Netwerk24 ANC, DA vra geregtigheid vir Caster
Die ANC en DA het ’n beroep op plaaslike en internasionale sportgemeenskappe gedoen om op te staan teen die “ongeregtigheid” waaraan Caster Semenya onderwerp word. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Stellenberg pronk
Danksy ’n skittervertoning deur die agterspelers van die Hoërskool Stellenberg se rugbyspan, het die span met ’n oorwinning by die Wildeklawer-toernooi in Kimberley afgeskop. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Farah nie na Doha vir marathon
Die Britse atleet Mo Farah, die Europese rekordhouer in die marathon, het nee gesê vir die kans om later vanjaar op die Wêreldbyeenkoms in Doha aan die marathon deel te neem. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Jaer lees in koerant Kings jag hom
Die Cheetahs se vlugvoetige heelagter Malcolm Jaer was uit die uit veld geslaan toe hy ’n artikel in ’n Oos-Kaapse koerant lees wat sê dat hy dalk na die Southern Kings kan teugkeer. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Bloem-tiener Wilco na Britse Meesters genooi
Dit is die grootste toernooi waarin hy nog in Europa gaan speel, maar sy doelwit bly soos met enige ander gholftoernooi: om te probeer wen. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Warriors klink Cobras se doppie
’n Uitstekende vennootskap deur Matthew Breetzke en Jon-Jon Smuts het die Warriors Woensdagaand in Oos-Londen gehelp om vir die eindstryd van die T20-Uitdaagreeks te kwalifiseer. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Garreth Ewing moet Tokio-opmars lei
Garreth Ewing, die Suid-Afrikaanse manshokkiespan se hulpafrigter, is Woensdag vir die volgende vier jaar as hoofafrigter van die span aangestel. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Markram stapel lopies in Engeland op
Die Protea-kolwer Aiden Markram het ’n tweede keer die afgelope week 88 lopies vir Hampshire in die graafskap-eendagreeks in Engeland aangeteken. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Warren, Leeus ‘buig knie’ voor beserings
Die Leeus sal nog ’n geruime tyd sonder die dienste van Warren Whiteley, hul agtsteman en kaptein, in die Super-rugbyreeks moet klaarkom. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 SA stuur sterk aflosspan na Japan
’n Groot span van 22 atlete is gekies om Suid-Afrika by die Wêreld-aflosbyeenkoms in Yokohama te verteenwoordig. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Bulle se pak moet Waratahs sag maak
Pote Human, die Bulle-afrigter, het Woensdag by Loftus Versfeld gesê hy het sy voorspelers “mooi gevra” om die Waratahs Saterdag ’n koue ontvangs te gee wanneer die spanne in die Superreeks aantree. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Saskok kap hof oor Caster-uitspraak
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het sy uiterste teleurstelling met die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) se beslissing oor die Caster Semenya-saak … Sport (01-05-2019)
Netwerk24 ‘Kokkerot-kommentare skeel ons min’
Hy het wel nie vir Tony Watson by naam uitgesonder nie, maar die Haaie se afrigter, Robert du Preez, het dit nietemin duidelik gemaak dat geraas van buite die Haaie-kamp, soos Watson se striemende … Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Meesterlike Rassie kolf Lions tot in eindstryd
Die Suid-Afrikaanse krieketspan wat later vandeesmaand na die Wêreldbeker-toernooi in Engeland gaan, kan van een ding verseker wees: in Rassie van der Dussen het hulle ’n koelkop van gehalte. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Faf, Cobus in wedloop as beste in Engeland
Die Springbok-skrumskakels Faf de Klerk en Cobus Reinach tel onder vyf benoemdes in Engeland se Rugbyspelersvereniging se kategorie: Spelers se Speler van die Jaar. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 SA sal ‘bly veg vir Goue Meisie Caster’
Caster Semenya bly Suid-Afrika se “Goue Meisie” en die land sal haar help om haar pad vorentoe te navigeer. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 R710 miljoen te wen op Wimbledon
Die totale prysgeld wat vanjaar in die Wimbledon-toernooi op die spel gaan wees, toon ’n stewige styging. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Johnny dra nou Jesse se nr.13-trui
Johnny Kotze is die nuwe buitesenter in Jesse Kriel se plek en Rosko Specman en Cornal Hendricks is terug as die Bulle se vleuels. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Caster Semenya verloor saak teen IAAF
Caster Semenya se atletiekloopbaan is in die weegskaal nadat sy haar veelbesproke saak teen die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) verloor het. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Proteas se lang kolfstert bekommer Zoeloe
Mense wys maklik vinger na Allan Donald vir dáái berugte uithardloop-voorval in die halfeindstryd van die Wêreldbeker-toernooi in 1999, maar hulle vergeet Suid-Afrika was maar bra gelukkig om só ver … Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Onthou jy toe rugby nog só was?
Geniet hierdie kort video van die voormalige Engelse slot Martin Bayfield waar hy terugkyk na hoe rugby “in die goeie ou dae” gespeel is. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Junior Bokke wys hulle het tóg skop
Die Junior Bokke het soos ’n spreekwoordelike Lasarus gemaak om hul eweknie van Wallis Dinsdag met 35-31 buite Cardiff te klop. Sport (01-05-2019)
Netwerk24 Laat Bokke Twitter systap in Japan
Die wêreld loop oor van mense wie se lewens deur die sosiale media beduiwel is en sportlui is geen uitsondering nie. Sport (01-05-2019)