Netwerk24 Bok-slot Flip gaan sy stewels bêre
Die voormalige Springbok-slot Flip van der Merwe gaan aan die einde van die Franse rugbyseisoen sy stewels wegpak. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Verlore seun terug by Knights
Obus Pienaar sal hom ná ’n draai in Nieu-Seeland en by Suidwestelike Distrikte die komende krieketseisoen weer aansluit by die Knights waar sy loopbaan begin het. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Harris in kwarteind in Ostrava
Suid-Afrika se eerste gekeurde, Lloyd Harris, het die kwarteindstryd van die Prosperita Ope in Ostrava, Tsjeggië, gehaal. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Coetzee, Wiese jag saam vir Stormers
Jaco Coetzee en Cobus Wiese moet Saterdag vir die Stormers die Springbok-sterre Siya Kolisi en Pieter-Steph du Toit se skoene volstaan in die Superrugby-wedstryd teen die Jaguares in Buenos Aires. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Basta kies New York bo Durban
Die Franse bieliesenter Mathieu Bastareaud het bevestig hy oorweeg dit om sy loopbaan by die Haaie-rugbyfranchise in Suid-Afrika voort te sit. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Groot tellings aan orde van dag by Wildeklawer
Met ’n paar spelbrekers in sy geledere kan die Hoër Jongenskool Paarl met vertroue uitsien na sy kragmeting teen Affies Saterdag in die Wildeklawer-rugbytoernooi in Kimberley. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Monnas se Henco blink met driekuns
Die oud-Blitsbok Marius Schoeman, wat werwing vir die Sewes-akademie doen, sal tevrede wees ná die eerste paar wedstryde Donderdag in die Wildeklawer-rugbytoernooi in Kimberley. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Internasionale kritiek stroom in ná CAS se beslissing
Die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) het gister deurgeloop vir sy omstrede beslissing in die Caster Semenya-saak. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Markram se kolf kook in Engelse toestande
Die Engelse brom omdat Aiden Markram toegelaat is om graafskapkrieket te kom speel voor die Wêreldbeker-toernooi, nadat dié Protea Donderdag sy eerste honderdtal vir Hampshire gemoker het. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Hunter lei SA hokkiespan in Valencia
Erin Hunter is as die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan se nuwe kaptein vir die eindronde van die FIH Ope-reeks in Junie in Spanje aangewys. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Bathabile Dlamini kap besluit oor Caster
Die reaksie stroom steeds in ná die nuus Woensdag dat Suid-Afrika se Olimpiese kampioen Caster Semenya haar appèlsaak teen die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) verloor het. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Caster tree vir oulaas in 800 aan
Die dubbele Olimpiese kampioen Caster Semenya sal Vrydag ’n laaste keer aan die 800 m deelneem voordat die Internasionale Atletiekfederasie se omstrede testosteroon-regulasie op 8 Mei van krag word. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Helalia spel gevaar in Spar-wedloop
Die briljante Namibiese marathonatleet Helalia Johannes kan Saterdag in die eerste been van die Spar Uitdaagwedloop-reeks vir vroue in Port Elizabeth verras. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Haaie kan lang trane huil oor verspeelde kanse
Die feit dat die stryd tussen die Crusaders en die Haaie Vrydag in Christchurch ’n kragmeting tussen die twee voorste spanne op die Superrugby-puntelys is, beklemtoon twee punte. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Lions 1 tree weg van superseisoen
Die Goudstad het ’n reputasie vir baie dinge. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 Junior Bok Francke se hart klop rugby
Die Junior Bok Francke Horn het nooit sy droom laat vaar nie, selfs nie nadat ’n hartkwaal hom destyds in sy matriekjaar langs die kantlyn gehou het nie. Sport (02-05-2019)
Netwerk24 ’n Kolwer deur koue skouers gebrei
’n Nimmereindigende geveg om geleenthede het Rassie van der Dussen se geestelike taaiheid gebrei tot die punt waar dit vanjaar die Proteas se x-faktor by die Wêreldbeker (WB)-toernooi in Engeland kan … Sport (02-05-2019)