Netwerk24 SA ondersteuners 'het g'n idee hoe taai reeks is'
Hy gun Saterdagaand se oorwinning vir sy spelers, het ’n emosionele Cheetahs-breier, Franco Smith, ná sy span se wegholsege oor die Southern Kings in die spanne se laaste Pro14-wedstryd Saterdag in … Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Nonito moker jong Young disnis
Nonito Donaire het sy kapokgewigtitel van die Wêreldboksvereniging (WBV) behou toe hy Sondagoggend (SA tyd|) Stephon Young in die sesde ronde van hul geveg disnis geslaan het. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Nóg ’n mylpaal vir manjifieke Messi
Die Argentynse sokkerster Lionel Messi het Saterdag nog ’n stukkie geskiedenis agter sy naam geskryf toe sy Spaanse sokkerklub, Barcelona, sy 26ste La Liga-titel verower het. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Manchester City bederf Liverpool se dag
Die uurglas is besig om vir Liverpool se sokkerspan leeg te loop om dié seisoen as die Engelse Premierliga se kampioen gekroon te word nadat Manchester City Sondag weer die voortou by hom geneem het. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Wegholseges vir WP, Griekwas
Verlede jaar se twee finaliste het vroeg gewaarsku, terwyl nie een van die twee buitelandse spanne die naweek ’n sege in die eerste ronde van wedstryde in die SuperSport-uitdaagreeks kon behaal nie. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Lions beëindig Titans se T20-houvas
Die Titans se heerskappy van die afgelope drie jaar in die plaaslike T20-krieketreeks het Sondag op SuperSportpark in Centurion tot ’n einde gekom. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Rabada help Delhi om met AB-hulle af te reken
Kagiso Rabada het die Delhi Capitals gehelp om die Royal Challengers Bangalore Sondag met 16 lopies te klop en vir die eerste keer sedert 2012 weer die uitspeelronde in die Indiese Premierliga te … Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Rob ‘sal sien’ of Bosch nr. 10-trui behou
Robert du Preez sal maar sien of Curwin Bosch Robert du Preez jr., sy seun, uit die beginspan sal hou. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Bottas steek Hamilton verby in stryd om F1-glorie
Die Mercedes-renspan het Sondag in Azerbeidjan sy oorheersing in vanjaar se Formule Een-reeks voortgesit toe Valtteri Bottas eerste was met sy spanmaat, Lewis Hamilton, kort op sy hakke tweede. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Bulle se Jesse, Burger loop mank
Die Bulle gaan die Waratahs Saterdag op Loftus moontlik met ’n nuwe senterpaar moet aandurf nadat Burger Odendaal én Jesse Kriel in die naweek se Superrugby-wedstryd op Nuweland teen die Stormers … Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Koning Kipchoge kook in Londen-marathon
Die Keniaan Eliud Kipchoge, die Olimpiese kampioen en wêreldrekordhouer, se heerskappy in die marathon duur voort. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Jaguares tem Brumbies in saai stryd
Die Jaguares van Argentinië het Saterdagaand hul derde Superrugby-sege op ’n streep behaal deur die Brumbies met 20-15 in ’n tuiswedstryd in Buenos Aires te verslaan. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 G’n krisis, sê Hansen oor Kiwi’s sonder McKenzie
Die verlies van die All Blacks se voorkeur-losskakel, Damian McKenzie, word uit verband geruk, sê Steve Hansen, die rugbyspan se afrigter. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Afrika-atlete welkom ná rasdebakel
Organiseerders van die Trieste-halfmarathon in Italië het die naweek skielik ’n ander deuntjie gesing nadat hulle onder erge kritiek deurgeloop het deur langasems van Afrika toegang tot dié wedloop … Sport (28-04-2019)
Maroela Jaguares klop Brumbies, krap kaarte deurmekaar
Die Jaguares het rustyd met 17 – 15 voorgeloop en seker gemaak van ʼn oorwinning met ʼn strafdoel laat in die wedstryd. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Europa bring SA grotes aarde toe, sê Pierre
Toe Pierre Schoeman Loftus Vers­feld vir Murrayfield verruil het, het hy gedink hy sou vinnig en maklik inpas by Edinburgh se rugbystrukture. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 WB-skuld kasty AD
Mense besef nie hoe taai dit vir Allan Donald was om met die skuld saam te leef nadat hy uitgehardloop is in die halfeindstryd van die Wêreldbekertoernooi in 1999 nie. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 ‘Maklik om pad byster te raak ná rugby’
Om as ’n professionele rugbyspeler uit te tree en weg te stap van die spel, jou inkomste en jou spanmaats, is veel meer traumaties as wat mense dink. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Amla wil peil herwin, maar klaar met Cobras
Hashim Amla wil sy kolfpeil herwin, maar hy wil nie verder aan die Cape Cobras se veldtog in die plaaslike T20-reeks deelneem nie. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Ons het genoeg kanse gehad, sê Pote
’n Wedstryd van verlore geleenthede. Só het Pote Human, afrigter van die Bulle, sy span se vertoning opgesom nadat hulle met ’n enkele punt teen die Stormers op Nuweland die knie moes buig. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs het Davids óók in oog
Deon Davids is die verrassingspakkie onder die name wat bespreek word as Franco Smith se opvolger as hoofafrigter van die Cheetahs. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Kempson doen wyd inkopies om spens te vul
Die Southern Kings het met ’n proses begin om huis skoon te maak sodat die Oos-Kaapse franchise volgende seisoen ’n sterker Pro14-span in die veld kan stoot. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Trane oor Bokkies ná Rose se groot sege
Die Junior Springbokke kan maar net nie die houvas wat Engeland se o.20-rugbyspan op hom het, breek nie. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Mokuena sê hy’s reg vir Super- vlerke
Twee Superrugby-franchises praat met Jonathan Mokuena oor sy toekomsplanne. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Kirsten sien eggo’s van 1992 vir SA
Peter Kirsten is verbaas dit het die Internasionale Krieketraad (IKR) so lank geneem om terug te keer na die formaat waarin die Wêreldbekertoernooi vanjaar gaan plaasvind. Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Hul lot nie in hul eie hande
Toe Jürgen Klopp se Liverpool Vrydagaand op Anfield onseremonieel met 5-0 oor ’n hulpelose Huddersfield stoomroller, het hulle ’n kerf bereik wat net ses ander spanne in 27 jaar van die Engelse … Sport (28-04-2019)
Netwerk24 Kaap van Super-hoop!
Robbie Fleck, afrigter van die Stormers, is dié seisoen al deur diep water in die Superrugby-reeks. Gister was egter nie een van daardie dae vir die oud-Springbok-senter nie. Sport (28-04-2019)