Netwerk24 Besering knip belowende Gianni se seisoen kort
Die rugbyjaar is verby vir die Leeus se 21-jarige losskakel Gianni Lombard. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Bul-haker sê Brits is bate, nie bedreiging
Die Bulle-haker Johan Grobbelaar hoop sy eerste kennismaking met ’n Aussie sal ná Saterdag goeie herinneringe inhou. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Cobras se ‘ou manne’ moet T20-wa deur drif kry
Die Cape Cobras gaan op twee van hul mees ervare spelers, die naatboulers Rory Kleinveldt en Vernon Philander, staatmaak om die eindstryd van die T20-Uitdaagreeks te haal. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Oud-Bokke se seuns woeker by Wildeklawer
Die voormalige Springbok-skrumskakel Bolla Conradie se seun is een van meer as ’n handvol bekende oudspelers se spruite wat van Woensdag af by die Wildeklawer-toernooi in Kimberley in aksie gaan wees. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Telkom vat hande met Netbal Suid-Afrika
Suid-Afrikaanse netbal se Premierliga is nie net terug op sy voete nie, maar op stewiger bene as ooit tevore. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Katgeveg straks tussen Blitsbokke en Engelse
Die Wêreldreeks-sewestoernooi in Mei in Londen gaan van kritieke belang vir die Blitsbokke wees in hul strewe om regstreeks vir die Olimpiese Spele in 2020 te kwalifiseer. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Hier kom die ‘Springbok-Rover’!
Vir die toegewyde ondersteuner wat sy passie vir sy nasionale rugbyspan met meer as net ’n groen pofbaadjie wil wys, is daar nou ’n alternatief: ’n Fris Range Rover Sport, uitgerus in die amptelike … Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Mank Chiefs nog lank sonder bielie Brodie
Die All Black-slot Brodie Retallick sal minstens nog drie van die Chiefs se Superrugby-wedstryde misloop, sê Colin Cooper, breier van dié sukkelende Nieu-Seelandse franchise. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Anrich boul weer sonder ongemak
Terwyl die Protea-keurders sweet oor Dale Steyn se fiksheid, het een van die ander snelboulers in Suid-Afrika se Wêreldbeker-groep die naweek ’n stewige vertoning in sy terugkeer tot die krieketveld … Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Klein Rob bly op bank vir ’Saders-stryd
Curwin Bosch het sy breier só beïndruk met sy vertoning in die Haaie se eerste Superrugby-toerwedstryd teen die Waratahs, dat hy Vrydag weer met die nr. 10-trui toevertrou is vir die span se … Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Zenéy kry Diamantliga-uitnodiging
Minder as ’n week nadat sy haar eerste senior titel by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gewen het, sal die belowende hekkiesatleet Zenéy van der Walt haar buiging in die prestigeryke … Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Warner sluit witwarm aan by Aussies
Die Aussie-kolwer David Warner wat verguis is vir sy aandeel in die balpeutery-skandaal verlede jaar in Suid-Afrika, kan nog een van Australië se helde wees in die komende Wêreldbeker-toernooi. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 All Black-trui wink nadat vleuel ‘werkloos’ was
’n Vleuel wat verlede jaar in die hof gedraai het op ’n klag van aanranding, het Nieu-Seelanders nou om die regte redes aan die gons. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Nog R3,5 miljoen wink vir AB
Die voormalige Protea-kolwer AB de Villiers kan meer as R3,5 miljoen in die komende Big Bash-T20-krieketliga in Australië verdien. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 SA manshokkiespan kry weer nuwe afrigter
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan sal weer met ’n nuwe afrigter in die eindronde van die FIH Ope-reeks in Indië speel, waar hy vir die Olimpiese Spele kan kwalifiseer. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 ‘Waardige teenstander’ vir Joshua gevind
Die Amerikaner Andy Ruiz sal op 1 Junie in Madison Square Garden in New York teen die wêreldswaargewigkampioen, Anthony Joshua, boks. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Engelse krieketbaas ‘het vir Hales gejok’
’n Engelse krieketbaas word daarvan beskuldig dat hy sy belofte verbreek het toe hy Alex Hales Maandag uit Engeland se Wêreldbeker-groep geskop het. Sport (30-04-2019)
Netwerk24 Tennisster Sloane en doelevraat verloof
Trouklokkies gaan binnekort vir die Amerikaanse tennisster Sloane Stephens en ’n Amerikaanse sokkerspeler lui. Sport (30-04-2019)
Maroela Stormers kry Jaco en Sikhumbuzo terug
“Ons sal alles in die stryd werp hierdie naweek in Buenos Aires.” Sport (30-04-2019)