Netwerk24 Vrouerugby in kollig in Eikestad
Wêreldrugby gaan van Maandag af sy eerste werksessie oor hoëprestasie-afrigting in vrouerugby by Stellenbosch se Akademie vir Sport hou. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Agt Pro14-spelers saam na Paternoster
Die Vrystaat XV-tal het met vyf Pro14-spelers wat verlede week teen die Southern Kings gespeel het na Paternoster vir hulle SuperSport-uitdaagwedstryd teen die Boland Kavaliers vertrek. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 G'n mens kan verhoed dat ek hardloop nie
Natúúrlik gaan sy in Augustus terug wees in Doha om haar wêreldkroon in die 800 m te verdedig. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Griekwas se gehalte in Goudveld getoets
Ná ’n klinkende oorwinning verlede week, sal een van die vroeë pasaangeërs in vanjaar se SuperSport-uitdaagreeks, Griekwas, Saterdag ’n veel strawwer toets moet slaag. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 PSL wink vir Stellenbosch-sokkerklub
Die Stellenbosch-sokkerklub (SFC) staan op die randjie van ’n algehele sege in die Nasionale Eerste Liga (NFD) en daarmee saam outomatiese bevordering tot die prestigeryke Premierliga (PSL). Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Aanslag in VSA op Fordyce se wêreldrekord
’n Groep atlete sal Saterdag in Folsom, Kalifornië, ’n aanslag loods op Bruce Fordyce, die koning van die Comrades, se 36 jaar oue wêreldrekord oor 50 myl (80 km). Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Oud-Leeus-baas sou Mongalo lankal geskors het
Was hy nog in die warm stoel as uitvoerende hoof van die Leeus, sou hy Joey Mongalo reeds geskors het toe hy verlede jaar van onsedelike aanranding aangekla is. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 SA goed verteenwoordig in Pro14 se kwarteind
Die Cheetahs en Southern Kings se doppie is lankal geklink, maar agt Suid-Afrikaanse rugbyspelers kan steeds hul stem dik maak in die kwarteindronde van die Pro14-reeks, wat Saterdag afgehandel word. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 ‘Fiksste ou wat daar was’
Die krieketspeler Ryan McLaren was nie net ’n speler met uitstaande vaardighede nie, sy menswees het ook uitgestaan, terwyl hy ook ’n atleet van formaat was. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Bulle by kruispad in Superreeks
Dit was om en by dié tyd verlede seisoen wat John Mitchell se Bulle die pad byster geraak het in die Superreeks. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Haaie ‘gebroke’ oor uitslag teen Crusaders
Die Haaie het die beste span in die Superrugby-reeks, die verdedigende kampioen, op sy tuisveld van ’n sege weerhou – maar hulle is nie heeltemal tevrede met die uitslag nie. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Stormers se seisoen op ’n naaldpunt
Dit gaan beter met die Stormers as wat baie mense dalk dink. As die uitspeelrondes dié naweek beslis is, sou hulle in ’n kwarteindstryd teen die Haaie in Durban gespeel het, met ’n skaflike kans om … Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Golovkin hou ‘gemmerkop’ fyn dop
Dit maak nie saak wie van Canelo Álvarez of Daniël Jacobs Saterdag in Las Vegas wen nie, Gennady Golovkin wag vir hom. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Swys keer ‘met lied in hart’ terug werk toe
Swys de Bruin kyk met entoesiasme vorentoe en is oorgehaal om sy taak as hoofafrigter van die Leeus se rugbyspan van Maandag af voort te sit. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Reds bloos byna teen 12-man-Sunwolves
Die Sunwolves, wat teen die einde van die wedstryd net 12 spelers op die veld gehad het, het Vrydag so byna die Reds in Brisbane tot oorgawe gedwing. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Gimmies daag Grey uit om ‘titel’
Fynproewers van skolerugby kan behoorlik hul lippe aflek vir die voorreg om Grey-kollege en Paarl Gimnasium Saterdag by die Wildeklawer-toernooi in Kimberley in aksie te sien. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Swys weer Maandag op sy pos by Leeus
Die Leeus se Rugbyunie het Vrydag aangekondig dat die hoofafrigter, Swys de Bruin, hom weer Maandag by die span aansluit. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Roger neem ‘babatreë’ in terugkeer op klei
Roger Federer verskyn volgende week in Madrid vir die eerste keer in drie jaar op ’n kleibaan en erken dit voel soos ’n reis na “niemandsland”. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Die lopies gaan vloei, sê David Warner
Die Australiese kolwer David Warner voorspel ’n Wêreldbeker (WB)-toernooi in veranderlike Engelse toestande wat baie lopies gaan oplewer. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Haaie behaal skok-uitslag in Christchurch
As ’n rugbyspan se vertoning al ooit op blote durf en desperate mannemoed geskoei was, was dit die Haaie Vrydag in Christchurch teen die Crusaders. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Rabada se rug laat Proteas sweet
Suid-Afrika se snelboul-kopsere blyk geen einde te hê aan die vooraand van die Wêreldbeker-toernooi in Engeland nie. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Folau in trane by kerkdiens
Die beleërde rugbyster Israel Folau was in trane toe hy by ’n kerkdiens gesels het oor werkgewers wat hul werknemers se geloofsoortuigings uitdaag. Sport (03-05-2019)
Netwerk24 Geen Siya en Pieter-Steph? Geen probleem
Terwyl die Stormers in Siya Kolisi en Pieter-Steph du Toit flanke van wêreldgehalte kwyt is vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Jaguares in Buenos Aires, het Robbie Fleck, hul afrigter, nie … Sport (03-05-2019)