Netwerk24 Lions se Nandré word Kaapse ‘Burger’
Die Cape Cobras se boulaanval gaan aanstaande seisoen versterk word met die koms van die blitsbouler Nandré Burger. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Celtic-doelwagter kry trekpas
Die Premierliga sokkerklub Bloemfontein Celtic en sy doelwagter van Kameroen, Patrick Tignyemb, se paaie het geskei. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Maties onoorwonne, Kovsies slag Madibaz
Die Maties is die span om te klop in vanjaar se Varsity-hokkiereeks vir vroue wat in Potchefstroom voortgesit gaan word. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Haskell roep hokaai ná 11 seisoene
Die Engelse flank James Haskell (34) gaan sy stewels ná 11 seisoene as beroepsrugbyspeler en 77 toetse vir Engeland ophang. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 SA skeidsregters kry koue skouer
Wêreldrugby het Suid-Afrika se skeidsregters stief behandel met die aanwys van blasers vir die Wêreldbeker-toernooi in Japan. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Mulder sluit hom aan by Kent
Hy wou nog altyd graafskapkrieket speel en is in sy noppies om hom aan te sluit by ’n span in die topafdeling soos Kent. Sport (07-05-2019)
Maroela Lloyd maak steeds ranglysspronge
Suid-Afrika se veelbelowende tennisster, Lloyd Harris, het nog ’n hoogtepunt in sy kort loopbaan bereik. Sport (07-05-2019)
Maroela Nortjé uit Wêreldbeker
ʼn Titans-speler sal in sy plek Engeland toe gaan. Sport (07-05-2019)
Maroela Peyper, Jonker na Japan
Twee SA blasers ingesluit vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Rupert se sokkerklub beklink plek in PSL
Stellenbosch sal in die 2019-’20-seisoen met ’n sokkerspan in Suid-Afrika se Premiersokkerliga (PSL) spog. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Sonstad wag op jong Zander
Zander Lombard kan nou spog dat sy “loopbaan op koers is” nadat sy status as die Sonskynreeks se voorste geldwenner tot uitnodigings na al die Europese reeks se Rolex-toernooie – waaronder die … Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Brits voel hy’t aan kortste ent getrek
As jy die voorval van begin tot einde bestudeer het, moes die uitkoms nooit gewees het wat dit was nie, meen die Bulle-haker Schalk Brits oor die skorsing wat hy die afgelope vyf weke uitgedien het. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Morris ‘was logiese plaasvervanger’ vir Nortjé
Chris Morris was nog altyd een van die reserwespelers vir Suid-Afrika se Wêreldbeker-groep en daarom was hy die logiese keuse om Anrich Nortjé in die groep te vervang. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Whiteley ‘nie na waarde geskat as speler’
Die rol wat Warren Whiteley op die rugbyveld speel, sal nooit regtig na waarde geskat word nie. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Boulmasjien knikker Anrich uit WB-toernooi
Hy het vooraf ’n hengse geveg gevoer om sy skouerbesering reg te kry . . . en nou dít. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Bulle verras met Warner op skrumskakel
Schalk Brits en Jason Jenkins terug in die agttal en ’n verrassing op skrumskakel. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Engelse sokkertitel kry eers Sondag baas
Die Engelse sokkerkampioen sal slegs die agtste keer in die geskiedenis van die Premierliga op die laaste dag van die seisoen gekroon word. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Beast neem kennis van Lizo se skitterspel
Hy is verheug om te sien hoe goed die Bulle-loskopstut Lizo Gqoboka speel, maar Beast Mtawarira is geensins bang vir mededinging om die Springbokke se nr. 1-trui nie. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Gayle onderkaptein in sy 5de WB-toernooi
Die 39-jarige Chris Gayle is as onderkaptein van die Wes-Indiese Eilande se Wêreldbeker (WB)-span aangewys. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Highlanders All Black Ben Smith kwyt
Die Highlanders se Superrugby-veldtog het Dinsdag ’n terugslag beleef met die nuus dat hul All Black-heelagter, Ben Smith, vir ses tot agt weke buite aksie gaan wees weens ’n dyspierbesering. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Fratsongeluk verydel Nortjé se WB-droom
Chris Morris gaan die snelbouler Anrich Nortjé in die Proteas se Wêreldbeker-groep vervang nadat Nortjé vandeesweek sy regterduim gekraak het tydens ’n oefensessie in Port Elizabeth. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Folau ‘skuldig’, maar straf nog nie opgelê
’n Onafhanklike tugkomitee het ná ’n verhoor wat drie dae lank geduur het, bevind dat die Wallaby Israel Folau ’n hoëvlak-oortreding van Rugby Australië se gedragskode begaan het met sy omstrede … Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Junior Bokke kies Blitsbok vir Wêreldtoernooi
’n Blitsbok en drie spelers met Superrugby-ervaring het die Junior Springbokke se groep vir die o.20-Wêreldtoernooi in Argentinië gehaal. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Oud-All Black gevonnis oor geweld
Die voormalige All Black-stut Carl Hayman is ’n opgeskorte vonnis van vier maande weens gesinsgeweld opgelê. Sport (07-05-2019)
Netwerk24 Trump hang eerbewys om Tiger se nek
Die gholflegende Tiger Woods, wat die kollig gesteel het met sy terugkeer-oorwinning by die Meesters-toernooi, het Maandag by die Withuis die presidensiële medalje van vryheid by die Amerikaanse … Sport (07-05-2019)