Netwerk24 Saracens stof Leinster uit
Saracens se rugbyspan het Saterdagaand op St. James Park in Newcastle die Europese Bekerreeks die derde keer in vier jaar gewen toe hy Leinster met 20-10 in die eindstryd verslaan het. Sport (11-05-2019)
Netwerk24 Jaguars terug op wenpad
Die kampioen is terug. Die Jaguars het Saterdagaand weer hul wenspore gevind en is op koers in die Nasionale Netballiga. Sport (11-05-2019)
Netwerk24 Gemengde welslae vir SA se aflosspanne
Dit was toe nie die 4x100 m-aflosspan nie, maar die viertal van Gardeo Isaacs, Ranti Dikgale, Pieter Conradie en Ashley Hlungwani in die 4x400 m wat Suid-Afrika se enigste positiewe brokkie nuus op … Sport (11-05-2019)
Netwerk24 Leeus byt vas en wen met enkele punt
Die Leeus was die enigste ligpunt in ’n donker naweek vir Suid-Afrikaanse Superrugby-spanne toe hulle die Waratahs Saterdag op Ellispark in Johannesburg naelskraap met 29-28 geklop het. Sport (11-05-2019)
Netwerk24 Grey vat vlam in 2de helfte teen Boishaai
Grey Kollege het Saterdag in Bloemfontein nog ’n uitdager se neus in die grond gevryf en gewys dat hy nie sy gelyke in skolerugby in Suid-Afrika het nie. Sport (11-05-2019)
Maroela Highlanders maak die agterdeur oop teen Jaguares
Die Highlanders, wat nou die lang pad na Suid-Afrika aandurf waar hulle teen die Stormers en Lions speel, se kanse is ook op ʼn meskant gebalanseer. Klop hulle die Stormers of Lions, is hul koppe st… Sport (11-05-2019)
Netwerk24 Haaie keer nié onoorwonne terug na SA
Die Haaie se droom om onoorwonne van hul oorsese Superrugby-toer terug te keer, is Saterdag in Hamilton verydel deur ’n mengsel van hul eie ongedwonge foute en individuele briljantheid deur die … Sport (11-05-2019)