Netwerk24 Gimmies wen netbalkroon by Wildeklawer
Paarl Gimnasium se netbalspan is Saterdag as die nuwe kampioen van die Wildeklawer-toernooi in Kimberley gekroon. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Grey wys weer waarom hy rugby-koning is
Grey-kollege se rugbyspan het met ’n afgeronde vertoning Saterdag in Kimberley gewys dat hy onbetwisbaar die beste skolespan in die land is. Sport (04-05-2019)
Maroela Bulls wen weer op Loftus
Skrums lê grondslag vir sege in Pretoria. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Boishaai klop Affies lag-lag
Die verwagte klipharde tweestryd tussen Boishaai en Affies se rugbyspanne op die Wildeklawer-toernooi in Kimberley het ’n muis gebaar. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Bulle sweet vir sege oor Waratahs
Dit was ’n wedstryd waarin die Bulle se bedrewenheid vroeg getaan het en die sege van 28-21 oor die Waratahs op Loftus Versfeld rugbyliefhebbers in dié geweste koud sal laat. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Namibiër bobaas in Baai
Die Namibiese atleet Helalia Johannes se goeie peil duur voort. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Fainga’a-driekuns help Brumbies Blues klop
’n Driekuns deur die Brumbies se haker Folau Fainga’a het sy span Saterdag gehelp om die Blues met 26-21 in Canberra te troef. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Highlanders en Chiefs deel óók louere
Die Chiefs het Saterdag ’n drie in die 79ste minuut gedruk om op dramatiese wyse gelykop met 31-31 teen die Highlanders te speel in Dunedin. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Brit 'met dood gedreig' oor Caster-uitlatings
Die Britse langasem Lynsey Sharp het Vrydag onthul dat sy doodsdreigemente gekry het oor haar kommentaar in die verlede dat Caster Semenya ’n “voordeel” het in middelafstandwedlope. Sport (04-05-2019)
Netwerk24 Hurricanes klop moedige Rebels in Wellington
Die Hurricanes se vier drieë in die eerste helfte was genoeg om die Melbourne Rebels Saterdag in Wellington met 29-19 te troef. Sport (04-05-2019)