Netwerk24 Brisbane beïndruk IOK se baas
Die president van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), Thomas Bach, het die Australiese stad Brisbane geloof vir sy beplanning vir ’n moontlike bod om in 2032 die Olimpiese Somerspele te … Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Djokovic nou ook in Connors, Lendl se klub
Novak Djokovic het Maandag nog ’n mylpaal op die tennisbaan behaal – sonder dat hy ’n raket opgetel het. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Maradona kry wind van voor as breier
Dis nou maar eenmaal so: Diego Maradona gaan as afrigter nooit dieselfde hoogtepunte op die sokkerveld bereik as toe hy ’n speler was nie. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Garsies, Monnas en Klofies skitter
Die Hoërskole Garsfontein, Monument en Waterkloof het die Noordvaal se vlag laat wapper in die 11de Wildeklawer-rugbytoernooi wat by die Hoërskool Diamantveld in Kimberley gehou is. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Sun City-kamp lê grondslag vir Lions-sukses
Al het die Lions se krieketspan ’n droomseisoen agter die rug, is hulle nog nie naby aan ’n voltooide produk nie en steeds besig om ’n eie identiteit te vestig. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Als terug na normaal by Leeus
Die Leeus het weer ’n voltallige afrigtingspan en is gefokus om Saterdag in die Super-rugbyreeks teen die Waratahs op Ellispark in Johannesburg terug op die wenpad te kom. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 SA sportbase vergader oor Caster se toekoms
Verteenwoordigers van die departement van sport, Saskok en Atletiek Suid-Afrika het Maandag om ’n tafel gaan sit om hul volgende stap in die Caster Semenya-saak te bespreek. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 2 geelkaarte kelder Witteberg teen Trekkers
Die rugbyspan van Voortrekker se terugveg-oorwinning oor Witteberg kan toegeskryf word aan die afrigter se pleidooi in rustyd dat sy spelers terugkeer na die wedstrydplang. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Kwagga in Skotse trui lek lippe af vir Bokkies
Die Suid-Afrikaner Cristen van Niekerk gaan Skotland in Junie by die o.20-Wêreldtoernooi in Argentinië verteenwoordig. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Kollig skyn nou fel op gholf se ‘Mnr. Niemand’
“Niemand het geweet wie ek is nie. Dit was asof ek alleen op ’n eiland is. Dit was meestal ’n verleentheid vir my. Maar nou het als verander.”. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Beast nog vier weke langs kantlyn
Beast Mtawarira kan nog vier weke langs die kantlyn deurbring nadat hy twee weke gelede sy linkerknie in die Haaie se Superrugby-sege oor die Waratahs in Sydney beseer het. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Dié etiket frustreer Bavuma eindeloos
Die emosie wat Temba Bavuma Sondag getoon het toe hy sy eerste T20-honderdtal geslaan het en daarmee ook die eerste kolwer tot dusver geword het wat by drie syfers uitkom in ’n eindstryd van die … Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Gibbs sal Hash vir eers weglaat
Selfs al ryg Hashim Amla die lopies in die Proteas se Wêreldbeker-opwarmwedstryde aan, sal Herschelle Gibbs steeds met Aiden Markram volhard as Quinton de Kock se aanvangsmaat by dié krieketskouspel. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Lizo klop al harder aan Bok-deur
Daar is waarskynlik geen ander speler in die Superreeks wat die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, tans meer stof tot nadenke gee as die Bulle-stut Lizo Gqoboka nie. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Affies, Klofies hou noorde se naam hoog
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool (Affies) en Hoërskool Waterkloof se netbalspanne het die beste van Noordvaal se deelnemers gevaar by die Wildeklawer-toernooi wat by die Hoërskool Diamantveld in … Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Spelers dreig KSA met regsaksie
Die Suid-Afrikaanse Krieketspelersvereniging (SAKV) dreig Krieket Suid-Afrika (KSA) met regsaksie as die spel se nasionale beheerliggaam nie relevante finansiële inligting met die spelersvereniging … Sport (06-05-2019)
Netwerk24 3 SA spelers wen Pro14-pryse
Die rugbyspan van Edinburgh was Sondagaand op die Pro14-reeks se prysuitdeling die groot wenner toe hy drie pryse opgeraap het by die spoggeleentheid in Dublin. Sport (06-05-2019)
Maroela Honderd op die telbord vir Marizanne!
“Kappie is in ’n klas van haar eie.” Sport (06-05-2019)
Netwerk24 ‘Rugbyspelers so jonk as 13 gebruik opkikkers’
Skolerugbyspelers van so jonk as o.13-vlak maak hulle skuldig aan die gebruik van verbode middels om beter vertonings te lewer. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Protea-vroue maak skandes teen Pakistan
’n Lustelose kolfvertoning deur die Protea-vrouekrieketspan in die eerste eendagwedstryd teen Pakistan het dié span duur te staan gekom. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Kiwi-rugby gaan agteruit, sê Jones
Die Britse rugbyskrywer Stephen Jones besing die lof van die Europese Kampioenebeker vir sy gehalte, terwyl hy oudergewoonte ’n hou mik na die spel in Nieu-Seeland. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Smith, Warner vier terugkeer met sege
Ná meer as ’n jaar in die internasionale wildernis, het Steve Smith en David Warner Australië Maandag in hul terugkeer-wedstryd tot ’n oorwinning met een paaltjie oor ’n Nieu-Seelandse Elftal help … Sport (06-05-2019)
Netwerk24 ‘Mal’ doelwagter kry trekpas
Die Glasgow Rangers-doelwagter Allan McGregor kry die wind van voor vir ’n rooikaart weens “absoluut kranksinnige dissipline” nadat hy ’n Skotse Premierliga-teenstander probeer skop het. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 ‘Liefdevolle’ Folau vrees nie vir toekoms
Die vriende en familie van die Australiese rugbyster Israel Folau sê hy vrees nie vir sy toekoms nie terwyl hy baklei om sy loopbaan te red. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Eldoraigne sit Nelspruit ore aan
Hoërskool Eldoraigne het sy aanslag in die Plaat-afdeling van die Virsekerbeker-reeks op ’n goeie noot afskop toe hy Saterdag die Hoërskool Nelspruit met 34-15 ore aangesit het in die suidweste van … Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Nories dra kroon in NWU-reeks
Die Hoërskool Noordheuwel is die NWU Prestige-reeks se kampioene nadat hy Wesvalia met 22-3 getrap het by ’n volgepakte Fanie du Toit-sportterrein in Potchefstroom. Sport (06-05-2019)
Netwerk24 Paul Roos skitter in Japan
Die eerste rugbyspan van Paul Roos Gimnasium is Sondagoggend (SA tyd) as die kampioen gekroon by Sanix se Wêreld-Jeug-rugbytoernooi wat in Fukuoka in Japan gehou is. Sport (06-05-2019)