Netwerk24 Roekelose Kiwi's smul aan Bulle
’n Week nadat die Haaie die kampioen in Nieu-Seeland gewurg het, het die Crusaders Vrydagaand op Loftus Versfeld byna moeiteloos na vyfde rat versnel en die Bulle met 45-13 geslag in die Superreeks. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Jaguars nederlaag toegedien
Dit is nie hoe jy begin nie, maar hoe jy klaarmaak. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Thiem delf diep voor hy Federer klop
Dominic Thiem moes Vrydag in Madrid eers twee wedstrydpunte teen Roger Federer afweer voordat hy die driemalige kampioen met 3-6, 7-6 (11/13), 6-4 in die kwarteindronde van die Madrid Ope uitgeskakel … Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Northerns, Diamonds wil kop lig met derby
Vir die tweede naweek in ’n ry gaan skolerugby Kimberley tot stilstand bring. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Lefébre blus vlamme van wraak
Daar is nie sprake van wraak wanneer die Crinums en die Flames mekaar Saterdag in die Nasionale Netballiga in Pretoria pak nie, sê Lefébre Rademan, kaptein van die Vrystaters. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Cheetahs se Stapelberg soek nuwe rugbytuiste
Ernst Stapelberg, losskakel van die Vrystaat-XV-tal, die haker Elandré Huggett en die slot Dennis Visser kan Sondag in Mosselbaai in hul derde laaste wedstryde vir dié provinsie uitdraf. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 City in binnebaan om ligakroon te verower
Wen, gelykop of verloor. Enige van dié drie uitslae kan Sondag goed genoeg wees vir Manchester City om die Engelse Premierliga ná ’n epiese tweestryd met Liverpool te verower. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Grey wil bordjies teen Boishaai verhang
Grey-kollege se rugbyspan wil Saterdag in Bloemfontein wraak neem vir die nederlaag wat die Hoër Jongenskool Paarl hom in 2017 in die Rosestad toegedien het. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Dis ‘Ali teen Frazier’ op die rugbyveld
Die Europese Kampioenebeker-eindstryd sal soos ’n swaargewig-boksgeveg tussen Muhammad Ali en Joe Frazier wees wanneer die oorheersende spanne, Leinster en Saracens, Saterdag slaags raak. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 ‘Verbode woorde’ beskerm Haaie teen ekstra druk
Hulle praat nie daaroor nie, sê die Haaie se kaptein, Louis Schreuder. Hy sal jok as hy sê hulle dínk nie daaraan nie . . . Maar oor die uitsonderlike prestasie wat Saterdag teen die Chiefs in … Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Gatland gaan Leeus ook teen Bokke brei
Wallis se bekroonde afrigter, Warren Gatland, gaan die Britse en Ierse Leeus se breier wees wanneer dié span Suid-Afrika in 2021 besoek. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Aussie-blaser Angus het groot sê in Rebels-sege
Die “kaarte-koning”, die Australiese skeidsregter Angus Gardner, het Vrydag in Melbourne weer sy stempel op die Super-wedstryd tussen die Rebels en die Reds afgedruk. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Ek’s onskuldig, sê Jurie oor US-saak
Jurie Roux, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), het ná byna ses jaar sy stilswye oor bewerings van finansiële ongerymdhede teen hom verbreek en is gereed om die Universiteit … Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Neymar geskors ná hy toeskouer tik
Paris St Germain se Brasiliaanse sokkerster Neymar is vir drie wedstryde geskors nadat hy verlede maand in ’n vlugtige onderonsie met ’n toeskouer betrokke geraak het. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Wallabies groet nog ’n speler ná WB
Die Wallabies en Melbourne Rebels se slot Adam Coleman het sy naam op die lys gevoeg van Australiese rugbyspelers wat ná afloop van die Wêreldbeker-rugbytoernooi groener weivelde elders gaan soek. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Barrett-broers gee Aucklanders die Blues
Die briljante Barrett-broers Beauden en Jordie het weer ’n groot aandeel gehad in die Hurricanes se oorwinning Vrydag in Auckland oor die Blues. Sport (10-05-2019)
Maroela Klaas is Pakistan-kolwers se baas
Protea-vrouespeler behaal ’n driekuns. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Warren-faktor kan ‘Tahs help troef
’n Gesprek vroeër vandeesweek met die Leeus-skrumskakel Ross Cronjé het nogmaals lig gewerp op hóé waardevol Warren Whiteley vir daardie span is. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Hokaai eers met Folau-besluit
Die voormalige Wallaby-vleuel Drew Mitchell glo dat die besluit rakende die straf van Israel Folau ’n groot invloed op die toekoms van Australiese rugby sal hê. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Bal tref aanbieder teen kop
’n TV-aanbieder het Donderdag die nuutste sogenaamde ‘kopskoot’-slagoffer geword toe sy met ’n sokkerbal teen die kop getref is. Sport (10-05-2019)
Netwerk24 Swys pas sielkundige se lesse toe by Leeus
Dankie dat julle verstaan het. Dít is hoe Swys de Bruin, die hoofafrigter van die Leeus, al die spelers en administrateurs by dié unie bedank het toe hy Maandagoggend sy terugkeer gemaak het ná ’n … Sport (10-05-2019)