Netwerk24 Brown gaan sy debuut in Indië maak
Die insluiting van Matt Brown sal die Suid-Afrikaanse manshokkiespan se strafhoek-aanslag diepte gee. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Olifante kry ’n borg vir uitdaagreeks
Die rugbyspan van die Oostelike Provinsie-Olifante sal tot die einde van die SuperSport-uitdaagreeks deur Multisure Corporation geborg word. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Titans slagoffers van eie sukses
'Ons het nie lekker saamgesmelt as ’n span nie.' Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Hier kom ’n riller!
Die Rosestad sal Saterdag gasheer speel vir een van die jaar se grootste kragmetings op die skolerugby-kalender wanneer Grey-kollege die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) inwag. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Bulle se beste nodig teen magtige Crusaders
Daar was ongelukkig al die seisoen ’n paar weergawes van 2019 se Bulle, wat gewissel het van kampioenspan-kaliber tot treurig. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Liverpool sal replika-trofee lig sou hy liga wen
As Liverpool die geluk aan sy kant het en Manchester City Sondag om die Engelse Premierliga-titel klop, sal die silwer trofee wat hy omhoog hou vir die eerste keer nie die oorspronklike wees nie, … Sport (09-05-2019)
Netwerk24 VSA, Jamaika breed in SA aflosspan se pad
Suid-Afrika sal die naweek ’n plek op die podium in sy visier hê op die Wêreld-aflosbyeenkoms in Jokohama, maar hy sal eers ’n groot berg moet oorkom indien hy enigsins ’n faktor wil wees. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Klaas wys Pakistan met driekuns wie’s baas
Die Suid-Afrikaanse naatbouler Masabata Klaas het die eendagreeks teen Pakistan se vrouespan Donderdag met ’n driekuns aan paaltjies lewend gehou. Sport (09-05-2019)
Maroela Morris na Hampshire
Protea gaan T20-krieket in Engeland speel. Sport (09-05-2019)
Maroela Aflosspan jag medalje in Japan
“Ons sal vinniger as 38 s moet hardloop.” Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Bulle glo 20 000 toeskouers sal na Loftus opruk
Die Blou Bulle Maatskappy is hoopvol dat hy 20?000 kaartjies kan verkoop vir Vrydagaand se Superrugby-stryd teen die Crusaders op Loftus Versfeld. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Terugkeer van staatmakers gee Leeus vertroue
Die Leeus gaan Saterdag ’n ander dierasie wees met hul inspirerende leier en agtsteman, Warren Whiteley, terug in aksie vir die Super-kragmeting met die Waratahs op Ellispark in Johannesburg. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Rowan sal moet koes vir reguit-linkers
Daar wag Vrydagaand ’n moeilike boksgeveg op die belowende super-middelgewigbokser Rowan Campbell in Kempton Park. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Baljoggie help Barcelona se doppie klink
Liverpool se wendoel in sy epiese Europese Kampioeneliga-triomf oor Barcelona was aan ’n waaksame jong baljoggie te danke. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Stoute Cipriani stof Faf en Cobus uit
Die stout seun van Engelse rugby, die Gloucester-losskakel Danny Cipriani, het Donderdagaand ’n eerbewys voor die neuse van twee Springbok-skrumskakels, Faf de Klerk en Cobus Reinach, weggeraap. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Whiteley lei Leeus op veld teen ‘Tahs
Warren Whiteley is terug om die Leeus Saterdag aan te voer in die Superrugby-wedstryd teen die Waratahs op Ellispark. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 ‘Spankultuur-kenner’ help Proteas voor WB
’n “Spankultuur-deskundige” gaan die Proteas van Maandag tot Woensdag onder hande neem om te sorg hulle is geestelik gereed vir die Wêreldbeker-kriekettoernooi, wat einde Mei begin. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Asics onttrek borgskap van Israel Folau
Israel Folau is sy borgooreenkoms met die sportklerevervaardiger Asics kwyt. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 ‘G’n slaap vir dié wat langs Morris sit’
Chris Morris se insluiting in die Suid-Afrikaanse krieketgroep vir die Wêreldbeker-toernooi ten koste van die beseerde Anrich Nortjé is nie vir al sy spanmaats “goeie” nuus nie. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Rob laat 2 Bokke uit span vir Chiefs-stryd
Die Haaie sal sonder twee van hul beste spelers in vanjaar se Superrugby-reeks moet poog om hul oorsese toer Saterdag in Hamilton teen die Chiefs onoorwonne af te sluit. Sport (09-05-2019)
Netwerk24 KA loof spelers se gedrag ná peuter-skandaal
Australiese krieketspelers se eens berugte gedrag het met rasse skrede verbeter in die nadraai van pogings om die spel se kultuur te hervorm weens die balpeuterskandaal, sê Krieket Australië (KA). Sport (09-05-2019)
Netwerk24 Europa snoei Ryderbeker-kapteinskeuses
Pádraig Harrington, die man wat Europa se Ryderbekerspan aanvoer, gaan sy kapteinskeuses van vier na drie spelers verminder. Die Europeërs verdedig hul titel volgende jaar by Whistling Straits in die … Sport (09-05-2019)