Netwerk24 Grey, Boishaai maak amok in Wildeklawer
’n Tweestryd soos min word verwag wanneer twee van die uitblinkerspanne van die afgelope Wildeklawer-toernooi Saterdag in Bloemfontein slaags is. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 ‘Durf’ laat Gimmies netbalkroon dra
Paarl Gimnasium se netbalspan het Saterdag “Gimmie-durf” gewys om as die nuwe kampioen van die Wildeklawer-toernooi in Kimberley gekroon te word. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Osaka besweer vrese voor Franse Ope
Naomi Osaka van Japan het vrese oor haar spelpeil en fiksheid uit die weg geruim toe sy Dominika Cibulkova in die eerste ronde van die Madrid Ope gister verslaan het. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Drie driekunste
Die rugbyspanne van die Blou Bulle en die Goue Leeus-vyftiental het die afgelope naweek die grootste oorwinnings in die SuperSport-uitdaagreeks behaal. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Dag van drama in Engelse sokker
Jurgen Klopp, Liverpool se afrigter, sê sy span het reeds vir sy “eindstryd” gekwalifiseer nadat die Reds Newcastle United Saterdagaand met 3-2 geklop het om dalk vir oulaas die voortou in die … Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Faf se kolf blaf hard
Die kaptein van die Suid-Afrikaanse krieketspan, Faf du Plessis, het in die Chennai Super Kings se laaste wedstryd in die Indiese Premierliga (IPL) teen die Kings XI Punjab Sondag in Chandigarh gewys … Sport (05-05-2019)
Maroela Lions wen trofee ten spyte van Smuts-blitzkrieg
Kapteins slaan honderdtalle in T20-eindstryd. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Natuur, sterre maak sy bloed nog groener
Ian McCallum, wat deur wyle dr. Danie Craven as “een van die beste stelskoppers wat ons ooit opgelewer het” bestempel is, het die Kiwi’s inderdaad gesink met ’n rekord- 35 punte, wat ’n … Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Lions kampioene ná Temba-hulle lostrek
Dit was Sondag weer die Rassie- en Temba-vertoning wat aan die Lions se krieketspan die plaaslike T20-uitdaagreeks besorg het. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Oud-Bok Marcell druk wendrie vir Ulster
Die voormalige Springbok-losvoorspeler Marcell Coetzee het Saterdag die wendrie gedruk in Ulster se Pro14-kwarteindstryd teen Connacht. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Folau-verhoor staan oor ná hy nee sê vir skikking
Israel Folau se opspraakwekkende gedragskodeverhoor is Sondag na ’n derde dag laat oorstaan nadat die Wallaby-heelagter glo ’n aanloklikke skikkingsooreenkoms van Rugby Australia (RA) van die hand … Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Nog ’n Malan ryg die eerbewyse in
Vir die tweede opeenvolgende krieketseisoen het ’n Malan met die vernaamste toekennings op die Cape Cobras se prysuitdeling weggestap. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Saru maak ’n Britse pond-plan om geldkoffer te vul
’n Slim sakebesluit kan ’n boerpot van miljoene vir Suid-Afrikaanse rugby meebring wanneer die Britse en Ierse Leeus in 2021 hier kom toer. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Gee dié ‘waterdraers’ ’n rooikaart!
’n Nuwe neiging wat rugbytoeskouers van hul kykgenot beroof het Leighton Koopman warm onder die kraag. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Whiteley gou weer terug in Leeutrop
Warren Whiteley is vol moed dat hy binne die volgende twee weke terug in Superrugby sal wees nadat ’n kniebesering hom las gegee het. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Fordyce se 50 myl-rekord spat ná 36 jaar
Bruce Fordyce, die Comrades-koning, se 36 jaar oue wêreldrekord oor 50 myl (80 km) behoort nou tot die geskiedenisboeke. Sport (05-05-2019)
Maroela Pro14 bied vreugde en verdriet vir talle uit SA
Vreugde en verdriet was verskeie Suid-Afrikaners se deel in Saterdag se Pro14-uitspeelwedstryde. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Alvarez klop Jacobs; Golovkin-geveg wink weer
Die Mexikaanse bokser Canelo Alvarez is steeds koning op die middelgewigte se hoop en nou wink ’n derde supergeveg teen Gennady Golovkin van Kazakstan. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Bloem wink vir Matt Proudfoot
Die Springbok-hulpafrigter Matt Proudfoot se naam kan op die Cheetahs se kortlys vir ’n nuwe hoofafrigter aangebring word indien sy kontrak met die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) ná vanjaar se … Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Kiwi’s het groot aptyt vir drama
Nóg ’n Nieu-Seelandse Superrugby-derbystryd het Saterdagoggend vir vonke gesorg toe die Highlanders en Chiefs met 31-31 in Dunedin gelykop gespeel het. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Jammer Caster maar . . .
Thomas Bach sê hy het baie simpatie met Caster Semenya nadat die IAAF beslis het dat sy haar testosteroonvlakke moet verlaag alvorens sy aan die Spele in Tokio mag deelneem. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Loftus se Meisiekind groet
Vir Wynand Olivier voel die afgelope 17 jaar soos ’n lang vakansie. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Caster opgee? ‘Hel nee!’
Nadat Caster Semenya Vrydagaand in Doha, Katar, weer ’n groep 800 m-atlete moedeloos gehardloop het, het sy glimlaggend voor die media gaan staan en verklaar dat haar loopbaan ver van klaar is. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 Proteas sal 23 Mei oor olikes moet sê
Die Proteas het nog tot 23 Mei kans om veranderinge aan die Wêreldbeker (WB)-groep te maak met verskeie vraagtekens wat hang oor die fiksheid van sy snelboulers. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 ‘Skrum-krag was verskil’
Selfs Daryl Gibson, hoofafrigter van die Waratahs, het toegegee die Bulle se totale oorheersing in die skrums het tot sy span se ondergang gelei. Sport (05-05-2019)
Netwerk24 WP-baas se ‘hartaanval’ toe nes Swys se stres
Paul Zacks, uitvoerende hoof van WP Rugby, is die derde hoë amptenaar in Suid-Afrikaanse rugby om weens stres mediese behandeling te ontvang. Sport (05-05-2019)