Netwerk24 Kanniedood-Sunette wen weer goud
Sunette Viljoen mag dalk 35 jaar oud wees, maar dit het haar nie verhinder om Saterdag haar 13de Suid-Afrikaanse titel in spiesgooi te verower nie. Sport (27-04-2019)
Maroela Stormers neem wraak teen Bulls
Die Stormers het eindelik makliker gewen as wat die eindtelling aandui. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs druk 9 keer teen Kings
Kom ons wees eerlik, jy gooi nie klappers oor drek en noem dit koek nie. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Stormers herstel naam in ere
Die Stormers kan weer hul koppe omhoog hou. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Wat is Junior Bokke se kwaal?
Dit is waarskynlik net ’n dwaas wat nie bekommerd is oor die Junior Bokke se kanse by die o.20-Wêreldbeker-toernooi wat oor net meer as ’n maand begin nie. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Amla nie langer vir Cobras beskikbaar
Die Protea-krieketspeler Hashim Amla gaan nie die seisoen langer vir sy franchise, die Cape Cobras, in die plaaslike T20-reeks beskikbaar wees nie. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Haaie lak 14-man Waratahs kis
Klagtes oor sy aandrang om sy oudste seun klokslag te kies, is dalk geregverdig, maar Robert du Preez kan maar met graagte sy losvoorspeler-tweeling se name in ink op sy spanlys hou. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Kruger mis wêreldrekord met 5 cm
Simone Kruger het Saterdagoggend op die oggendsessie van die laaste dag van die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe in Germiston net-net die wêreldrekord in die F38-diskus misgeloop. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Vrou beheer mans se krieketwedstryd
’n Vrou sal Saterdag die eerste keer ’n internasionale eendagkrieketwedstryd tussen manspanne beheer wanneer Namibië en Oman mekaar in Namibië die stryd aansê. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Jordie kwiksilwer vir Hurricanes
Twee blitsige drieë Saterdag deur Jordie Barrett het die Hurricanes vroeg op die voorvoet teen die Chiefs geplaas in die twee spanne se Superrugby-wedstryd in Wellington. Sport (27-04-2019)
Netwerk24 Rassie se kolf maak moles
Die Lions het opgeskuif tot die eerste plek op die plaaslike T20-punteleer deur die Cape Cobras Vrydagaand in Kaapstad met ’n bonuspunt te klop. Sport (27-04-2019)