Netwerk24 Ligbron, Brandwag blink uit in Superreeks
Die eerste rugbyspan van die Ligbron Akademie vir Tegnologie het Saterdag moles gemaak in die eindstryd van die Superreeks wat by Hoërskool Die Wilgers gehou is. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Gimmies trek Rooiskool se tande
Die Hoërskool Noord-Kaap se rugbyspan sal met die oog op die Wildeklawer-toernooi, wat Woensdag in Kimberley begin, baie selfvertroue put uit sy oorwinning die afgelope naweek oor Sentraal. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Paul Roos maak stem dik in Japan
Die eerstespan van Paul Roos Gimnasium het sy aanslag op die jaarlikse Sanix Wêreld-jeugrugbytoernooi in Fukuoka, Japan, op die regte noot begin met twee oortuigende seges. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Bloem-langasem bespreek kaartjie vir Tokio
Louzanne Coetzee, die blinde Bloemfonteinse atleet, het Sondag in Londen gekwalifiseer om in 2020 aan die Paralimpiese Spele in Tokio aan die marathon deel te neem. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Du Preez-broers pootjie nie die Haaie, sê Ollie
Die min speelkans wat Curwin Bosch op losskakel vir die Haaie kry weens Robert du Preez jr. se teenwoordigheid, is nie die rede vir die Durbaniete se gesukkel nie. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Sug van verligting oor Pieter-Steph
Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners kan maar ’n sug van verligting slaak: Pieter-Steph du Toit se skouerbesering is nie ernstig nie. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Jesse se Superreeks kortgeknip
Nog ’n Springbok van die Bulle is op die lantermyn-krukkelys. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Ulengo nie bitter oor Kings-afjak
Die vergete Springbok-vleuel Jamba Ulengo kon Saterdag in Bloemfontein lekker tong uitsteek vir die die Southern Kings met ’n skittervertoning vir die Vrystaat XV-tal in die SuperSport-uitdaagreeks. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Dale se WB-deelname hang in weegskaal
Dit is nog te vroeg om te voorspel of Dale Steyn betyds fiks gaan wees om saam met Suid-Afrika na Engeland te reis vir die Wêreldbeker-toernooi, sê ’n woordvoerder van die Proteas. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Deon weet niks van Cheetah-pos
Deon Davids, die Southern Kings se hoof-afrigter, weet “niks” van gerugte dat hy glo op ’n kortlys is om die Cheetahs se nuwe breier te word nie. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 All Black-strydros nog maand lank op kantlyn
Die All Black-stut Owen Franks sal weens ’n skouerbesering minstens nog vier weke langs die kantlyn wees. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Hales weens dwelms uit Engelse WB-groep
Die aanvangskolwer Alex Hales is aan Engeland se Wêreldbeker-groep onttrek nadat hy positief getoets het vir dwelmgebruik. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Visser laat groentjie harpuis ruik
Twee Suid-Afrikaanse boksers het hul groentjie-teenstanders die afgelope naweek hul alies lelik laat sien. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Ackers se span 1ste keer in 8 jaar in halfeind
Die Suid-Afrikaner Johan Ackermann, hoofafrigter van Gloucester, het sy span vir die eerste keer sedert 2011 tot ’n plek in die halfeindronde van die Engelse Premierliga gevoer. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Skrale troosprys vir Cheetahs en Kings
Hoewel nie een van die Southern Kings of Cheetahs vir die Pro14-reeks se uitspeelronde kon kwalifiseer nie, kan albei darem met ’n oorwinning oor een van die spanne wat dit wél vermag het, spog. Sport (29-04-2019)
Maroela Proteas moet lig loop vir gevaarman Russell
“Ek wil sesse slaan en honderdtalle aanteken.” Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Claire skuif grense vir vroue in manskrieket
Australië se Claire Polosak sê dit was ’n “spesiale dag” nadat sy geskiedenis gemaak het deur die eerste vrou te word om as skeidsregter op te tree in ’n eendagwedstryd tussen internasionale … Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Breier se verstommende gebaar
Selfs nadat dít gebeur het, het een of twee van die spelers steeds aan mekaar gepluk. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Chiliboy betwis opkikker-bevinding
Chiliboy Ralepelle gaan sy skuldigbevinding aan die gebruik van die verbode middel zeranol betwis. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Gay netbalster sê Maria Folau steun haar
Een van Australië se eerste openlik gay netbalsterre Ashleigh Brazill sê Maria Folau het haar ondersteun met haar troue drie jaar gelede. Sport (29-04-2019)
Netwerk24 Galthie brei Franse Hane ná WB-toernooi
Die voormalige Franse skrumskakel Fabien Galthie sal Jacques Brunel as die nasionale rugbyafrigter opvolg ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi. Sport (29-04-2019)