Netwerk24 Ellispark gasheer vir nuwe tennistoernooi
Die tennisbane van Ellispark gaan in September gasheer vir ’n splinternuwe toernooi wees. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Murray kan by Queen’s terugkeer maak
Die organiseerders van die jaarlikse Queen’s-tennistoernooi het bevestig Andy Murray kan in Junie as promotorskeuse daar in aksie wees en dat hy tyd gegun sal word om sy uitnodiging te bevestig. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 ‘Dit voel soos verloor!’
As ’n besoekende span Christchurch met enige ligapunte verlaat, word dit gewoonlik as ’n suksesvolle sending beskou, maar die Haaie se gelykopuitslag teen die Crusaders verlede week het meer soos ’n … Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Thysse en Allen kan vonke in kryt laat spat
Twee van die land se meer opwindende en onvoorspelbare boksers kan die week vir ’n vermaaklike geveg sorg. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Kane vervang Jhye
Dit is nie net Suid-Afrika wat vandeesweek ’n snelbouler in die aanloop tot die Wêreldbekerkriekettoernooi verloor het nie. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Oud-Cheetah skitter met rekord in VSA
Robbie Petzer, wat vir die Glendale Raptors in die Amerikaanse Major League Rugby (MLR) speel, is as die liga se Speler van die Week aangewys. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Pote sê waarom Warner oond skoonmaak
Die keuse van André Warner vir Vrydagaand se Superrugby-afspraak met die Crusaders op Loftus Versfeld, bring opnuut vrae oor die Bulle se skrumskakel-rangorde. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Lofsange vir Liverpool ná ‘wonderwerk’
Liverpool se ongelooflike sege met 4-0 oor Barcelona in die tweede kragmeting van hul Europese Kampioeneliga-halfeindstryd Dinsdagaand, is as die “Wonderwerk van Anfield” deur ’n Britse koerant … Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Bulle braai vir dié wat kaartjies koop
Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) is hoopvol dat die “uitdaging” wat die Springbok Duane Vermeulen aan hom gerig het, ’n stewige skare na Loftus Versfeld sal lok wanneer die Bulle Vrydagaand teen die … Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Rasta enigste SA blaser in Argentinië
Rasta Rasivhenge is die enigste Suid-Afrikaanse skeidsregter onder die 12 beamptes wat Woensdag deur Wêreldrugby aangewys is om diens te doen by o.20-Wêreldtoernooi, wat van 4 tot 22 Junie in … Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Kwagga filosofies oor dáái afstamp
As jy nog nie só afgestamp is nie, of vir die gek gehou is met ’n liederlike systap nie, het jy nog nie rugby gespeel nie. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Nortjé-terugslag ‘dalk bedekte seën vir Proteas’
Dit is dalk ’n bedekte seën dat Chris Morris nou die kans gaan kry om vir Suid-Afrika in die Wêreldbeker-toernooi in Engeland te speel. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Rasta moes ook WB-kans gekry het
Terwyl Jaco Peyper en Marius Jonker onderskeidelik as skeidsregter en TV-beampte in vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan gaan optree, sal ’n derde Suid-Afrikaner ’n ongesiene rol agter die … Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Skeidsregter skop deur ná hy en Kohli stry kry
’n Engelse skeidsregter is by Indië se krieketbeheerliggaam (BCCI) verkla omdat hy glo ’n deur ná ’n onderonsie met Virat Kohli by die Indiese Premierliga (IPL) geskop het. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Fleck oorleef ná WP-direksie oor sy pos vergader
Robbie Fleck bly glo vir eers die afrigter van die Stormers. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 IAAF sê Caster mag enige tyd aan mansitems deelneem
Die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) glo dat atlete soos Caster Semenya welkom is om aan die mansafdeling van dié sport deel te neem as hul nie bereid is om medikasie te … Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Federer seëvier met terugkeer op klei
Roger Federer het sy senuagtigheid vinnig afgeskud toe hy Dinsdag by die Madrid Ope die eerste keer in drie jaar op ’n kleibaan verskyn het waar hy Richard Gasquet met 6-2, 6-3 geklop het. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 Japan maak jou nederig
Dit was dalk die grootste sege nog in die eindstryd van Sanix se Wêreld-Jeugrugbytoernooi, maar Paul Roos Gimnasium het steeds baie lesse in Fukuoka, Japan, geleer. Sport (08-05-2019)
Netwerk24 ‘Cash’ het salaris verdien ná Swys-voorval
Somtyds is verandering ’n goeie ding. Sport (08-05-2019)