoorspeler Liam Squire se kans om vanjaar by die Wêreldbekertoernooi in aksie te wees, raak by die dag skraler. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Toer kan straks nuwe begin vir Haaie inlui
Ongedwonge foute en verbroude duikslae het die Haaie daarvan weerhou om hul Superrugby-toer onoorwonne af te sluit, maar dié span sal hoop sy vertonings in Australasië kan ’n nuwe begin wees. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Folau verwerp aanbod om sy loopbaan te red
Rugby Australië (RA) het Israel Folau herhaaldelike kanse gebied om sy rugbyloopbaan moontlik te red deur ’n omstrede plasing op sosiale media te verwyder, maar dié sterheelagter het geweier. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Bottas en kie wil Ferrari weer ‘Semenya’
As Ferrari nie binnekort die terpentynkwas inlê onder die rooi perde nie, gaan 2019 ontaard in ’n tweestryd tussen Mercedes-Benz se jaers. Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Kwagga wys hy's taf, pure maanhaar
Twee spanne wat albei ambisieus aanval en pateties verdedig, is meestal die waarborg vir ’n prettige middag se rugby en Saterdag se Superwedstryd tussen die Leeus en die Waratahs op Ellispark was een … Sport (12-05-2019)
Netwerk24 Sanzaar moker Schalk Brits
Sanzaar, die beheerliggaam van rugby in die Suidelike Halfrond, dreig om die Springbok-haker Schalk Brits met R100 000 te beboet oor sy uitlatings oor sy tugverhoor ná sy onderonsie met die … Sport (12-05-2019)